Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Osborne Manor

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.3
Joy S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Immaculate and friendly. The establishment is well maintained and very clean. The rooms are immaculately clean with fresh white linens. It was a good night's rest en route to home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rohan R
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Na al die ongelukkighede uitgesorteer is, is dit heel lekker. Ontvangs nie so joviaal nie. 1ste badkamer toilet vol urine, kamer 'n gerookte stompie op vloer, stort nie vars nie. Kamer netjies. Skuif ons na groter kamer, netjies. Toilet verstop. Tuine pragtig, huis kort 'n paar opknappingswerkies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Suzanne V
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2024

Sleg! Dis 'n uitbuitery deur mense wat voorgee om "grand" te wees. Ons sal niemand aanbeveel om hier te bly nie. Heeltemal te duur vir wat jy kry en ek twyfel of dit werklik vyfster-verblyf is. Check die dokumentasie! Ons het die Superior kamer teen R2070 geboek maar die Deluxe kamer teen R1725 gekry. Die kamer stink. Met ons aankoms wou ons ys hê of 'n drankie - maar die 'luukse' gastehuis het nie een van die twee gehad nie. Die eienaar het op die stoep gesit en kuier en toe probeer om ons te paai met snoephappies. Uit die bloute het ons toe ook ys gekry. Dit was die eerste keer wat ek bespreek waar die kontakpersoon my nie persoonlik vooraf kontak om te hoor hoe laat ons arriveer ens. nie. Een van die 'Charlotte Rhys' bottels met handwasseep in het beslis ook nie die regte Charlotte Rhys produk ingehad nie. Ek kry die idee dat personeel moet rondstaan om die eienaar te plesier terwyl hyself weinig moeite doen. Total rip-off! Tot nou toe het niemand ook verskoning gevra of 'n refund aangebied omdat ons bespreking vir 'n duurder kamer was as die een wat ons gekry het nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Lize T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Deftige elegansie sonder opgesmuktheid. Lieflike tuin, vriendelike ontvangs, mooi interieur, gerieflik en silwerskoon. Stylvol sonder fieterjasies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Helette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carrington-weg 6, Memorial Road-area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3ee3ad03587a916efd5b4f997f8c32688f46e126944e1676bb49677148d4265771b18f6041f381875d4ac2bc34e92cdca2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 6 Carrington Way Memorial Road Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.750025043531 24.777023766271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789