Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ospray House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Ernita F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Pragtig en karaktervol - perfek vir ons. Ons het vreeslik lekker gebly in Osprey House. Dit is naby die middedorp en restaurante, maar ook naby die natuur en stil en rustig met 'n mooi uitsig oor die natuurskoon. Osprey House is in 'n Cul de Sac so min na niks verkeer. Alle geriewe is oulik uiteengesit en alles netjies en skoon. Vir ons was dit ook belangrik om in 'n plekkie te bly wat karakter het. Ons het die lekkerste naweek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Beautiful cottage retreat. The cutest cottage in Agulhas that works as the perfect base to see where the oceans meet. Everything was easy and well communicated. Thank you for a lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Aghulas baie geniet. Lekker geslaap in Ospray. Huis is baie gerieflik, beddegoed en veral die handdoeke is luuks. Sal nie aanbeveel vir familie met kinders nie. Die tuin is vol dorings, kan nie op die gras speel nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andries D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Wonderlike plek in 'n stil buurt. Huis het alles vir gesin vir wegbreek. Sal definitief weer van Ospray gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Lekker. Sal weer gaan. Stunning.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gayle H
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2022

Cute Cape Cottage. Cute little cottage, very spacious. Nice and new. Great spot to explore the area from.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stella S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2022

The house is lovely. The open plan living room and kitchen worked very well for us. There is some sea view to the east. There are no street lights yet, which gave us the opportunity to have a wonderful view of the night sky. The veranda is an added plus and we enjoyed many hours relaxing there. Unfortunately, although pet-friendly, the yard is no enclosed, so my dog had to be on her leash all the time. Building is taking place right next door but the contractors were friendly and tried their best to minimise the noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf
3.0
Jan 2022

Huis gerieflik vir gesin en hondevriendelik. Gesien dat 'n skoonmaaktarief per dag bygevoeg word, het ons 'n skoner huis verwag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Simone S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Fantastiese plek. Die plek was verskriklik netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die eienaar self was baie vriendelik en baie behulpsaam. Dis 'n perfekte plek vir net lekker kuier met vriende of familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Heerlik, pragtig en skoon. Als wat jy wil hê. Die huisie is pragtig en voldoen aan al jou behoeftes. Stil omgewing, maar tog ook by als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ospray-weg, Zoetendalsrug, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b4a4ade5246990067ac542ef5012caeb9456ec45908573cffa65578c50377719067c7a87a07c340d534a10ed2514fe2d43a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Ospray Road Zoetendalsrug 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.824320672244 20.001544632189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang