Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oryx Game Camp

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Oryx Game Camp
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Arlene A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene A

Gerieflik en rustig.

Ongelooflik lekker gekamp. Ablusiegeriewe was uitstekend. Lekker rustig met baie voëls. Groot staanplekke, boma-area and silwerskoon swembad. Die nagapies was ons hoogtepunt.

Ronel K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Baie rustig en skoon.

Baie rustig en gronde is skoon en netjies. Ablusies is klein maar voldoende. Opwas area is bietjie klein. Lekker warm water met die gas geyser. Lekker gras staanplekke onder die bome en lekker groot braai plekke.

Sanet J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet J

Rustig en lekker. As jy kan niksdoen vir dae aan een sal dit jou perfek pas.

Dit was 'n heerlike naweek met ons eie badkamer, kombuis, boma en swembad. Lieflike natuurskoon. Ongelukkig was daar net bitter min wild 3 x sebras, 1 x wildebees en so handjievol rooibokke. Almal baie bang vir mense en ons het hulle min gesien.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rejan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rejan V

Baie lekker plek, diens het aandag nodig.

Pragtige plek, baie rustig, naby aan Pretoria, baie wild om te sien. Ablusie fasiliteite was nie skoon nie, ook nie skoon gemaak selfs nadat ons gevra het nie. Vuur as en asblikke nie daagliks skoon gemaak nie.

Rentia A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia A

Lekker rustige naweek geniet op Oryx.

Sien sterre.

Leandra V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leandra V

Lekker privaat. Baie netjies. Ons kon lekker stap.

Rustige wegbreek naweek.

Jurgen K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgen K

Veilig, gerieflik, skoon.

Rustige wegbreek saam met klein kinders.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Letlhabile-weg af, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f7458d6ba13db4d8c86d7ed98040ececde36f9074079e099418206aa978ff2b3d45bfbdf224a7c387dee9c5a454c9d1a07c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Off Letlhabile Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -25.528186429017 27.823051166904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang