Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Osler Place Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 81 resensies vir Osler Place Self-Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Deen T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deen T

Very happy stay, safe, clean and user friendly.

Awesome stay, the place had everything we could have wanted in our own homes.

Osler Place Self-Catering se terugvoer

Thanks, Deen,

So pleased you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Kind regards,
Jill

Osler Place Self-Catering
Chelsey E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsey E

Loved it!

It was great, clean, very spacious and modern. Loved the place, the town, and the host has been great. Thank you.

Osler Place Self-Catering se terugvoer

Thank you, Chelsey,
We're so pleased you enjoyed your stay! Hope to see you again soon.
Kind regards,
Jill

Osler Place Self-Catering
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johané V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johané V

Beautiful space, cosy, well equipped and very good communication from host.

Had a wonderful stay with friends. Good restaurant within walking distance, which was a nice bonus. Would recommend sharper knives though, but thank you for the coffee station as well. Much appreciated.

Osler Place Self-Catering se terugvoer

Thank you, Johané,
So happy you enjoyed your stay. The knives have been sorted out!
Kind regards,
Jill

Osler Place Self-Catering
Darryl O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl O

Nice, neat, and comfortable!

I found the location of Osler Place to be in the perfect spot. You have a view of a lagoon/lake in front of you.

Addinal L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Addinal L

N fantastiese paar dae met die gesin by n fantastiese wegbreekplekkie.

Ons het n fantastiese tyd gehad. Die rustigheid en die gerief maak die verblyf die moeite werd. Sal dit enige tyd vir familie of vriende aanbeveel. n Aanbeveling is om dalk lugverkoeling aan te bring, veral vir die warm somersdae.

Martin V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Lekker rustige kuierplek.

Die mikrogolfoond was nie skoon nie en daar was 'n gebreekte glas by die braai area. WiFi was nie goed nie.

Osler Place Self-Catering se terugvoer

Good morning, Martin,

I sincerely apologise for not responding sooner and for the issues you experienced during your stay. We discovered after seeing your review that the WiFi access point at the front of the building (for the braai areas) had become faulty after heavy rains. That was swiftly sorted out.

Unfortunately, because we live at the coast, things rust relatively quickly, and that's what happened with the top of the microwave. Fortunately, it doesn't affect the performance of the machine.

Regarding the broken glass on the stoep, I sincerely apologise again, and have ensured that this type of issue will not occur again.

Thank you for your honest review. We do appreciate it.

Kind regards,
Jill

Osler Place Self-Catering
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gerhard R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard R

Nie wat ons verwag het nie.

Die eenheid wat aan ons toegeken is (no 1) kyk nie na die lagoon toe soos al die foto's aandui nie. Dit is ook nie duidelik gemaak toe die eenheid aan ons toegeken is dat dit die geval is nie. Langs die eenhede is 'n Agrimark. Omdat ons eenheid "agtertoe" kyk, kyk mens af na hulle agterplaas wat ook heelwat geraas maak met vurkhysers en vragmotors wat oplaai en aflaai. Ons eenheid se hoofslaapkamer se badkamer het geen privaathied nie, want daar is nie 'n deur tussen die kamer en die badkamer nie. Dit is ook nie aan ons genoem voor die tyd nie. Die stortvloer is oud en stukkend en moet nagegaan word. Verder is die eenheid goed toegerus en het alles wat mens nodig het.

Osler Place Self-Catering se terugvoer

Good day, Gerhard,
Thank you for your honest review; it's much appreciated. I'm very sorry that you didn't enjoy the location of your unit. It is important to note that none of the units on the front of the building have a lagoon view; rather, they offer a view of the indigenous garden across the street. Additionally, all of the main bedrooms are open to the en-suite bathrooms in every unit. Having said that, I will make it clearer on our site how everything is laid out. Thank you again for your feedback; it is greatly valued.
Kind regards,
Jill

Osler Place Self-Catering
Nico V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Baie aangename kuier.

Baie goed toegerus en netjies.

Marlize H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize H

Pragtige plek en sal beslis weer gebruik maak van hulle.

Goeie en maklike bespreking van begin tot einde met alles wat jy nodig het.

Nanette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette V

Blyplek was 'n groot verrassing.

Kommunikasie vanaf Jill was baie goed.

Stephan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Uitstekende diens.

Vriendlikste host, pragtige plek, kan vir niks meer vra nie!

Sue V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue V

Baie netjies en goed ingerig.

Pragtig skoon en netjies, en baie goed ingerig. Dit is ook baie goed geleë. Ons het die kuier geniet en sal beslis weer hier oorbly.

Jacqueline V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V

Uitstekend. Sal definitief weer daar bly.

Ons was baie vroeg reeds in Stilbaai. Vir Jill geskakel en sy het toestemming gegee dat ons kan inboek. On The Rocks Restaurant is 'n moet! Kos was uit die boeke.

Helene C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene C

Pragtige plek - silwerskoon en netjies!

Ons is vriendelike ontvang met ons aankoms. Alles was baie netjies en die plek is goed toegerus. Ons kan dit definitief aanbeveel.

Corne S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Super clean, well equipped!

We had a wonderful stay at Osler Place. Very clean and we think the amenities are more than what you get for the nightly rate. So beyond value for money. Jill communicated so well and was always responsive. As owners of a property management and rental hosting business in Hermanus we understand what it takes to delight guests. And we were delighted with Osler Place. Highly recommended!

Osler Place Self-Catering se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. We are so pleased that you enjoyed your stay, and we hope to see you again sometime soon. It's always a pleasure to host such wonderful guests.

Osler Place Self-Catering
Michelle N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle N

Great place to stay! Not too far from the beach and great hosts.

Very comfortable and great communication.

Liezl V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl V

Kommunikasie tussen Osler Place en ons was moeiteloos.

Regtig baie lekker gebly. Als was reg met aankoms. Tot 'n lig vir wanneer daar loadshedding is. Ruim plek met lekker stoep met braai. As 'n gesin het jy niks meer nodig nie.

Geano T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geano T

Fantastic.

Great units, very clean and excellent hospitality.

Deon V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Enjoy it very very much.

One of the best places to stay in Still Bay. Management and staff very helpful and eager to assist. Ideal place to switch off after busy year. Owners were helpful, friendly and feel like family.

Richard K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard K

Perfect for a family with small kids.

Osler place is nicely located with close driving distance to the beach and shops. Service was friendly and flat was spacious and well equipped. WiFi was better than expected and the layout allowed for a nice breeze to flow through. I would recommend to a friend.

Elsabe M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M

Heerlik rustig.

Vriendelik ontvang. Alles wat jy nodig het is daar. Loopafstand van alles. Stunning plek.

Debre J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debre J

Perfek

Alles is baie mooi skoon en netjies en die gasheer is baie behulpsaam. Sal definitief weer daar bespreek.

Eugene N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N

Heerlik, luuks en ontspannend.

Groot woonruimtes, als wat jy benodig.

Megan M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Baie rustig en lekker.

Die verblyf by Osler Places was baie lekker en baie rustig. Ek beveel dit aan vir enige familie wat wil wegbreek van die besige wêreld af. Ontavngs was baie goed en die ligging van Osler Place is baie lekker, want dit is loopafstand van alles af. Ons kar was heel naweek parkeer en ons het na alles geloop.

Bronwyn S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn S

Absolutely outstanding.

The unit was bigger than expected and the photos are an exact resemblance of the place.

Heila S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S

Uitstekende verbyf, netjies, skoon, ruim teen baie beskostigbare pryse.

Vier Matriekmeisies op vakansie by Osler Place, wat 'n fees! Alles was netjies, skoon, ruim, goed toegerus en 'n veilige, stil area. Heerlike balkon met braaigeriewe. Eienaar was vriendelik, behulpsaam en het die spul raserige meisies goed hanteer. Ons gaan beslis weer by Osler Place bly, dit is ons nuwe blyplek op Stilbaai. Perfekte vakansieverblyf in 'n perfekte vakansiedorpie, julle sien ons beslis weer. Baie dankie Juan!

Peter P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter P

A home away from home.

A very comfortable and clean place. We would defnitely like to go there again.

Anton E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton E

Skoon en netjiese verblyf.

Skoon en netjiese verblyf. Lekker wegbreek vir 'n naweek.

Deon V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

A nice stay in a quiet place. Nice and clean with ample space for 6 people.

We enjoyed the stay and the accommodation was nice and clean with all the amenities needed.

Maria P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria P

Niks om oor te kla nie.

Ons het lekker gebly.

Lenora K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lenora K

Gemaklik gewees.

Akkommodasie is groot en toegerus. Het wel aandag nodig!

Franklin S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin S

Uitstekend, ruim, ontspannend.

Die plek is goed ingerig. Het alles wat ons nodig sou wou hê. Sal definitief terugkeer. Persoon aan diens het ook goeie klientediens gelewer. Mag die besigheid van seën tot seën gaan.

Debbie M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Heerlik!

Skoon en netjies, alles is daar wat nodig is. Het baie lekker ontspan.

Gerhardus B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus B

Baie lekker.

Een nag was te kort, sal langer bly volgende keer.

Gert R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Baie mooi plek en netjies.

Sal definitief Osler Place aan enige iemand aanbeveel. Ontvangs was baie goed en die eenhede baie mooi en netjies. Sal enige tyd weer daar gaan oorbly.

Kayla A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla A

Neat and clean.

What a nice place and people. Thanks again. Everything was in its place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies en skoon.

Wat 'n lekker plek en mense. Weereens dankie. Alles was op sy plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Riette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V

Waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs, eenheid netjies en volledig toegerus. Eienaar/bestuurder baie behulpsaam, vriendelik en het geen probleme met die tieners gehad wat bietjie geraas het nie. Sal Osler Place definitief aanbeveel.

Chantal B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B

Waarde vir geld.

Osler Place is 'n absoluut netjiese woonstel, toegerus met als wat nodig is vir 'n selfsorgeenheid. Die bestuurder het ons goed ontvang en dadelik tuis laat voel. Die balkon en braai is heerlik. Ons sal beslis weer Osler Place besoek.

Derrick N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick N

Was 'n wegbreek om te onthou.

Osler Place het waarlik aan al ons verwagtinge voldoen. Mens kan eintlik geen negatiewe kommentaar lewer oor hierdie plek nie. Ek sal dit enige tyd aan enige persoon aanbeveel. Dis beslis waarde vir geld.

Sannie K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannie K

Dit het soos huis gevoel.

Ons akkommodasie was lekker ruim en netjies. Ons sou twee enkelbeddens in twee van die slaapkamers verkies, want ons was een getroude paar en drie enkellopendes. Ek besef dis al wat beskikbaar was. Die lieflike beddegoed en mooi badkamers het ons dadelik tuis laat voel. Die vriendelike ontvangs, hulpvaardigheid en warm sonnige leefvertrek was verwelkomend.

Izanne P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne P

Perfekte vakansieverblyf.

Ons kon nie vir 'n beter vakansieblyplek vra nie. So skoon en netjies, absoluut alles wat mens nodig het en te lekker warm in die koue winter met verwarmer klaar aan toe ons daar aankom en lekker elektriese komberse en snoesige warm duvets. Vreeslik dankie vir die gasvryheid en moeite, julle sien ons definitief weer!

Brigitte R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R

Well situated spacious holiday flat.

The self-catering flat was airy and spacious. Decor was light and attractive. The sinks and counters are in need of refurbishment, but we were told that this is about to happen. The kitchen was equipped with most items except for a family sized coffee plunger. The washing machine and dishwasher would be really useful for a long holiday.

Morne V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Baie skoon, gerieflik en loopafstand van klein winkel en restaurant.

Lekker gekuier. Die eenhede het als wat jy nodig mag hê en naby aan 'n kafee, pub en restaurant. Moet ry as jy by winkel of strand wil wees.

Reinet N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet N

Fantasties.

Dit was die beste waarde vir geld ooit. Ons was nog nooit in 'n eenheid wat so goed toegerus is nie.

Timothy Sedrick A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Timothy Sedrick A

Aangename, rustige, vriendelike, behulpsame diens. Baie heerlik gekuier.

Geleë in 'n veilige omgewing met 'n rustige atmosfeer. 'n Tipiese vakansiedorp met baie moontlikhede. Geriewe is gemaklik en toeganklik vir beide volwassenes en kinders. Geriewe is aangenaam en skoon en voldoen aan my behoeftes. Ek sal beslis weer daar vakansie gaan hou.

Andre D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie rustig en gemaklik.

Lieflike dorp met baie dinge om te doen. Rustig en veilig. Vriendelike mense en 'n stunning strand.

Hansie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hansie K

Gerieflik en skoon.

Ons het lekker gebly. Alles was mooi skoon en die bestuurder was baie goed.

Stephne N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne N

Die plekkie was ideaal vir 'n naweekkuier met vriende.

Dit was 'n aangename blyplek vir die naweek.

Piet S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Waarde vir geld.

Netjies, skoon, verblyf het alles van skottelgoedwasser tot mikrogolf.

Zadian N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zadian N

Geen vervoer probleme, als is daar wat mens soek.

Die plek is sy naam werd.

Karen C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Ruim, skoon met alles wat jy nodig het en meer.

Heerlike ruim woonstel. Baie goed toegerus met wasmasjien en skottelgoedwasser. Naby sentrum en eetplekkies en heerlik om te stap, kort afstand van die see. Veilige parkering. Kan die plekkie enige tyd aanbeveel.

Rochelle V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V

Puik, kan Osler Place beslis aanbeveel!

Voldoen aan alle vereistes vir vakansie, asook net oorslaap!

Anja L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L

Wonderlike kuier in Stilbaai.

Ons en 'n paar vriende het Osler Place gekies as ons bestemming vir 'n wegbreeknaweek. Osler Place se kliëntediens was baie goed en die ligging perfek. Dit is in Stilbaai-Oos geleë met stapafstand na 'n lekker restaurant en die rivier. Die woonstelle was vreeslik netjies en mooi met 'n heerlike groot stoep en braai vir lekker saam kuier. Die kamers was ook baie mooi en netjies en warm ingerig vir die koel Stilbaai aande. Die kombuis was ook lekker ingerig met 'n skottelgoedwasser wat ons vrouens se hoogtepunt was. Dankie Osler Place! Julle sal ons weer sien!

Morné L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morné L

Osler Place was stylvol, netjies en goed toegerus.

Osler Place is 'n baie lekker vakansieblyblek in 'n pragtige omgewing. Ons is vriendelik verwelkom, en het onmiddellik tuis gevoel. Die blyplek was ruim, die meubels en dekor stylvol en toepaslik vir 'n vakansie. Die kombuis en leefruimte is baie goed toegerus, nie net met die verwagte essensiële dinge nie, maar ook klein luukshede bo alle verwagtings. Ons het regtig glad nie terug verlang na ons eie huis nie. Ongelukkig kon ons net een aand daar bly, maar ons kon sien dat dit 'n heerlike blyplek sou wees vir 'n seevakansie of langnaweek in Stilbaai.

Ronel V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Goed toegerus en pragtige plek. Vreeslik geniet!

Pragtige plekkie wat goed toegerus is. Aandag aan detail maak dit gesog!

Alta H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta H

Waarde vir geld.

Ek kuier altyd ongelooflik lekker by Osler Place. Wonderlike mense om mee te deel. Woonstelle mooi gemeubileer en lekker ruim.

Gavin F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin F

Heerlik.

Was lekker.

Elsa K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa K

Baie rustig en stil, ideaal vir ontspan en rus.

Ons het heerlik gekuier en die gasheer/eienaar was baie behulpsaam. Dalk een opmerking, daar is trappe na die eenhede en hulp met die opdra/afdra van gaste se bagasie, veral vir ouer persone, kan 'n groot hulp wees.

Leonie M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie M

Tuiste weg van die huis.

Lieflike ruim wooneenhede met 'n heerlike balkon met braai. Die wasmasjien en skottelgoedwasser is enige vrou se droom op 'n vakansie. Gemaklike beddens en ruim badkamers. Groot TV met geselekteerde DStv-kanale. Die diens was uitstekend met Juan wat uit sy pad gegaan het om vergete items aan ons terug te besorg.

Suzi G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzi G

Perfek geleë, goeie diens, skoon en netjiese verblyf.

Baie goeie diens, lekker sentraal geleë. Netjies en skoon. Net een voorstel: bedlampies langs die beddens is die enigste tekortkoming.

Judy D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy D

This place has everything that you need.

Wonderful flat with everything you need. The host is friendly and helpful. Close to restaurants, garage parking, dishwasher and washing machine, neat and clean. Very comfortable stay.

Marilize B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize B

Ons het 3 kinders, 3, 7 en 10 jaar oud. Die verblyf was pragtig. Als wat mens nodig het en meer.

Die woonstel is toegerus met alle geriewe. Skottelgoedmasjien was die beste! Pragtig gemeubeleerd en die eienaar was altyd beskikbaar en vriendelik. Ons sal weer terug gaan!

Jaco R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Al die nodige geriewe gehad. Wonderlike stoep.

Osler Place Self-Catering se terugvoer

Goed om te weet jul het jul kuier by Osler Place geniet.
Groete
Anmar

Osler Place Self-Catering
Ada V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada V

Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker daar gebly. Alles was skoon en netjies. Juan was baie hulpvaardig en vriendelik. 'n Droe afdroogvadoek sou handig gewees het, en moontlike bedlampies in die ander slaapkamer.

Francois L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

Netjies, skoon, prakties en veilig. Jy kan letterlik net jou eet en drinkgoed bring en begin ontspan.

Alles funksioneel en bruikbaar. Rustig.

Osler Place Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Francois.
Dit is goed om te weet julle het jul tydjie by Osler Place geniet.

Osler Place Self-Catering
Dawid S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid S

Relax naweek in Stilbaai.

Osler Place is 'n baie netjies woonstel wat baie gemaklik uitgelê is. Alles is skoon en netjies. Die ligging is baie naby aan alles.

Lisa B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa B

Gemaklike, skoon verblyf met baie spasie en baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly, daar is lekker spasie en dis skoon en netjies. Die braaistoep was heerlik! Die diens was vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker enige gesin aanbeveel om daar te bly en sal beslis weer by Osler Place gaan bly.

Elsabe M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe M

Heerlike naweek in baie lekker eenheid, baie goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het, sal weer gaan.

Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam.

Muller V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Muller V

Mooi en lekker, wat meer kan mens vra!

Ons was so verras en sal beslis weer daar gaan bly as ons weer Stilbaai toe moet gaan.

Koos K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K

Baie lekker.

Vriendelike ontvangs, oorgenoeg spasie met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike verblyf.

Marius B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius B

Baie netjiese akkommodasie met uitstekende uitleg van kamers, leefarea en stoep. Lekker sentraal (naby die brug). Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het dit baie geniet. Ek sou sê fietsry en stap langs die rivier was hoogtepunte. Die strand is mooi, maar nie noodwendig so lekker vir tieners in April nie (te min mense). Vir ons was die min mense weer lekker. Stilbaai is anders as ander klein kusdorpe - dis heelwat groter en mens kry die gevoel dis nie regtig 'n vakansiedorp nie maar meer 'n "bly" dorp.

Wanda P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wanda P

Gemiddeld en bietjie misleidend want ons het verstaan jy kyk oor die lagoon uit.

Wasbak in kombuis het lek iewers by vloer gehad. Toilet in hoofslaapkamer het gelek. Mense langs ons se drein was verstop wat 'n aaklige reuk selfs in ons area veroorsaak het. Daar is geen tuimeldroër nie. Nie so goed geleë nie. Ek dink die verblyf is hopeloos te duur vir wat hul jou bied.

Maryna O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna O

Fantasties!

Osler Place is pragtig gemeubileerd, modern, met absoluut alles wat jy nodig het. Skoon, netjies, water in yskas, ysblokkies, flits as krag dalk afgaan, silwerskoon lieflike wit linne en handdoeke. Die gasheer en gasvrou het regtig aan absoluut alles gedink om ons verblyf fantasties te maak. Baie ruim, baie bekostigbaar, perfek geleë. Sal beslís weer gaan en beslís aanbeveel.

Osler Place Self-Catering se terugvoer

Hi Maryna
Baie dankie vir jou resensie.
Goed om te hoor dat jul die naweek by Osler Place en Stilbaai geniet het.
Sien uit om jul weer hier te ontvang.
Groete
Anmar

Osler Place Self-Catering
Danie L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Rustige naweek by die see.

Die eenheid het in al ons behoeftes voorsien. Dit was netjies en skoon en alle toebehore was daar wat ons benodig het. Ek sal Osler Place verseker aanbeveel en ons hoop om weer 'n draai daar te maak. Ons het absoluut niks om oor te kla nie en dis verseker waarde vir geld.

Eljo V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljo V

Best value for money!

Very clean and friendly and reception is always willing to walk the extra mile for the guest.

Osler Place Self-Catering se terugvoer

Thank you for your review Eljo. Was a great pleasure hosting you and your family. Looking forward receiving you again at Osler Place.

Osler Place Self-Catering
Ronel M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel M

Als wat jy nodig het.

Dit was my eerste besoek aan Stilbaai en Osler Place het aan al my verwagtinge voldoen. Anmar was heeltyd so behulpsaam en vriendelik. Ek sal definitief weer teruggaan. Die plek is baie netjies en skoon en het al die geriewe wat 'n mens benodig met 'n vakansie. Mens kan stap na die rivier en see en daar is 'n lekker eetplek net af in die straat. Baie dankie vir 'n lekker vakansie.

Osler Place Self-Catering se terugvoer

Beste Ronel,

Baie dankie vir jou terugvoer en dat julle Osler Place gekies het. Dit was 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer. Julle is vriendelike gaste wat die eenheid ook baie netjies agtergelaat het.

Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Osler Place Self-Catering
Jaonie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaonie V

Aangename verassing!

Ons was aangenaam verras met 'n vriendelike verwelkoming met ook vinnige en goeie diens. Die eenhede is ook lekker ruim, baie netjies en skoon en sal dit verseker vir vriende en familie voorstel. Dit het 'n lekker uitsig op die mond en is gerieflik naby winkeltjies en eetplekke. Verseker die moeite werd!

Adrian S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian S

Heerlik ruim.

Die lekker groot stoep met die braai-area is al te lekker en ons het die naweek daar baie geniet.

Osler Place Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop dat jul weer Osler Place sal kies in die toekoms.

Osler Place Self-Catering
Christyl K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christyl K

Wonderlik!

Ons het dit baie geniet! Baie netjies en volledig toegerus.

Osler Place Self-Catering se terugvoer

Was 'n groot plesier om Christyl en familie te akkommodeer. Hul is vriendelike gaste en het eenheid baie netjies agtergelaat met vertrek.

Osler Place Self-Catering
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oslerstraat 50, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2428a10a3ad400a5e7dd79b6808e91477fed9420953ee7663421f59a6798eb6c300daf24f2e236f3216c34317f17f2ee103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 81 5 1 5 50 Osler Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.365096859507 21.417495877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang