Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otos House

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
3.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Brandon E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Very nice and peaceful. They just need a "user-friendly" microwave that's all, otherwise, it's a highly recommended place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Otos House
Dankie Brandon, hoop om julle weer te ontvang. Groete Japie

Martin N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Enjoyed the stay. Highly recommended for a vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Otos House
Baie dankie Martin, wardeer. Groete tot weer siens. Japie Bosbokduin

Vera J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Lieflike ligging! Pragtige huis met "Wuthering Heights"-atmosfeer. Soos in vorige resensies was daar 'n paar probleme wat ons met Japie opgeneem het; indien hy dit uitgesorteer het sal Otos House hoogs aan te bevele wees.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2022

Baie mooi huis en die omgewing is vreeslik mooi. Sal weer soontoe gaan in die toekoms. Japie was baie gasvry gewees.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2021

Stil en rustig. Vadoeke was oud en vuil. Storte nie voldoende watertoevoer - werk amper nie. Kombuiskaste se rakke nie skoon. Vrieskas so opgevries dat laaie nie kon oopgaan. Desnieteenstaande het ons lekker ontspan en die kritiek is om te help, nie af te breek nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dustin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Pleasant. We had a good stay and Japie was extremely helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Otos House
Dankie Dustin, groete da

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokduin, Stilbaai, 6779, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c3bfcae2001b6253c88937353dab8495e0d9d6412433e210f2c8acad9c69609159c9e265c0cf55bc7a90e2b6c6429ac3e47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Bosbokduin Stilbaai 6779 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396793 21.410201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang