Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ostrich Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Josie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Awesome. We had an awesome stay at Ostrich Cottage. The cottage is very clean and has everything you need for a long stay. The property is very well situated, and so many different animals come to visit throughout the day. It was just an awesome experience overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlike rus verblyf. Die verblyf was baie gerieflik en ruim. Die kombuis is goed toegerus, en die kuierarea buite was heerlik om te sit en die diere wat verby kom te bewonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolindie O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Aangenaam. Baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inez V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Relaxing comfortable unforgettable. The place was wonderful, clean, comfortable, and everything that we needed was there. I would go back anytime. The facilities in Marloth Park are wonderful, staff is friendly, and security is very good. Will recommend to all my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Ostrich Cottage
Thank you for the positive feedback

Christelle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ek sal definitief Ostrich Cottage vir enige iemand aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en alles is perfek in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Fantastiese rus plekkie. Wat 'n fantastiese naweek was dit nie. Die eienaar is vreeslik hulpvaardig en vriendelik. Die plek is netjies en baie gerieflik. Ons het vreeslik lekker gebly en wou glad nie oppak en huis toe gaan nie. Ons sal definitief weer by Ostrich Cottage bespreek. Die volgende keer net vir baie langer. Baie dankie, Yvonne, dat julle hierdie besonderse plekkie van julle met ons kon deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Ostrich Cottage
Baie dankie

Henk D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Spacious and perfect for the whole family. Amazing location, all the animals came to visit each day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2024

Awesome and exciting. We loved this place! We had so much fun as a family. It is clean and it has everything you need. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Volstruisstraat 1596, Marlothpark, 1301, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ae3008c3ed18996c057e6fff6d87e0441574f51bc8c3a43b8dff1826f8993e2a986537390fef5a00f74eb29de01211a1c13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 1596 Volstruis Street Marloth Park 1301 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.3461532 31.7586149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang