Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oryx Game Camp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Lieschen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker rustig. Ons het die tyd by Oryx Game Camp baie geniet. Ons het elke dag op die plaas gestap en zebras, Eland, en rooi bokke gesien. Dis lekker rustig en die kampterrein is groot en privaat. Die weer het nie saamgespeel nie, so ons kon ongelukkig nie swem nie, maar dit gee ons 'n verskoning om weer te gaan! Alet is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlene A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Gerieflik en rustig. Ongelooflik lekker gekamp. Ablusiegeriewe was uitstekend. Lekker rustig met baie voëls. Groot staanplekke, boma-area and silwerskoon swembad. Die nagapies was ons hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie rustig en skoon. Baie rustig en gronde is skoon en netjies. Ablusies is klein maar voldoende. Opwas area is bietjie klein. Lekker warm water met die gas geyser. Lekker gras staanplekke onder die bome en lekker groot braai plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rejan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2024

Baie lekker plek, diens het aandag nodig. Pragtige plek, baie rustig, naby aan Pretoria, baie wild om te sien. Ablusie fasiliteite was nie skoon nie, ook nie skoon gemaak selfs nadat ons gevra het nie. Vuur as en asblikke nie daagliks skoon gemaak nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Rustig en lekker. As jy kan niksdoen vir dae aan een sal dit jou perfek pas. Dit was 'n heerlike naweek met ons eie badkamer, kombuis, boma en swembad. Lieflike natuurskoon. Ongelukkig was daar net bitter min wild 3 x sebras, 1 x wildebees en so handjievol rooibokke. Almal baie bang vir mense en ons het hulle min gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rentia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Lekker rustige naweek geniet op Oryx. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leandra V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Lekker privaat. Baie netjies. Ons kon lekker stap. Rustige wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jurgen K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Veilig, gerieflik, skoon. Rustige wegbreek saam met klein kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Letlhabile-weg af, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f7458d6ba13db4d8c86d7ed98040ececde36f9074079e099418206aa978ff2b3d45bfbdf224a7c387dee9c5a454c9d1a07c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off Letlhabile Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -25.528186429017 27.823051166904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang