Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Osler Place Self-Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Deen T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Very happy stay, safe, clean and user friendly. Awesome stay, the place had everything we could have wanted in our own homes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Osler Place Self-Catering
Thanks, Deen, So pleased you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Kind regards, Jill

Chelsey E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Loved it! It was great, clean, very spacious and modern. Loved the place, the town, and the host has been great. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Osler Place Self-Catering
Thank you, Chelsey, We're so pleased you enjoyed your stay! Hope to see you again soon. Kind regards, Jill

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johané V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Beautiful space, cosy, well equipped and very good communication from host. Had a wonderful stay with friends. Good restaurant within walking distance, which was a nice bonus. Would recommend sharper knives though, but thank you for the coffee station as well. Much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Osler Place Self-Catering
Thank you, Johané, So happy you enjoyed your stay. The knives have been sorted out! Kind regards, Jill

Darryl O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Nice, neat, and comfortable! I found the location of Osler Place to be in the perfect spot. You have a view of a lagoon/lake in front of you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Addinal L
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

N fantastiese paar dae met die gesin by n fantastiese wegbreekplekkie. Ons het n fantastiese tyd gehad. Die rustigheid en die gerief maak die verblyf die moeite werd. Sal dit enige tyd vir familie of vriende aanbeveel. n Aanbeveling is om dalk lugverkoeling aan te bring, veral vir die warm somersdae.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Lekker rustige kuierplek. Die mikrogolfoond was nie skoon nie en daar was 'n gebreekte glas by die braai area. WiFi was nie goed nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jill
Osler Place Self-Catering
Good morning, Martin, I sincerely apologise for not responding sooner and for the issues you experienced during your stay. We discovered after seeing your review that the WiFi access point at the front of the building (for the braai areas) had become faulty after heavy rains. That was swiftly sorted out. Unfortunately, because we live at the coast, things rust relatively quickly, and that's what happened with the top of the microwave. Fortunately, it doesn't affect the performance of the machine. Regarding the broken glass on the stoep, I sincerely apologise again, and have ensured that this type of issue will not occur again. Thank you for your honest review. We do appreciate it. Kind regards, Jill

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard R
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Mrt 2024

Nie wat ons verwag het nie. Die eenheid wat aan ons toegeken is (no 1) kyk nie na die lagoon toe soos al die foto's aandui nie. Dit is ook nie duidelik gemaak toe die eenheid aan ons toegeken is dat dit die geval is nie. Langs die eenhede is 'n Agrimark. Omdat ons eenheid "agtertoe" kyk, kyk mens af na hulle agterplaas wat ook heelwat geraas maak met vurkhysers en vragmotors wat oplaai en aflaai. Ons eenheid se hoofslaapkamer se badkamer het geen privaathied nie, want daar is nie 'n deur tussen die kamer en die badkamer nie. Dit is ook nie aan ons genoem voor die tyd nie. Die stortvloer is oud en stukkend en moet nagegaan word. Verder is die eenheid goed toegerus en het alles wat mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Osler Place Self-Catering
Good day, Gerhard, Thank you for your honest review; it's much appreciated. I'm very sorry that you didn't enjoy the location of your unit. It is important to note that none of the units on the front of the building have a lagoon view; rather, they offer a view of the indigenous garden across the street. Additionally, all of the main bedrooms are open to the en-suite bathrooms in every unit. Having said that, I will make it clearer on our site how everything is laid out. Thank you again for your feedback; it is greatly valued. Kind regards, Jill

Nico V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Baie aangename kuier. Baie goed toegerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oslerstraat 50, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2428a10a3ad400a5e7dd79b6808e91477fed9420953ee7663421f59a6798eb6c300daf24f2e236f3216c34317f17f2ee103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 81 5 1 5 50 Osler Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.365096859507 21.417495877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang