Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oryx Game Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Letlhabile-weg af, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oryx Game Camp is 'n rustige kampplek wat die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers bied. Dit is op 'n plaas aan die buitewyke van Brits geleë en dié skilderagtige kamp spog met 5 groot kampeerplekke wat slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders het.

Elke kampeerplek het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste kan die asemrowende uitsig oor die dam en bosveld geniet. Vir ekstra gerief het elke staanplek sy eie braaigeriewe, 'n privaat swembadjie, asook krag- en waterpunte.

Gaste kan 'n verskeidenheid vrylopende kleinwild, soos rooibokke, sebras en elande, sowel as 'n verskeidenheid voëlspesies op die plaas sien. Oryx Game Camp bied iets vir gaste wat op soek is na óf 'n rustige óf 'n avontuurlustige vakansie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Arlene A
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en rustig. Ongelooflik lekker gekamp. Ablusiegeriewe was uitstekend. Lekker rustig met baie voëls. Groot staanplekke, boma-area and silwersk...
Sien meer
Aug 2023
Ronel K
5.0
Baie rustig en skoon. Baie rustig en gronde is skoon en netjies. Ablusies is klein maar voldoende. Opwas area is bietjie klein. Lekker warm water met ...
Sien meer
Apr 2023
Sanet J
Saam met vriende
4.8
Rustig en lekker. As jy kan niksdoen vir dae aan een sal dit jou perfek pas. Dit was 'n heerlike naweek met ons eie badkamer, kombuis, boma en swembad...
Sien meer
Des 2023
Rentia A
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker rustige naweek geniet op Oryx. Sien sterre.
Aug 2023
Leandra V
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker privaat. Baie netjies. Ons kon lekker stap. Rustige wegbreek naweek.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Van Letlhabile-weg af, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Oryx Game Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Letlhabile-weg af, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f7458d6ba13db4d8c86d7ed98040ececde36f9074079e099418206aa978ff2b3d45bfbdf224a7c387dee9c5a454c9d1a07c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Off Letlhabile Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -25.528186429017 27.823051166904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang