Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orlandi's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ilario Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 95 resensies vir Orlandi's Place
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kareem F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kareem F

Relaxing in a secure environment, close to all amenities.

We had a wonderful stay. Will definitely go there again.

Jessica N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica N

Ontspannend en naby alles geleë.

Baie lekker gebly. Die eenheid beskik oor alles wat nodig is vir 'n lang verblyf. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Nicholas T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas T

Romantic.

I totally loved it and would go again.

Christian G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian G

Was awesome.

Was awesome. Thanks. Will come again.

Neville V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville V

Onspannend al was daar bieki reen.

Ons tweede kuier daar het dit baie geniet net soos die eerste keer.

Kristen B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen B

Comfortable.

Lovely flat and location in Langebaan cannot be beaten. The place just needs a few upgrades and broken furniture repaired to be truly amazing.

Mary M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary M

Asemrowend.

Ons het dit baie geniet, dit is naby eetplekke, winkels en die strand. Hugo was baie vriendelik en het ons baie goed laat voel.

Alicia A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia A

Fabulous.

I couldn't ask for a better place. Very nice and quiet. I will come again.

Taslynn D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taslynn D

Making memories in such a beautiful place.

It was an amazing experience. The people were very friendly, and we enjoyed every moment. Would definitely come back.

Fazlin M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fazlin M

Peaceful and relaxing.

Had a peaceful and relaxing stay. The maintenance at the complex was an issue.

Wilfred P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilfred P

Fantasties.

Was ideaal naby alles en gasheer was vriendelik en behulpsaam. Dankie.

Juanita L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L

Awesome amazing.

Stay was wonderful. Langebaan peaceful.

Francois V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Naweek wegbreek.

Die verblyf was lekker vir 'n naweek wegbreek.

Wilna L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna L

Veilig, loop na strand, winkel en restaurant. Goed toegerus, dog beknop vir 4.

Ons het lekker gebly, regtig baie sentraal. Die plekkie is effe beknop, maar die prys was regtig baie goed en vir 'n paar nagte was dit perfek, goed toegerus met alles wat mens nodig het.

Welma D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Welma D

Lekker gelee en veilig, maar baie vuil.

Die plek is baie vuil (veral die vloere en die beddegoed). Die swart muf in die badkamer is kommerwekkend. WiFi is baie stadig.

Denver F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Denver F

Dit was aaklig.

Die kombuis in die woonstel is vuil en word nie goed onderhou nie. Dis vol kakkerlakke, wat wemel by die kraan en kassies. Die eienaar het ook nie goed gereageer op ons klagtes nie en die poging wat aangewend is om die probleem aan te spreek, was nie voldoende nie. As gevolg van die kakkerlakprobleem is ons vriende na net 1 dag terug a.g.v. die gesondheidsrisiko. Dit is ook die enigste woonstel sonder veiligheidshekke agter en voor, en die vensters het perspex diefwering. Al die ander woonstelle in die kompleks het baie goeie veiligheidshekke agter en voor en diefwering voor die vensters.

Hannes B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Veilig naby alles en baie vriendelike diens gekry, sal beslis weer gebruik maak.

Baie lekker gebly daar.

Jonathan F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan F

Die jongspan het dit baie geniet by die swembad.

Baie lekker gekuier, rustige atmosfeer.

Nicole J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J

Fantasies, kalm, mooi, netjies.

Dit was baie lekker om by Orlandi's Place te woon. Alles was bereikbaar, winkel en die see. En die akkommodasie was netjies en gerieflik.

Erafaan K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erafaan K

Memorable.

Relaxing, peaceful, destressing weekend.

Cari V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cari V

Gerieflik.

Baie lekker plekkie met alles wat jy nodig het.

Elma V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V

Was awesome.

Ons het 'n wonderlike tydjie gehad. Dit is naby die see en winkels is loopafstand. Baie netjiese en mooi plekkie. Sal weer daar gaan bly. Almal is baie vriendelik. Dit is dus veilig. Ek sal Orlandi's aanbeveel.

Marlene W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W

Went with my sister, we thoroughly enjoyed our stay. I will definitely go back.

I would definitely recommend Orlandi's Place. It's clean, safe and within walking distance from everything. We will be back.

Coaro M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coaro M

I had a good stay at Orlandi's Place.

Orlandi's Place is very nice at a very peaceful place and safe. I would surely visit again.

Anthea G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea G

Dit was uitstekend, skoon en veilig.

Ons het dit baie geniet. Die uitstappies na die see was wonderlik.

Margaret W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret W

Dit was fantasties. Sal weer 'n bespreking maak by Orlandi's Place.

Ek sal vriende aanspoor om 'n bespreking daar te maak.

Orlandi's Place se terugvoer

Baie dankie Margaret. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Orlandi's Place
Austin R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Austin R

Overall it was good, but a few points require attention.

Both bedside lights did not work. Problem with the blind covering the door to the stoep. No hand towels. A list of other points had been given to the owner for his attention.

Amanda D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Goed en lekker, maar woonstel kort bietjie aandag.

Orlandi's Place was baie goed geleë, regtig stapafstand van enige iets wat jy kan benodig en net om die draai van Langebaan-strand. Hugo was baie vriendelik en tegemoetkomend. Die woonstel self het aandag nodig - kombuis en badkamerkrane is los, deure raas as hulle gebruik word, die stapelbed raas baie as dit gebruik word, baie min gebruikspasie in die kamers, kombuis en badkamer, die stortrakkie is baie klein en skeef (so jou items gly af), gordynreling keer jou van gordyne oopmaak, buitelig is nie goed geleë vir braaigeriewe snags gebruik nie, gasstofie het nie gas gehad nie en die kombuislaaie kom nie ver genoeg uit van onder die counter om gemaklik te gebruik nie. Ons het steeds heel lekker gebly aangesien ons reeds die vorige resensies gelees het en dit verwag het, maar sou bietjie frustasie gespaar het as hierdie dinge beter gefunksioneer het. Hopelik kan dit uitgesorteer word om toekomstige inwoners frustrasie te spaar.

Chantel J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel J

We had a fabulous stay. Home away from home. Just minor things that were not working or broken. Can see it's old but we still had lots of fun. My two minors enjoyed themselves a lot.

The whole area was safe to walk. Did not have to drive. A play park close to the guest house was a bonus.

Coen B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen B

Goeie ligging. Woonstel benodig aandag.

Twee waterkrane lek. Muurprop covers is los. Ekstra elektriese leads word benodig. Braai-area benodig hoëdruk-was. Sitkamerbank benodig herstoffering en herstel. Eienaar behoort inverter te oorweeg wat yskas, TV, ligte en WiFi kan dra. Klein vrieskas oorbodig. Voorsien asseblief kruidenierswarekassie in plek daarvan. Noodgasstofie-cannister is leeg. Voorsien duidelike instruksies vir elektiese stofies. Bou rakkies in die badkamer in die spasie beskikbaar en waslaphakies. Woonstel is baie goed toegerus, maar sommige items is oorbodig. Die hele woonstelkompleks behoort geverf te word en die dakke skoongemaak te word.

Deidre S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S

Excellence.

Love love. Beautiful place. Kids loved the place.

Fazlin M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazlin M

Tranquil, peaceful stay.

It had the perfect location with quint shops in a small town. I love the distance to the beach and shops.

John M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John M

Very peaceful and quiet.

I would very much recommend Orlandi's Place to anyone who needs a breakaway, a very neat and tidy place, and very secure. Great value for money.

Willem Adriaan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Adriaan V

Ons het baie lekker gebly, ten spyte van die drama die eerste dag.

Daar was 'n probleem met die bespreking. Met aankoms by Orlandi's Place het niemand geweet van ons bespreking nie. Sleutels was nie beskikbaar nie. En die woonstel moes eers skoongemaak word.

Christopher S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher S

Perfect central location with a cozy place to stay, kit with everything you need.

Would definitely book again.

Nicolene P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene P

Het dit baie geniet.

Het baie lekker gebly, maar daar is paar klein goedjies wat moet uitgesort word. Ons was 4, as 2 stort dan is die water yskoud. Die wasbak is baie klein en ongemaklik, die oond en strykyster werk nie. Plek was ook nie deeglik skoongemaak nie, maar behalwe dit het ons baie lekker gebly en dit geniet. Sal beslis weer kom.

Esley D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esley D

We had a pleasant stay.

The only thing I can fault is the shower handle that was a bit loose.

Keagan Lee V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keagan Lee V

Uitstekend.

Beste wegbreekplek.

Mirichea T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirichea T

In 'n fantastiese area geleë.

Die woonstel is op die perfekte area geleë, loopafstand van al die winkels, restaurante en die strand. Lekker private braai-area en swembad in die kompleks. Die eenheid is toegerus met alles wat jy sal nodig kry, WiFi en DSTV. Die eenheid is net bietjie afgeskeep, vuil en voel of alles uit mekaar val. Baie ongemaklike wasbak in die kombuis en vreeslik min spasie om goed neer te sit.

Josephine E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Josephine E

Fantasmaglories️.

Ja, ons het lekker gebly, maar daar is 'n paar klagtes: Die een kamer se bed wat gebreek is en nie reg reggemaak was nie, die gesigbadjie en die opwasbak was bietjie ongemaklik om te gebruik, en daar was nie geskikte potte nie. Maar andersins, lekker.

Lindie I - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie I

The unit is well located near the restaurants and beach. The unit needs some TLC.

There are very few plug points to charge devices. The wall plug in the kitchen is loose in the wall and could be a safety issue. There is a basin in the kitchen and not a traditional sink. It is very rough and I was so nervous to wash glasses and plates. It is really not practical. It would have been much better situated in the bathroom. The mixer tap holder in the shower is also loose and the toilet roll holder is hanging onto the wall with a hope and prayer. The bunk bed in the second bedroom must be attended to. The bed is very rickety and "groans and moans" with every move you make. The second bedroom does not have any hanging space for clothes. Having WiFi was a plus and being within walking distance of the shops and beach was great. The unit is OK for one or two nights but not a longer stay.

Salome D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome D

Baie goeie waarde vir geld!

Heerlik en stil en baie sentraal geleë.

Clement H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clement H

Dit was baie lekker gewees.

Ek sal definitief weer na Orlandi's Place gaan. Dit is sentraal geleë, veilig en netjies.

Calvin H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin H

Nice and comfortable.

We enjoyed our stay and Hugo, the agent, was such a pleasant and welcoming individual, also gave us some tips on the restaurants etc., we will definitely be back.

Louw N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw N

It was a very comfortable stay.

See stars.

Cyril D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril D

Just awesome very nice place and privacy.

Will recommend any one value for you money.

Louis K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Baie lekker. Skoon, netjies, baie goed geleë en uitstekende diens van Hugo.

Die plekkie kort so bietjie aandag. Die kombuiskraan is los, die toaster moet vervang word en die badkamerdeur kort bietjie werk, maar andersins 'n puik plekkie.

Paula P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula P

Dit was regtig value for our money.

Within walking distance from all the pubs and restaurants and best of all within walking distance from the main beach. it was a bit too windy for us to spend time at the beach but luckily for us we had access to the swimming pool in the complex. we had such a lovely time there. It was awesome.

Zelda G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda G

Excellent location.

Very welcoming and friendly. Very neat and had all essentials. The location is great and thank you for the extras provided. We had an awesome time and will definarely return.

Barry B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry B

Surpassed my expectations for comfort, affordability and most importantly, privacy.

I am already trying to rebook and glad to see so many people booked in advance. I will gladly wait my turn.

Natalie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie C

Location is fantastic.

The apartment is in a great location and has everything you need. Lock up garage is a bonus. Will definitely be back. Highly recommend.

Thalian R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalian R

We had a lovely stay, thank you!

Everything was very comfortable and neat except for the basin in the bathroom, it’s very small. Secure parking. The place is within a walking distance from the beach, shops, and restaurants. It’s fully equipped, so you basically don’t have to take anything with you besides your own luggage. Hugo was friendly and helpful. We will definitely book again for summer.

John J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Orlandi's Place is by die strand en gerieflik stapafstand vanaf vermaak en winkels. Langebaan is ook sentraal tussen verskeie kusdorpies om daguitstappies te geniet. Ons het baie lekker vakansie gehou.

Die winterafslag het aan ons baie bekostigbare verblyf gegee in 'n perfekte ligging. Die DStv en WiFi is baie gerieflik en dra verder by tot waarde vir geld. Die buitebraai-area is gerieflik en lekker privaat. Die opwasbak in die kombuis lek en dit was 'n frustrasie. Die wasbak in die badkamer is baie klein en ongemaklik om te gebruik.

Edwina S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwina S

Very cosy and convenient.

Walking distance from beach. All shops to choose from. Takeaways 2 min away. Everything in the house needed. Private braai area. A swimming on the grounds. And a friendly owner. Thanks for the stay. See you soon.

Jakkie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie B

Het dit geniet.

Het wasbak in badkamer, ongerieflik (te klein) en deur maak nie toe nie.

Marianne S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne S

Plekkie is binne loopafstand van winkels en restaurant asook die lagoon.

Loopafstand na restaurante, winkeltjies asook Spar.

Henk N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Henk N

Vloere was baie vuil. Braai geriewe was morsig.

Gelukkig was die agentskap toeganklik om ons dadelik na beter verblyf toe te skuif.

Edwill J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Edwill J

Perfect.

We enjoyed it very much.

Phumla M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumla M

I enjoyed the place and the area, shopping and beach closer.

Clean, quiet, nice place for tourists, beaches close and clean.

Rosina K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosina K

Was baie lekker. Ek het lekker geslaap.

Ek gaan beslis terugkom Orlandi's Place toe, baie vriendelike personeel. Rustig en is baie netjies, ek sal enige persoon aanraai om daar te gaan ontspan. Baie dankie aan al die personeel.

Hilton L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton L

We were impressed with the accommodation especially the extras like DStv and WiFi so you can imagine especially my excitement at being able to watch the deciding Lions Test. We will definitely recommend your accommodation to our friends. Once again thank you for a memorable weekend.

The accommodation is ideally situated close to the beach, restaurants, Spar and Steers just to mention a few and which was very convenient. The court yard with seating, table and built in braai made it convenient made my contribution towards preparing eats (I can't cook can only braai) in the built in braai much easier.

Natasha S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Fantasties. Plek was besonders gerieflik.

Ons tuisgaan was baie gerieflik. Ek moet sê Hugo was absoluut uitstekend. 'n Regte mense mens met goeie persoonlikheid. Net 1 probleem die advertensie Orlandi's place is verwarrend omdat ons nie geweet het dit is in Flamimgo Park nie,want ons het Orlandi's place gaan soek. Verder was alles absoluut perfek. Orlandi's place is 'n home away from home, en het alreeds dit voorgestel aan familie. Baie dankie vir ons verblyf.

Patrick H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

Dit was wonderlik

Dis veilig, by die see en binne loopafstand van die eetplekke.

Tammy H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy H

The location was perfect. Close to the beach, shops and a stones throw from Mykonos and the Casino.

The 2 plate stove does not work properly, so only a 1 plate induction stove to use for cooking.

Hannetjie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie S

Ons het baie lekker daar gebly. Lekker loopafstand van alles en die opsigter was baie behulpsaam indien 'n probleem of twee opgeduik het. Kompleks baie rustig oor die algemeen.

Hierdie eenheid is aan te beveel. Beslis waarde vir geld. Eienaars moet net kyk na onderhoud in die badkamer alhoewel ons dink dit is 'n probleem in die kompleks.

Paul H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul H

Good.

The stay was nice, but the flat was a bit dusty and the ceilings and some of the walls need attention.

Marnus D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marnus D

Uitstekende ligging. Plek binne-in kort aandag.

Die ligging van die woonstel is uitstekend. Egter het ons met die aankomslag ondervind die badkamerwasbak lek. Die toiletsitplek is los, die stort dam op, die kombuiskraan is los. Die wasbak se uitlaatpyp is toe die volgende week herstel.

Dorothy F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Dorothy F

Glad nie gemaklik nie.

Die plek is regtig grillerig, dit is nie skoon nie. Die elektriese konneksies is skrikwekkend. Die badkamer voel vuil.

Berna V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V

Very lekker.

The duvets are a bit old, but everything else was excellent.

Gail C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail C

Sentraal geleë en loopafstand van restaurante, strand en winkels.

Orlandi's is in 'n veilige kompleks. Gerieflike slaapplek met klein tuin en braaiplek.

Sonwabile T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonwabile T

Centre of everything in Langebaan.

I loved the place, it's in the centre of everything. I could walk to wherever I want to go. I love it.

Benjamin K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benjamin K

Lekker, man lekker!! Veilig, skoon, ligging - alles pas net mooi inmekaar.

Vriendelike ontvangs deur Hugo. Mooi en skoon eenheid. Rustige stil area. Lekker kuier braai-area, stapafstand van eetplekkies, die pragtige lagoon. Sal beslis weer kom oorbly.

Mariana F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana F

Dit was 'n fantastiese woonstel met alles in wat ons verblyf so gerieflik gemaak het.

Sal dit vir almal aanbeveel.

Francina M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francina M

Ons het vir 5 nagte bespreek, maar op die einde net vir 4 nagte oorgebly.

Die bunk bed in die een kamer is nie baie gemaklik nie, maar ons kon darem geslaap kry. Dit moet dalk eerder net vir kinders en nie volwassenes gebruik word nie. Die eenheid is gerieflik naby restaurante en winkels en binne loopafstand van die strand af. Daar is bitter min pakplek in die een kamer. Ons was verplig om uit ons tasse te leef.

Willie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S

Was 'n lekker wegbreek.

Weskus is nie ons voorkeur nie, as gevolg van die wind. Vir watersport en visvang is dit ideaal. Orlandi's Place was rustig, netjies en is goed geleë - weet egter nie hoe dit in hoog seisoen sal wees nie. Ek stem saam met vorige positiewe en negatiewe terugvoer oor Orlandi's. Ons ervaring is dat die wasbakke (badkamer en kombuis) glad nie prakties is nie. Die stapelbed moet herstel word. Dankie vir die DStv en handdoeke wat nie geadverteer is nie.

Janine V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janine V

What a wonderful time my kids had. They couldn't get enough of the pool and the walk in the area was so nice.

Thank you for accommodating us when we had to request to move our holiday stay out because the kids were writing exams. We appreciate this so much.

Anton S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anton S

Dit was 'n aangename naweek en die verblyf was voldoende vir ons behoeftes.

Die ventilasie in die badkamer veroorsaak ongemak. In ons opinie is daar baie herstelwerk nodig in die badkamer. Die agterdeur benodig aandag en ons was soms ongemaklik dat die deur sou breek. Verder was die fasiliteite heel okay.

Loren J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren J

Fantasties.

Die plek waar ons tuis was, is ten alle tye netjies en skoon. Rustige omgewing met sekuriteit. Ten volle toegerus met alles wat ons benodig, moet net kruideniersware saamgeneem het. Die aangewese person vir naweek was vriendelik en behulpsaam.Sal dit enige tyd aan ander voorstel/aanbeveel. Sal definitief weer bespreek.

Odette B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette B

Baie lekker gebly.

Eienaar gaan uit sy pad uit om jou te help as daar iets is wat nie reg is nie! Ons het regtig baie lekker gebly en die plek is baie naby aan als, jy hoef nie eers met jou motor te ry nie, jy kan loop waar jy wil wees.

Jo-ann S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann S

Ek sal die plekkie beslis aanbeveel!

Ons vakansie was awesome. Stapafstand van alle winkels. Hul wou gereeld weet of ons fine is. Die plekkie is netjies en alles was in goeie kondisie. Ons was lekker bederf. Oja Hugo is 'n awesome mens. Boek gerus.

Wiedaad M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiedaad M

Lovely place.

Lovely place, but could do with some maintenance. We could only use one small appliance at a time as the multi plug wasn't working in the kitchen. Also additional shelving or a bathroom cabinet would be an added bonus. Overall still value for money and the location is great.

Perie K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Perie K

Ons het baie lekker gebly.

Woonstel was goed toegerus. Lekker privaat braai-area.

Avril E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Avril E

Very convenient location & apartment had everything we needed.

The place could do with some love. The toilet is loose, the shelf in the shower is loose. There is black mould growing on the ceiling in the bathroom. The sliding door is hard to slide and the lock doesn't work. The outside area could also do with a bit of a clean up. On the whole though, not a bad place to stay for convenient access to main shops/ restaurants & beach.

Joewitz M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joewitz M

House has the basics.

The fridge was not working we had to throw away leftover food the next day. Had to pay a breakage fee and haven't received a refund yet.

Ester V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Rustig en gemaklik.

Die ligging is puik en naby alles. Woonstel is netjies en gemaklik. 'n Gewone stort sou met watertekort meer ekonomies wees en wasbak in kombuis is regtig nie prakties nie.

Natalie F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie F

Rustig, stilte was lekker naby winkels en die see, sal beslis dit aanbeveel vir mense wat wil bietjie wegbreek.

Rustige gebied, dus 'n lekker wegbreek van die besige lewe.

Lee-ann H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann H

My vinnige wegbreek van die stad was asemrowend.

Hierdie plekkie is geskik vir enigiemand. Of jy nou op vakansie is of vir besigheid die stilte doen enige iemand se siel goed. Laat nag by Pearly op die lagoon en die sunset was asemrowend.

Candice J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candice J

Was 'n wonderlike naweek, dankie Orlandi's.

Vriendelike diens, fantastiese plekkie.

Wikus V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus V

Goeie ligging.

Kan doen met 'n stortgordyn oor bad. Stortkop ook baie hoog en mors baie water op vloer. Kan nie met vensters oop slaap of oop los nie - geen diefwering!

Ronel M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Mooi woonstel met pragtige meubels, netjies en skoon.

Die woonstel is redelik klein, dalk eerder geskik vir twee gaste as 'n gesin met groot kinders. Pragtige meubels, skoon en netjies. Hartlike ontvangs gekry met lekker eet en drinkgoed.

Adele G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G

Netjies, alles wat jy benodig en sentraal geleë.

Baie beïndruk met hoe netjies die plekkie is. Baie mooi gemeubileerd en het regtig alles wat jy benodig. Vriendelike eienaars wat self kontak gemaak het om te hoor of ons tevrede is met als en of ons enige iets benodig. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Esta H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta H

Ons het 'n heerlike tyd gehad en eienaar/opsigter was baie vriendelik en was gereeld in kontak om te hoor of alles na wense is.

Die verblyf was fantasties, maar was net 'n bietjie teleurgesteld in die DStv-kanale wat baie beperk was. Dit was veral 'n probleem in die aand, want daar was niks op TV om te kyk nie. Verder was dit 'n heerlike, ontspannende vakansie, met al die "creature comforts" wat mens nodig het. Hou so vol.

Marilee P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilee P

Ons het baie lekker vakansie gehou.

Baie sentraal geleë in Langebaan, stap afstand vanaf die strand en die nodige winkels. Eenheid was goed toegerus met als wat ons nodig gehad het. Sal dit vir seker aanbeveel!

Riette V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V

Waarde vir geld.

Heerlike verblyf naby alles. Kombuis bietjie min spasie en werksoppervlakte gering, maar sal beslis weer daar gaan bly.

Beatrice W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrice W

Veilig en loopafstand vanaf winkels en lagoon.

Net 'n paar dinge wat kan verbeter: Geen vriesgedeelte in yskas; mikrogolfoond stukkend en te hoog geplaas; Geen werksoppervlakte in kombuis-area; wasbak in kombuis-area nie prakties nie en wasbak in badkamer ook verskriklik klein. TV ook baie hoog geplaas. Verder het ons 'n heerlike tyd gehad en eienaar/opsiener was baie vriendelik en het gereeld in kontak gebly.

Orlandi's Place se terugvoer

Geagte Beatrice
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit want Orlandi's Place is nog redelik nuut. Ons het wel ook dadelik aksie geneem op u kommentaar, ons het reeds die mikrogolfoond vervang, die werksoppervlakke vergroot en `n vrieskas aangekoop. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Orlandi's Place
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Flamingo Park Eenheid A2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d9457441390786105665df1db3bb00da99e9f0c16855bd642ee95351b083cec77ac349b5bae289016757abbdc23c13bfbb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 4) 95 5 1 5 Main Street Flamingo Park Unit A2 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.091996078937 18.03276962055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang