Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oryx Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Claire T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Beautiful place, and we were well taken care of. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Heerlik gerus en gekuier. Die eienaar, Megan, is hulpvaardig en vriendelik. Die huis is groot, gerieflik, netjies en baie skoon. Daar is letterlik alles wat toerusting aanbetref. Die plaasbestuurder, Wiid, is 'n ster vanaf ons ontvangs en hy het twee maal per dag 'n draai gemaak om te hoor of ons iets nodig het en of daar iets was waarmee hy kon help. Elke wegbreekplekkie behoort 'n Wiid te hê. Hy was selfs daar om my en my vrou met ons bagasie met vertrek te help. Daar was 'n klein probleempie met water en François het dit onmiddellik uitgesorteer. Die elande, sebra's en ander wild is redelik mak en ons het nie eers nodig gehad om in ons motor te klim om hulle te gaan soek nie. Ons sal beslis weer daar kuier en kan Oryx Lodge aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

Gerieflik, pragtig en privaat. Baie lekker gekuier. Dit is baie goed geleë, skoon en privaat. Die diens wat ons ontvang het, was puik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Margaux K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Will definitely go again! We had a lovely stay! Home away from home. Very comfortable with all the needed luxuries, DStv, aircon, dishwasher and even a generator for load shedding times. Loved the quiet bush, braai and pool the most!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dirk C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Salig en die rustigheid van self. Ons het reeds weggebreek van ons besige daaglikse roetiene en geraas. Die stilte en die natuur het weer ons siele tot berusting gebring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anja B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2023

Fantasties. Ons verblyf was regtig wonderlik en rustig in die natuur. Baie privaat en netjies en ek sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louise V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2023

Rustige plekkie, lekker gerus! Oryx Lodge is 'n oulike plekkie met 'n lekker atmosfeer. Hier en daar kan aandag gegee word aan kombuisgereedskap, maar ons het nietemin die kuier baie geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Peaceful and relaxing. Really nice place. Enjoyed it a lot and we some wild animals as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Lekker gerus. Diere gekyk en gebraai. Sal graag weer wil kom, veral as dit warmer is. Die huis is toegerus met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzaan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

This was an amazing weekend. What a great experience. We stayed in pure luxury. It was clean, the service was friendly. It was my daughter's birthday and an unexpected surprise was delivered, yummy cupcakes. Megan and team, well done!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mamogalieskraal, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfFtSKdrV1Y1P1cjwRlZwYS8A5U1j4w8RhWb4e9hxAqRSGUNGxo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 Mamogalieskraal Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.527077214904 27.822683300141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang