Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orlala's Hartenbos

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooielslaan 52, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Orlala's Hartenbos bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel en 'n huis in Hartenbos Heuwels. Orlala's is net 2,2 km vanaf die hoofstrand by die Hartenbos ATKV-oord met die nuutgestigte winkelsentrum, restaurante en pretpark. Die verblyf bied pragtige uitsigte oor die see, rivier en Outeniekwaberge.

Die woonstel kan gemaklik tot 4 gaste akkommodeer waarvan 'n maksimum van 2 volwassenes en 2 kinders geakkommodeer kan word en beskik oor 1 dubbelslaapkamer, 1 en suite-stortkamer bo, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank onder. Daar is ook 'n privaat braai-area vir gaste.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, asook 'n lieflike sondek met 'n privaat braai.

Beide die woonstel en die huis het 'n TV met 'n Openview-dekodeerder met kanale SABC 1,2,3 en eTv. Indien gaste hul eie DStv-dekodeerders en slimkaarte saambring, is 'n verbinding beskikbaar om dit slegs aan die TV en lugdraad te koppel. Elke eenheid het sy eie braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Louise D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker vakansie gehou. Ons het baie lekker gebly. En die uitsig is ongelooflik mooi.
Feb 2025
Liza R
Saam met vriende
5.0
Aangenaam. Was aangenaam en baie rustig en veilig.
Jan 2025
Paula V
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir geld. Heerlik gebly. Pragtig skoon, netjies en veilig. Kan vir seker aanbeveel.
Okt 2024
Ricardo D
Gesin met tieners
5.0
Dit was 'n lekker tyd by Orlala's Hartenbos. Die ligging is perfek en wonderlik. Dit was 'n lekker tyd by Orlala's Hartenbos. Die ligging is perfek en...
Sien meer
Aug 2024
André O
Gesin met klein kinders
5.0
Net wat ons nodig gehad het. Baie lekker en rustig.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Rooielslaan 52, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orlala's Hartenbos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooielslaan 52, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyOGUyMzAxLWE2NDQtNGEzZC04YzQ0LTM0OWEyODg0MzIyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 52 Rooiels Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.123402586252 22.10198700428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang