Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Osprey Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Holiday-weg en Sunvalley-rylaan, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Osprey Cottage is 'n bekoorlike kothuis naby die Knysna-strandmeer in 'n rustige gemeenskap. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie kothuis is die ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na rustige vakansieverblyf.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke wat na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe lei.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan gedeelde geriewe geniet, insluitend 'n verhitte swembad, Jacuzzi, boma-area, speletjieskamer en 'n klimraam vir die kinders.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Hoek van Holiday-weg en Sunvalley-rylaan, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Holiday-weg en Sunvalley-rylaan, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2745f64ce7d251ca73d0a571de8d3c85d4975238648dc10ae25e693ad2da216294c1270eedbe62f5b8a31432c6ab0456870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) Corner Holiday Road and Sunvalley Drive Costa Sarda 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.039432636797 23.061698064663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang