Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otium Oasis

Tentekamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Otium Oasis
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Janine M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Cosy, safe, convenient, well resourced.

The camp and facilities and our time at Otium Oasis were absolutely lovely, in spite of our booking falling in the heart of the cold wet winter. Our hosts made sure that this minor detail does not spoil our weekend. Thank you, you really went above and beyond and we appreciate you.

Tania K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K

Die was een vir die boeke. Relaxing.

Heerlike kamp plek!

Rayne S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayne S

Very pleasant.

Very pleasant, but only stayed one night

Nicole H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

Countryside glamping.

So near yet you feel so far away sitting in the hot tub with a few springbok roaming freely. The unit has everything needed for a relaxing stay. The aesthetic bath was the winner and will definitely be back.

Natasha L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Ons kuier was awesome.

Die Tipi Tent was net soos dit op die foto's was en dit was goed om te sien. Dit was baie rustig en ons as famielie kon baie tyd met mekaar spandeer in die natuur. Baie dankie tannie vir u gasvryheid en u gesindheid. Ons sien gou weer.

Amanda R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Rustig, romanties, amazing.

Baie dankie vir die wonderlike verblyf. Jammer die pad was so bietjie rof, veral as 'n mens nie met 'n hoë voertuig kan kom nie. Die uitsig is mooi, privaatheid, alles was net wonderlik.

Yagya B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yagya B

Veilig, mooi, stil en waarde vir geld.

Pragtig, lekker rustig, waarde vir geld en het al reeds aanbeveel.

Chris H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H

A haven in a remote location.

Very peaceful and quiet and the bathrooms are excellent.

Danie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Danie V

Ontevrede.

Vir die eerste uur moes ek muise rondjaag om uit ons chalet to kom, ek moes yskaste rondskuif om ontslae te raak van hulle, die muis "droppings" was orals, die glase en borde was vol muis "droppings", ons moes alles uitwas voordat ons dit kon gebruik. Die yskas bo-op was pateties vuil. Baie dik laag vet en stof, mens kan sien dit word nie skoongemaak nie, ons het dit onder die eienaar se aandag gebring, waarna sy vir ons gese het sy sal iemand stuur om te kom skoonmaak,. Wel, iemand was nooit daar nie. Ek kon nie wag om Sondagoggend die plek te verlaat nie. Jammer, maar ek voel dit is nie die geld werd nie. Soos aangedui dat daar wifi is, wel daar is nie.

Otium Oasis se terugvoer

Beste Danie, jammer om te hoor van julle ontevredenheid.
Ons is eers die volgende dag hieroor ingelig en her toe aangebied dat ons iemand stuur waarop jy aangedui het dit is nie nodig nie, en dat goed soos dit gebeur in die natuur.
Ons neem kennis van jou ongelukkigheisd en ek het reeds aangebied om vir julle 'n volle tergbetaling te gee.
Volgende keer as jy jou in so situasie bevind, bring dit tog onmiddelik onder die eienaars se aandag sodat hulle daatwerklik kan optree.
Groete,

Otium Oasis
Annerine M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerine M

Was baie rustig en aangenaam.

Het die stilte geniet en om in natuur te wees.

Heidi S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Relaxing in nature.

The owner was very kind to upgrade us. There was so much to experience and do for the kids. Feeding the alpacas, zebras seeing the pics, baby ducks roaming around, playground for the kids, giant chess and small pool with a roof for even the rainy days. We spent most of our time in the hot tub till late at night and early morning. The glamping was so nice with plenty of space for a family of 4 to move around. Small kitchen with everything you needed. Ball and claw bath, shower and toilet all in the tents. The beds were very comfortable, with electric blankets. All around there were beautiful pine trees and it was lovely to wander around and pick up pine cones. It's only a short drive to the town where we ate at the Posthuis restaurant that really spoils their guests. Never knew about this little gem and would recommend it to honeymoon couples and families that want to spend a relaxing weekend away in nature. Thanks to Alet for the hospitality.

William P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William P

Wat 'n wonderlike plek!

Geen slegte woord om te sê nie. Die beste mense en plek wat ons in 'n lang tyd gekry het. Dankie vir die ekstras wat julle doen vir die gaste om dit net 'n plesier te maak. Sal vir seker aanbeveel vir 'n gesin met kinders.

Dries V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

Rustigheid in die natuur.

'n Fantastiese plek om te ontspan en as vriende saam te kuier. Rustig tussen die bome met baie spasie en baie netjiese ablusiegeriewe. Ons gaan beslis weer hiernatoe kom, Alet is baie vriendelik en behulpsaam.

Stephane R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephane R

The best weekend in a long time.

The friendliness of the owners was so comforting. They are so humble. I will definitely go again and recommend them to everyone.

Fourie L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fourie L

Beste Glamping in die groter area.

Fasiliteite is baie goed met alles wat jy nodig het vir jou glamping ervaring.

Nerene C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerene C

'n Ongelooflike avontuurlustig ondervinding.

Ons het dit vreeslik baie geniet. Gaan beslis weer kom kuier en die res van die familie saambring.

Faatimah F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faatimah F

A hidden treasure!

An absolute must! The balance of the outdoors and luxury was spot-on. The animals were a bonus and so cute. We felt so free and unplugged from the norm. The owners are super friendly and helpful.

Ruan M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M

Calm and secluded glamping getaway with quality accommodation.

Stayed in one of the teepee tents with a few friends. Was a very nice camping experience without having to worry about setting up a tent. There's no electricity, so prepare for that. Very nice bathrooms. Alet was very friendly and helpful.

Anel B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anel B

Lekker gesinsnaweek weg.

Ons het heerlik gebly by Otium Oasis. Die tent was baie skoon en netjies toe ons arriveer. Die kinders het die speelplek, swembadjie en diere baie geniet. Ongelukkig steeds mense wat nie basiese reëls nakom nie, so daar was musiek-geraas van tyd tot tyd. Dink dis belangrik om te noem dat die enigste 'stofie'-opsie 'n induksieplaat was. Ons kon nie ons koffiepot daarop gebruik nie en hulle kon nie 'n alternatief aanbied nie. Daar was ook nie 'n rasper of blikoopmaker nie.

Otium Oasis se terugvoer

Beste Anel,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie en gee aandag. Net om te noem ongelukkig kan ons nie 'n alternatief tot die induksie plate toelaat in die tente nie agv die brand gevaar binne en buite.

Groetnis
Alet

Otium Oasis
Erna S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S

Asemrowend.

Die mooiste 2 siele, tannie Alet en haar man. Baie mooi plekkie en als wat jy nodig het is daar. Belangrikste van als die stilte. Het elke oomblik geniet. Pragtige en skoon plek. Sien julle vir seker weer.

Penelope A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Penelope A

Excellent. Very friendly people, small camp, very personal.

Our stay was very pleasant, tent very comfortable. Owners very accommodating and friendly. Should inform people about the 20 km dirt road to the camp.

Meg G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meg G

I found the place and my stay there excellent.

Wonderful place and stay.

Lise B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise B

Salige stilte!

Eerste keer in Tesselaarsdal en dit was vir ons bitter lekker! Die stilte is ongelooflik en alles was net lekker!

Andreas S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas S

Family friendly tented accommodation on a farm with animals.

We had a great time at Bright Valley. The girls (8 and 10) loved interacting with the various animals and assisting with the chores on the farm. The hosts are very friendly and sociable and we all felt right at home. Highly recommended. Remember to bright all your groceries etc., as Tesselaarsdal has limited supplies of those and Caledon, Stanford ad Hermanus are some distance away.

Marileze B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marileze B

Peace, quiet and beautiful country side.

Our stay in the Alpaca tent was awesome. Only issue I did have was that there wasn't a blind in the bathroom window. Neighbours' kids played there most of the time, thus no privacy in bathroom area. Also the chair on the deck needs to be replaced. Everything else was 100% and we thoroughly enjoyed our stay. Will definitely visit again. The caretaker was very friendly and helpful.

Otium Oasis se terugvoer

Hallo Marileze,

Thank you for your feedback. We have listened and since taking over from the previous owners installed a beautiful blind, and replaced the deck chair with a comfortable table and chairs.

We hope to meet you sometime in the future.

Kind regards
Alet

Otium Oasis
Wihan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan B

Heerlike, rustige omgewing.

Die tent is goed uitgerus. 'n Tafel het wel ontbreek. Ons het heerlik ontspan in die rustige omgewing onder die beeldskone sterrehemel.

Ben L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L

Ware pleister vir die siel.

Die regte plek om te besoek as jy wil wegkom van die dolle stadslewe!

Shanelle G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanelle G

Rustig en baie relaxing.

Baie ontspannende, rustige atmosfeer. Jy kan weer herlaai in die mooi groen natuurskoon. Baie nice.

Chloé H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloé H

10/10.

Thank you Garry and Nicki for your hospitality and providing top notch accommodation. We will definitely see you in the future.

Minerva E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minerva E

Rustigheid.

Ek was net baie geïrriteerd met die feit dat die swembad vuil was en hulle kon dit nie skoonmaak nie, asook ons braai-lig was al Vrydag uit en moes wag tot Saterdag vir 'n ander een. Niemand het ons gesê hoe die voering van die diere werk nie.

Karen O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O

Wonderlike rustige plekkie waar ons die stilte en mooi omgewing geniet het.

Die plekkie was heel gerieflik en heel privaat. Daar is wel 'n paar items wat aandag benodig. Die stoele op die dek moet vervang word. Die swembad/Jacuzzi benodig ook a skoonmaak maar dit kan wees dat dit nog nie die seisoen vir swem is nie. Ons het dit baie geniet en sal graag weer wil kom kuier.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf R300
R300 R225
per nag, vir 2 mense
Vanaf R300
R300 R225
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 78 van Plaas 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnISTr15HUbDvkm6T6IQhPQc7fMTMSsRsE3tG3eIVQOBKjfXwLJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R225 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Portion 78 of Farm 811 Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3777 19.5094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang