Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otium Oasis

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Janine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Cosy, safe, convenient, well resourced. The camp and facilities and our time at Otium Oasis were absolutely lovely, in spite of our booking falling in the heart of the cold wet winter. Our hosts made sure that this minor detail does not spoil our weekend. Thank you, you really went above and beyond and we appreciate you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die was een vir die boeke. Relaxing. Heerlike kamp plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very pleasant. Very pleasant, but only stayed one night

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Countryside glamping. So near yet you feel so far away sitting in the hot tub with a few springbok roaming freely. The unit has everything needed for a relaxing stay. The aesthetic bath was the winner and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Ons kuier was awesome. Die Tipi Tent was net soos dit op die foto's was en dit was goed om te sien. Dit was baie rustig en ons as famielie kon baie tyd met mekaar spandeer in die natuur. Baie dankie tannie vir u gasvryheid en u gesindheid. Ons sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Rustig, romanties, amazing. Baie dankie vir die wonderlike verblyf. Jammer die pad was so bietjie rof, veral as 'n mens nie met 'n hoë voertuig kan kom nie. Die uitsig is mooi, privaatheid, alles was net wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yagya B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Veilig, mooi, stil en waarde vir geld. Pragtig, lekker rustig, waarde vir geld en het al reeds aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag
3.6
Des 2023

A haven in a remote location. Very peaceful and quiet and the bathrooms are excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2023

Ontevrede. Vir die eerste uur moes ek muise rondjaag om uit ons chalet to kom, ek moes yskaste rondskuif om ontslae te raak van hulle, die muis "droppings" was orals, die glase en borde was vol muis "droppings", ons moes alles uitwas voordat ons dit kon gebruik. Die yskas bo-op was pateties vuil. Baie dik laag vet en stof, mens kan sien dit word nie skoongemaak nie, ons het dit onder die eienaar se aandag gebring, waarna sy vir ons gese het sy sal iemand stuur om te kom skoonmaak,. Wel, iemand was nooit daar nie. Ek kon nie wag om Sondagoggend die plek te verlaat nie. Jammer, maar ek voel dit is nie die geld werd nie. Soos aangedui dat daar wifi is, wel daar is nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Alet
Otium Oasis
Beste Danie, jammer om te hoor van julle ontevredenheid. Ons is eers die volgende dag hieroor ingelig en her toe aangebied dat ons iemand stuur waarop jy aangedui het dit is nie nodig nie, en dat goed soos dit gebeur in die natuur. Ons neem kennis van jou ongelukkigheisd en ek het reeds aangebied om vir julle 'n volle tergbetaling te gee. Volgende keer as jy jou in so situasie bevind, bring dit tog onmiddelik onder die eienaars se aandag sodat hulle daatwerklik kan optree. Groete,

Annerine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Was baie rustig en aangenaam. Het die stilte geniet en om in natuur te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R300
R300 R225
per nag, vir 2 mense
Vanaf R300
R300 R225
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 78 van Plaas 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnISTr15HUbDvkm6T6IQhPQc7fMTMSsRsE3tG3eIVQOBKjfXwLJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R225 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Portion 78 of Farm 811 Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3777 19.5094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang