Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orlala's Hartenbos

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Orlala's Hartenbos
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ricardo D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo D

Dit was 'n lekker tyd by Orlala's Hartenbos. Die ligging is perfek en wonderlik.

Dit was 'n lekker tyd by Orlala's Hartenbos. Die ligging is perfek en wonderlik. Ek en my gesin sal graag weer wil kom.

André O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André O

Net wat ons nodig gehad het.

Baie lekker en rustig.

Gerda M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M

Ons het baie lekker gebly en die uitsig is asemrowend.

Ons het heerlik gebly.

Schalk R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk R

Awesome.

Was awesome. Sal aanbeveel.

Dewald V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dewald V

Gemaklik maar kan verbeter word op skoonheid.

Verblyf was baie gemaklik gewees maar die vlak van skoonheid was nie vir my goed gewees nie. Baie spinnerakke regoor die plek gevind en 'n groot probleem met miere gehad wat oral in die kombuis, slaapkamer en badkamer was. Het vir die prys ten minste WiFi in die plek verwag.

Orlala's Hartenbos se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Dewald, alhoewel ek verbaas is dat u nie direk aan my gerapporteer het nie aangesien u my direkte kontakbesonderhede het. Alle terugvoer van vorige gaste het punte van 4 en 5 gegee vir skoonheid en ek glo ons bied 'n hoë standaard van skoonheid aan. Wat miere aanbetref, soos enige iemand weet, as iets gemors het en nie dadelik skoongemaak word nie, dan gaan dit miere lok, en ongelukkig was dit so in u geval. WiFi was nog nooit aangebied by die eenheid nie en is gespesifiseer in die besonderhede, so as dit 'n vereiste was vir u verblyf, dan is ek jammer dat u die inkorrekte verblyf gekies het vir u behoeftes.

Orlala's Hartenbos
Liezel H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Awesome.

Baie lekker blyplek. Sentraal gelee en maklik om na Hartenbos en Mosselbaai te gaan van daar. Skoon en netjies.

Jonathan C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan C

Awesome. Vrou wil weer terug gaan.

Veilige omgewing en naby aan see. Naby hoofweg, maar geen geraas van motors. Stil en rustig.

Chris-mari B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-mari B

Clean and tranquil.

Everything was clean when we arrived and the unit was well-equipped.

Yolanda B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda B

Dit was wonderlik en dis 'n baie mooi plek en veilig.

Dit was net bietjie baie koud en winderig, maar ons het dit binne die huis geniet, die uitsig is wonderlik. Sal beslis weer kom.

Joburn R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joburn R

Dit was baie kort maar lekker en peaceful.

Ons het die Vrydag laat daar aangekom en moes die Sondag baie vroeg uit wees. Met loadshedding kon ons nie alles doen soos ons dit geskeduleer het nie. En dus het ons die Sondag 2 ure na die gepaste tyd vertrek.

Christelle M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M

Beste wegbreek ooit!

Omgewing was baie goed, fasiliteite netjies, gerieflik en veilig.

Lizanne C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne C

Heerlike stoepkuiers.

Ons het heerlik op die groot stoep gekuier. Die huis is perfek vir 6 mense. Ons het dit baie geniet!

Elize V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly en die plek is baie mooi en netjies.

Deidre J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre J

Fantasies.

Pragtige plekkie wat hulle het, jy voel somer so tuis daar, sal dit hoogs aan beveel. Daar is baie miere maar andersins is als goed.

Lucy B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy B

Despite the mosquitoes and ants, we had a great stay. Great location and views for a perfect sunset.

Kids enjoyed their stay as it was safe for them to play as well.

Erna T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna T

Veilig en netjiese plekkie.

Ons het heerlik gekuier. Veral as jy net so bietjie wil wegkom kan ek regtig Orlala's aanbeveel.

Theuno S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuno S

Baie netjies, goed ingerig en huislik.

Heerlik gebly en gekuier. Die ligging het goed vir ons gewerk om maklik verskillende besienswaardighede te gaan besoek. Die woonstel is puik toegerus en het alles en nog biejtie meer as wat mens nodig het. Ons het die gras voor die woonstel ook baie benut en geniet met kinders.

Sarel P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel P

Het afgegaan vir 'n troue en ken glad nie Hartenbos se wêreld nie.

Was ongelooflik lekker om na 'n lang reis aan te kom by so mooi plek soos Orlala's. Alles wat ons wou gehad het was daar. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Riani B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riani B

Dit was 'n baie lekker plekkie, en goed toegerus!

Dit was 'n baie netjiese en veilige plekkie! Sal beslis weer daar gaan slaap!

Joburn R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joburn R

Nice and beautiful.

The view was nice, except it wasn't an ocean view. The neighborhood was very safe and beautiful.

Jolandi D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolandi D

Dit was fantasties.

Die tydjie daar was awesome! Ons het beslis die rustigheid geniet. Sal dit beslis aanbeveel. Dit is ook baie sentraal en naby alles.

Janine J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine J

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was skoon en netjies en al die reëlings vir ons aankoms was mooi deurgegee.

Dit is regtig 'n baie lekker plek om te bly as jy nie in die middel van die gewoel van Hartenbos wil wees nie. Ek moet sê vir my persoonlik was dit bietjie klein met groter kinders aangesien daar nie kuier of sitplek is as die bankbed oopgeslaan is nie. Aan die anderkant was ons maar min daar want mens kuier maar op die strand of gaan uit.

Tommie S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tommie S

Alles wat nodig was, was daar. Baie lekker gebly.

Asemrowende uitsig. Was baie lekker. Baie dankie.

Marlise O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlise O

Dit was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly.

Linique V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linique V

Gemaklik en luilekker. Het elke oomblik by Orlala's geniet.

Baie veilige area en still. Verskriklike lekker buite area om die winter son te geniet en die sommer aande. Ons het dit uiters geniet en goeie rus gekry. Alles was super netjies en vars en pragtige uitsigte.

Farren W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farren W

Dit was baie lekker en gemaklik.

Orlala's was baie mooi, skoon en gemaklik. Sal dit vir ander aanbeveel.

Nelia G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia G

Lekker plekkie.

Skoon en netjiese blyplek. Het baie lekker gebly.

Thys O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys O

Perfekte wegbreek.

Orlala's was die perfekte plek vir 'n naweek wegbreek of 'n week weg van die huis af. Die ligging was uitstekend en het 'n baie mooi uitsig oor die Hartenbosrivier. Ons was uit die gewoel van die verkeer, maar was skaars 3 minute van die winkelsentrums en die Waterpark af. Die woonstel het als ingehad wat jy nodig het vir jou verblyf; jy het letterlik net jou strandhanddoeke nodig. Ons sal definitief weer daar gaan kuier

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gerda B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gerda B

Netjies, mooi uitsig.

Netjies, goed toegerus, perfek vir twee volwassenes.

Elisma L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma L

Fantasiese plek!

Orlala's is 'n uitstekende plek om te kies! Sal verseker aanbeveel vir enige iemand! Ligging, prys en alles is fantasties!

Jason V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason V

Lekker wegbreek teen 'n goeie prys.

Orlala's is in 'n rustige omgewing geleë, ver genoeg van die hoofstraat af om nie die verkeer te hoor nie, maar naby genoeg om gou te ry as mens iets by die winkels nodig het. Mooi uitsig op die bergreeks, rivier en see. Die huis is toegerus met al die nodige bykomstighede.

Marcele B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcele B

Fantasties! Die uitsig, ligging en opset is alles fantasties!

Ons wou net 'n bietjie wegkom uit die gejaag van Kaapstad en die elke dag se jaag van punt A na punt B ... en hierdie was die beste keuse nog! Ek sal dit definitief vir almal aanbeveel. Dis rustig, die uitsig is fantasties en jy vergeet heeltemal van tyd daar! Dis glad nie te ver vir 'n naweek wegbreek nie, maar tog nét ver genoeg van die Kaap af. So doen jouself 'n guns en book hier! Jy sal nie spyt wees nie, die diens en alles is fantasties! Baie dankie vir alles!

Rosamund J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosamund J

Baie lekker gebly in die netjiese woonstel!

Baie mooi! Netjies en veilig! Kan definitief aanbeveel om hier te kom bly!

Roan L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roan L

Dit was beslis 'n voorreg om daar te bly.

Dit was baie lekker om in die oggende wakker te word met die mooiste uitsig.

Amanda B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Baie netjiese verblyf, regtig waarde vir geld.

Ek beveel Orlala's aan. Ons het baie heerlik gebly. Vriendelike diens en ontvangs. Baie netjiese eenheid.

Marian H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marian H

Mooi, rustige omgewing.

Baie vriendelike mense, hulpvaardig en alles gedoen om die verblyf heerlik te maak, ons het 'n probleem gehad die eerste nag met die slaapbank om op te slaap en Orla het dadelik die volgende oggend 'n plan gemaak met ander matras. Dankie, julle twee is tops, mense kan gerus daar gaan vakansie hou!

Reinet D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet D

Dit was lekker ontspanne.

Sjoe! Waar begin ek? Die plekkie is regtig besonders. Die ontvangs wat ons gehad het of die gasvryheid? Dankie Leana & Orla julle is tops! Sal beslis aanbeveel en weer 'n draai maak.

Orlala's Hartenbos se terugvoer

Dankie Reinet, dit was net so lekker vir ons om julle as gaste te verwelkom.
Kom gerus weer!

Orlala's Hartenbos
Johann R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Vriendelike mense.

Ideaal vir 2 mense en 1 kind, aangesien die badkamer net bereik kan word deur die boonste slaapkamer. Wanner daar 3 volwassenes is, is dit 'n probleem. Verder baie "nice".

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooielslaan 52, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyOGUyMzAxLWE2NDQtNGEzZC04YzQ0LTM0OWEyODg0MzIyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 52 Rooiels Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.123402586252 22.10198700428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang