Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oryx Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Oryx Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Claire T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire T

Beautiful place, and we were well taken care of.

We will definitely be back.

Belinda N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N

Peaceful and relaxing.

Really nice place. Enjoyed it a lot and we some wild animals as well.

Karin D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Lekker gerus. Diere gekyk en gebraai.

Sal graag weer wil kom, veral as dit warmer is. Die huis is toegerus met alles wat jy benodig.

Margaux K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Margaux K

Will definitely go again!

We had a lovely stay! Home away from home. Very comfortable with all the needed luxuries, DStv, aircon, dishwasher and even a generator for load shedding times. Loved the quiet bush, braai and pool the most!

Marius V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Heerlik gerus en gekuier.

Die eienaar, Megan, is hulpvaardig en vriendelik. Die huis is groot, gerieflik, netjies en baie skoon. Daar is letterlik alles wat toerusting aanbetref. Die plaasbestuurder, Wiid, is 'n ster vanaf ons ontvangs en hy het twee maal per dag 'n draai gemaak om te hoor of ons iets nodig het en of daar iets was waarmee hy kon help. Elke wegbreekplekkie behoort 'n Wiid te hê. Hy was selfs daar om my en my vrou met ons bagasie met vertrek te help. Daar was 'n klein probleempie met water en François het dit onmiddellik uitgesorteer. Die elande, sebra's en ander wild is redelik mak en ons het nie eers nodig gehad om in ons motor te klim om hulle te gaan soek nie. Ons sal beslis weer daar kuier en kan Oryx Lodge aanbeveel.

Brendan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan H

Gerieflik, pragtig en privaat.

Baie lekker gekuier. Dit is baie goed geleë, skoon en privaat. Die diens wat ons ontvang het, was puik.

Dirk C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C

Salig en die rustigheid van self.

Ons het reeds weggebreek van ons besige daaglikse roetiene en geraas. Die stilte en die natuur het weer ons siele tot berusting gebring.

Anja B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anja B

Fantasties.

Ons verblyf was regtig wonderlik en rustig in die natuur. Baie privaat en netjies en ek sal definitief weer gaan.

Louise V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Rustige plekkie, lekker gerus!

Oryx Lodge is 'n oulike plekkie met 'n lekker atmosfeer. Hier en daar kan aandag gegee word aan kombuisgereedskap, maar ons het nietemin die kuier baie geniet.

Luzaan L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan L

This was an amazing weekend.

What a great experience. We stayed in pure luxury. It was clean, the service was friendly. It was my daughter's birthday and an unexpected surprise was delivered, yummy cupcakes. Megan and team, well done!

Yvonne N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N

Gemaklike, privaat en veilige woning.

Het vreeslik lekke gekuier by die lodge en gemaklik gerus elke aand onder die sterre. Die kombuis is goed toegerus, braai area lekke gekuier elke aand by die vuur en Sondagmiddagete onder die bome geniet terwyl die zebras, rooibokke, elande en die oulike donkie vir ons kom loer. Baie dankie vir die lekke kuier in die bosveld ons het dit vreeslik baie geniet.

Johann F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann F

Goed geleë vir 'n naweek wegbreek saam met vriende. Die swembad en stoep is 'n lekker kuierplek.

Daar is rotte in die dak ek het die eienaar laat weet daarvan. Ons was nie seker of mens op die plaas mag gaan stap het of net beperk was tot die kamp waarbinne die huis geleë is nie. Geen verdere inligting was verskaf nie.

Jan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Dit was heerlik en skoon akkommodasie.

Die akkommodasie was nuut uitgeverf en was dus baie skoon. Dit is baie rustig. Soms kan kinders gehoor word wat by Bosveld Oases baljaar.

Nazeem J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeem J

Asemrowend, netjies en stil.

Die foto's skep 'n wanindruk van hoe mooi die plek werklik is.

Oryx Lodge se terugvoer

Hi Nazeem,

Baie dankie vir die mooi rensie! Ek waardeer die op reg.

Groete,
Megan

Oryx Lodge
Zani S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani S

Lekker gerus in die bos.

Jy sit in die bad en sien hoe die diere verbystap anderkant die draad. Ons het lekker om die bonfire gekuier in die aand en kon ook die rugby kyk met DStv wat ook in die huis beskikbaar was. Ons sal weer by Oryx Lodge kom lekke slaap.

Hanli C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli C

Baie rustig en lekker gewees.

Baie lekker huis vir ‘n langnaweek of selfs net vir 'n dag of so.

Stephanus Johannes J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus Johannes J

Lekker rustige verblyf naby die stad (Pretoria).

Ons het lekker geswem, gestap, fietsgery. Dankie aan Megan en haar span!

Sanet B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

'n Heerlike Bosveldervaring.

Wat 'n pragtige, ruim en gerieflike Bosveldhuis. Ons kon heerlik ontspan langs die swembad, etes en lang kuiers op die stoep geniet. Tydens die kragonderbreking was 'n kragopwekker beskikbaar gestel. By die boma is gesellig saam gekuier. Ons het zebras, bokkies en 'n donkie in die veld gesien. Weereens baie dankie, Megan en Francois vir jul puik en vriendelike diens. Ons kom sommer gou-gou weer by Oryx Lodge kuier.

Patrita V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrita V

Lekker huis met groot grasperk vir lekker kuier.

Die huis is mooi ingerig. Lekker rustige bosveld omgewing met sebras en bokke wat om die huis se perimeter beweeg. Lekker gekuier om die vuur by die boma. Baie veilig met elektriese omheining. Die kinders het dit veral baie geniet.

David W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David W

Baie lekker en ons sal Oryx Loge weer besoek.

Ons het baie gehou van die ligging in die bos en die lekker groot stoep en die braaikamer vir die winderige en reën dae. Die lodge is ook lekker toegerus. Ek het ’n paar voorstelle vir die eienaars gemaak, om dit nog beter te maak.

Marilise V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V

Dit was 'n heerlike Bosveld-wegbreek!

Die huis is baie goed ingerig. Die kuiers rondom die swembad en boma maak dit ekstra lekker. Ons het elke dag uitgesien om die wild wat naby die huis wei te besigtig.

Malcolm K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm K

Lekker rustig.

Lekker rustig, hulle het alle nodige geriewe.

Wilma M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M

Ongelooflik lekker!

Ons familie van 6 mense het die wegbreek vir drie nagte baie geniet. Veilige omgewing. Goeie selfoonsein (indien nodig). Vriendelike ontvangs. Baie behulpsame ouers wat ook daar woon sou jou enigiets benodig. Baie netjies en skoon. Die eenheid is gerieflik en baie ruim. Gemaklike beddens en kussings. Dit is stil, rustig, verfrissend en na aan die natuur. Mens kan kwaliteittyd saam spandeer. Mooi pragtige uitsig in die oggend as sebras kom groet. Ouwêreldse bekoring. Die TV was 'n plus punt vir kinders in die aand, as ons om die boma kuier. Ons het die plek verken deur te gaan stap elke dag met die die vryheid om die wild op ons eie tyd te verken. Die voëllewe was soos musiek in ore! Ons was ook gelukkig om vir Megan (die eienaar) te ontmoet wat kom kuier het vir haar ouers. Sal beslis weer terugkom. Goeie waarde vir geld. Beste groete en mag julle kuiernessie van krag tot krag gaan en nog baie jare vir ons die geleentheid gee om te kom kuier.

Liezel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Baie lekker plek in die bos, weg van die gejaag!

Sien sterre.

Rossouw C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw C

Fantasties!

Ons naweek by Oryx Lodge het al ons verwagtinge oortref! 'n Baie smaakvolle huis wat goed ingerig is (selfs 'n skottelgoedwasser!) - mens kan letterlik net jou kos en klere saamneem! Die erf is groot en het kinders meer as genoeg speelplek (fietse is 'n moet om saam te neem). Die swembad sorg vir ekstra vermaak, vir oud en jonk, en die elektrifiseerde omheining sorg vir veiligheidsgemoedrus. Daar is werklik niks anders om te doen as om te ontspan nie, want Oryx Lodge se eienaars het aan alles gedink! Ons volgende naweek is reeds geboek by die juweel, so bly ons het dit ontdek!

Ilana O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana O

Baie lekker gekuier in die bos!

Baie netjies met alles wat mens benodig om net heerlik te kuier!

Liana K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana K

Lekker!

Ons het heerlik gebly, die plek is baie netjies!

Willem V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Heerlik rustig, 'n lafenis vir die siel.

'n Aanbeveling sal wees dat daar asb. in die tweede badkamer voorsiening vir 'n seepbakkie in die stort gemaak word. Ons gasheer was besonders vriendelik met aankoms en het ons dadelik op ons gemak laat voel. Die natuur, alhoewel baie droog, saam met die wild, was wonderlik.

Tiana K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiana K

Rustige bosveld stilte.

Ons het die 4 aande by Oryx baie geniet. Ons sal vir seker weer kom!

Lesinda E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda E

Satisfying.

Satisfying, relaxing and sufficient.

Isobel P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobel P

One of the best places we have been to.

Very private and safe, spacious, neat and tidy. Will definitely go there again. For anyone wanting to go away with children or just with friends, love the feel of home away from home.

Warren M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren M

Dit was ongelooflik lekker om in hierdie pragtige plekkie te kom wegbreek van die stad.

Ongelooflike diens en die plek is baie mooi. Alles wat 'n mens wil he vir 'n wegbreeknaweek. Die waarde vir geld is seker een van die beste plekkies wat ons al besoek het. Ons sal die aanbeveel vir enige iemand wat 'n baie lekker rustige naweek wil hê.

Janine E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine E

Lovely place not too far from Johannesburg.

Beautiful place, great host (very helpful), perfect location, everything you need. Wish our stay was longer. Would definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek wat nie te ver van Johannesburg af is nie.

Pragtige plek, goeie gasheer (baie behulpsaam), perfekte ligging, alles wat jy nodig het. Wens ons verblyf was langer. Ons sal beslis weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Esvory D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esvory D

Pragtige plek, waarde vir jou geld.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Als is daar wat mens nodig het. Lekker plek om te ontspan. Baie lekker om die diere om jou te kon sien. Dankie vir die gasvryheid. Sal beslis weer gaan.

Adriette G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriette G

Dit was heerlik en so rustig, wonderlike wegbreek! Sal enige tyd weer gaan en beplan ook om so te maak!

Wonderlike ondervinding, sal enige tyd weer Oryx Lodge besoek. Beplan alreeds ons volgende besoek. Volgende punte vir verbetering word slegs gelys as klein punte vir verbetering: Geen steak messe vir braaivleis was beskikbaar nie, asblik in kombuis nie leeg aangetref nie. Vir ons was die besoek van die hond nie 'n kwessie nie, maar kan dink dat dit vir ander gaste 'n probleem sal wees, veral met kleiner kinders. Van die messegoed was vuil in die laai aangetref. Stapelbeddens se matrasse nie vir volwassenes bedoel nie, moet dalk so op die advertensie duidelik gemaak word.

Jessica V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Ons gesin het dit baie geniet.

Netjiese, mooi plek. Lekker privaat. Als is daar wat 'n mens benodig.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mamogalieskraal, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfFtSKdrV1Y1P1cjwRlZwYS8A5U1j4w8RhWb4e9hxAqRSGUNGxo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 Mamogalieskraal Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.527077214904 27.822683300141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang