Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Osler Place Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oslerstraat 50, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Osler Place Self-Catering is in 'n boomryke straat in Stilbaai se oostekant geleë. Dit is 'n elegante gastehuis wat 'n uitsig oor 'n inheemse tuin het. Gaste kan 'n oggendkoffie op hul privaat stoep met 'n tuin- of veld-uitsig geniet. Gaste kan ook in 1 van die drie slaapkamers wat met Egiptiese katoenlakens spog slaap of in die oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuisarea ontspan.

Hierdie gastehuis is ideaal vir gesinne en sakereisigers. Elke drieslaapkamer-eenheid het 'n privaat toesluitmotorhuis, is 5 minute se ry vanaf strande, winkels en restaurante. Elkeen van die eenhede is veilig op die eerste verdieping geleë en word via trappe bereik. Elke eenheid sluit 2 badkamers waarvan 1 'n en suite is, WiFi, DStv, 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, 'n wasmasjien en privaat braaigeriewe op 'n gemeubileerde balkon in. Daar is ook 'n omsetter wat deur sonkrag aangedryf word, wat in die geval van beurtkrag inskop.

Die instansie kan tot 36 mense in groot of klein groepe akkommodeer. Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar. Die grondverdieping spog met 'n pragtige kunsgalery en 'n geskenkwinkel.

Osler Place is binne 'n 2 km radius vanaf aktiwiteite soos visvang, ski, bootritte, kanovaarte, boot- en mariene glybane en nog vele meer. Daar is ook 'n gewilde restaurant stapafstand vanaf die verblyf. Stilbaai Gholfklub is 7 minute se ry vanaf hierdie verblyf.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Deen T
Saam met vriende
5.0
Very happy stay, safe, clean and user friendly. Awesome stay, the place had everything we could have wanted in our own homes.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Chelsey E
Gesin met klein kinders
5.0
Loved it! It was great, clean, very spacious and modern. Loved the place, the town, and the host has been great. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Johané V
Saam met vriende
5.0
Beautiful space, cosy, well equipped and very good communication from host. Had a wonderful stay with friends. Good restaurant within w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Darryl O
Gesin met klein kinders
5.0
Nice, neat, and comfortable! I found the location of Osler Place to be in the perfect spot. You have a view of a lagoon/lake in front o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Addinal L
4.8
N fantastiese paar dae met die gesin by n fantastiese wegbreekplekkie. Ons het n fantastiese tyd gehad. Die rustigheid en die gerief maak die verblyf ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Oslerstraat 50, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Osler Place Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oslerstraat 50, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2428a10a3ad400a5e7dd79b6808e91477fed9420953ee7663421f59a6798eb6c300daf24f2e236f3216c34317f17f2ee103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 81 5 1 5 50 Osler Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.365096859507 21.417495877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang