Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Osborne Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Helette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Osborne Manor
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Joy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy S

Immaculate and friendly.

The establishment is well maintained and very clean. The rooms are immaculately clean with fresh white linens. It was a good night's rest en route to home.

Lize T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize T

Deftige elegansie sonder opgesmuktheid.

Lieflike tuin, vriendelike ontvangs, mooi interieur, gerieflik en silwerskoon. Stylvol sonder fieterjasies.

Suzanne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Suzanne V

Sleg! Dis 'n uitbuitery deur mense wat voorgee om "grand" te wees.

Ons sal niemand aanbeveel om hier te bly nie. Heeltemal te duur vir wat jy kry en ek twyfel of dit werklik vyfster-verblyf is. Check die dokumentasie! Ons het die Superior kamer teen R2070 geboek maar die Deluxe kamer teen R1725 gekry. Die kamer stink. Met ons aankoms wou ons ys hê of 'n drankie - maar die 'luukse' gastehuis het nie een van die twee gehad nie. Die eienaar het op die stoep gesit en kuier en toe probeer om ons te paai met snoephappies. Uit die bloute het ons toe ook ys gekry. Dit was die eerste keer wat ek bespreek waar die kontakpersoon my nie persoonlik vooraf kontak om te hoor hoe laat ons arriveer ens. nie. Een van die 'Charlotte Rhys' bottels met handwasseep in het beslis ook nie die regte Charlotte Rhys produk ingehad nie. Ek kry die idee dat personeel moet rondstaan om die eienaar te plesier terwyl hyself weinig moeite doen. Total rip-off! Tot nou toe het niemand ook verskoning gevra of 'n refund aangebied omdat ons bespreking vir 'n duurder kamer was as die een wat ons gekry het nie.

Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carrington-weg 6, Memorial Road-area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3ee3ad03587a916efd5b4f997f8c32688f46e126944e1676bb49677148d4265771b18f6041f381875d4ac2bc34e92cdca2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 6 Carrington Way Memorial Road Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.750025043531 24.777023766271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang