Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oryx Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mamogalieskraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oryx Lodge is aan die buitewyke van Brits geleë en bied gehalte-bosveldverblyf naby Pretoria. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat lief is vir die natuur en op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis het lugversorging en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Al die kamers het plafonwaaiers.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, en dit lei na die stoep met 'n groot etenstafel en genoeg sitplek. Daar is 'n binnebraai met ekstra sitplek en 'n tafel met stoele.

Gaste kan braaigeriewe, 'n swembad en 'n boma geniet.

Let asb. dat troeteldiere nie toegelaat word nie omdat daar wild op die plaas is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anneli R
5.0
Rustige Bosveld kuier. Baie netjiese en goed ingerigte huis, daar is alles wat mens nodig het vir 'n paar dae se wegbreek. Die braaikamer is 'n bonus ...
Sien meer
Des 2024
Juandre S
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker tyd in die bos rustig tussen die wild! Sien sterre.
Okt 2024
Karien C
Gesin met tieners
4.6
Heerlik rustig. Goed toegerus. Binnebraai en groot stoep veral geniet. Sien sterre.
Jan 2025
Margaret D
4.6
Heerlike ontspanne samesyn. Wat 'n lieflike plekkie! Ons was al voorheen hier en sal beslis weer en weer teruggaan. As jy in Pretoria bly, is dit nie ...
Sien meer
Sep 2024
Margaux K
Gesin met klein kinders
4.2
Will definitely go again! We had a lovely stay! Home away from home. Very comfortable with all the needed luxuries, DStv, aircon, dishw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mamogalieskraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Oryx Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mamogalieskraal, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfFtSKdrV1Y1P1cjwRlZwYS8A5U1j4w8RhWb4e9hxAqRSGUNGxo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 Mamogalieskraal Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.527077214904 27.822683300141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang