Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O'Shaughnessy Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Zandra M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Stunning sea view and spacious. Perfect for large groups. Everyone agreed it was a wonderful stay in a spacious, modern home. The sea and mountain views from the dining table are amazing. Excellent management support.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneke
O'Shaughnessy Cottage
Thank you, Zandra. Come again soon.

Dirk O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Fantastiese huis en ligging. Baie prakities ingerig met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer terugkom. Pringlebaai het nie teleurgestel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anneke
O'Shaughnessy Cottage
Dankie Dirk, hoop ons sien jul weer.

Gerda K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2024

Nadat die krag eers weer aan was, was dit 'n goeie en ontspanne kuier. Pragtige uitsig, heerlike sonnige huis, goeie beddens, TV nie gekonnekteer, batteryligte - slegs drie vir 'n 5-slaapkamerhuis - werk nie en slegs twee kerse was beskikbaar ten tye van 'n 24 uur kragonderbreking.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Crystal G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2023

Heerlik, heerlik, heerlik. Netjies, groot spasie, mooi gemeubeleer, volledig toegerus, veilig, fantastiese ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anneke
O'Shaughnessy Cottage
Dankie Crystal, ons is bly julle het die huis geniet. Kom gerus weer.

Gertjan V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2022

Amazing location and great house! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beverley S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

A lovely , quiet location for the Easter Weekend. We thoroughly enjoyed our stay at O' Shaughnessy Cottage. The views from the outdoor patio and main bedroom were incredible. Excellent support from the rental agent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adam O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2022

Fantastic venue 10 out of 10. We'll be back great venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zenat G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2021

Value for money. We really enjoyed our stay and loved the beautiful house and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2021

Well located and a very neat home. There weren't any cleaning materials to clean the dishes. It would be assumed that this would be a standard practice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anneke
O'Shaughnessy Cottage
I am sorry to hear this as we provide and always have starter packs of dishwashing liquid and dishwasher tablets. I am always available for queries like this when you are staying with us.

Janette J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2020

Fantastiese ligging en pragtige huis. Die huis is reg op die strand en die uitsig is a lafenis vir die siel. Die huis is goed uitgerus met alles wat nodig is. Miskien net 'n klein bietjie meer opwasgoed en 'n paar lang glase. Ons hoop om weer te kan gaan. Dit was beslis beter as die die foto's op die webwerf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hangklip-weg 142, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAM1rYhPr34EDBQJ5pLWEf6GhuZoAEu5EuEKNIHTuZS73RxAUWh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 142 Hangklip Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.348862997307 18.819487877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang