Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oryx Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mamogalieskraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oryx Lodge is aan die buitewyke van Brits geleë en bied gehalte bosveldverblyf binne maklike bereik van Pretoria. Dit is ideaal vir 'n natuurliefhebber gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis met lugversorging het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle kamers het plafonwaaiers.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek, asook 'n TV met DStv, en lei na die patio met 'n groot buite-etenstafel en oorgenoeg sitplek. Daar is 'n binnebraai met ekstra sitplek en 'n tafel met stoele.

Gaste kan braaigeriewe, 'n swembad en 'n boma geniet om saam te kuier en die sterre-aande te geniet.

Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie aangesien daar wild op die plaas is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Claire T
Saam met vriende
5.0
Beautiful place, and we were well taken care of. We will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Margaret D
4.6
Heerlike ontspanne samesyn. Wat 'n lieflike plekkie! Ons was al voorheen hier en sal beslis weer en weer teruggaan. As jy in Pretoria bly, is dit nie ...
Sien meer
Sep 2024
Marius V
Saam met vriende
4.6
Heerlik gerus en gekuier. Die eienaar, Megan, is hulpvaardig en vriendelik. Die huis is groot, gerieflik, netjies en baie skoon. Daar is letterlik all...
Sien meer
Mei 2023
Brendan H
Saam met vriende
4.6
Gerieflik, pragtig en privaat. Baie lekker gekuier. Dit is baie goed geleë, skoon en privaat. Die diens wat ons ontvang het, was puik.
Mrt 2023
Margaux K
Gesin met klein kinders
4.2
Will definitely go again! We had a lovely stay! Home away from home. Very comfortable with all the needed luxuries, DStv, aircon, dishw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mamogalieskraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Oryx Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mamogalieskraal, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfFtSKdrV1Y1P1cjwRlZwYS8A5U1j4w8RhWb4e9hxAqRSGUNGxo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Mamogalieskraal Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.527077214904 27.822683300141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang