Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orlala's Hartenbos

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooielslaan 52, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Orlala's Hartenbos bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel en 'n huis in Hartenbos Heuwels. Orlala's is net 2,2 km vanaf die hoofstrand by die Hartenbos ATKV-oord met die nuutgestigte winkelsentrum, restaurante en pretpark. Die verblyf bied pragtige uitsigte oor die see, rivier en Outeniekwaberge.

Die woonstel kan gemaklik tot 4 gaste (maks. 2 volwassenes) akkommodeer en beskik oor 1 dubbelslaapkamer, 1 en suite-stortkamer op die boonste vloer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank onder. Daar is ook 'n privaat braai-area vir gaste.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, asook 'n lieflike sondek met 'n privaat braai.

Beide die woonstel en die huis het 'n TV met 'n Openview-dekodeerder met kanale SABC 1,2,3 en eTv. Indien gaste hul eie DStv-dekodeerders en slimkaarte saambring, is 'n verbinding beskikbaar om dit slegs aan die TV en lugdraad te koppel. Elke eenheid het sy eie braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Ricardo D
Gesin met tieners
5.0
Dit was 'n lekker tyd by Orlala's Hartenbos. Die ligging is perfek en wonderlik. Dit was 'n lekker tyd by Orlala's Hartenbos. Die ligging is perfek en...
Sien meer
Aug 2024
André O
Gesin met klein kinders
5.0
Net wat ons nodig gehad het. Baie lekker en rustig.
Jan 2024
Gerda M
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gebly en die uitsig is asemrowend. Ons het heerlik gebly.
Jan 2024
Liezel H
Saam met vriende
5.0
Awesome. Baie lekker blyplek. Sentraal gelee en maklik om na Hartenbos en Mosselbaai te gaan van daar. Skoon en netjies.
Nov 2023
Jonathan C
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Vrou wil weer terug gaan. Veilige omgewing en naby aan see. Naby hoofweg, maar geen geraas van motors. Stil en rustig.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Rooielslaan 52, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orlala's Hartenbos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooielslaan 52, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyOGUyMzAxLWE2NDQtNGEzZC04YzQ0LTM0OWEyODg0MzIyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 52 Rooiels Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.123402586252 22.10198700428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang