Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oryx Hill Safari Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Oryx Hill Safari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Adrinette M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrinette M

Ons het heerlik ontspan en gekuier en die omgewing geniet.

Ons verblyf was baie gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Ons het deelgeneem aan die Ottosdal marathon en hierdie akkommodasie was slegs 7 km weg van die wegspring. Die kamers het lugversorging, daar is 'n swembad, gerieflike braai-area, mini-kroeg en genoeg parkering. Gaste kan ook self op plaas rondry om vrylopende wild te besigtig. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam en het 'n duidelik 'n passie vir wat hy doen. Daar is selfs plek om te kampeer vir diegene wat dit verkies.

Fanie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Genotvol.

Verblyf was baie aangenaam.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R505, Hammanskraal, Ottosdal, 2610, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ed426fb8ca72be09b7b9f061071ea1f522739d2f5a3490c5cbd55b5a4492eab3866c26ad2bf64a3b605b16f75e544b354a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R505 Hammanskraal 2610 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.785896198409 25.95888953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang