Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ottawa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ottawa-weg 15, Kampsbaai, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 208 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

15 Ottawa spog met see-uitsigte en ruim, moderne, oopplan-interieurs. Dié 4-slaapkamer-villa is in Kampsbaai geleë en bied die perfekte basis vir 'n vakansie in Kaapstad. Dit is net 'n entjie vanaf Kampsbaaistrand en die gewilde Kampsbaai-strook, wat 'n verskeidenheid restaurante en kroeë bied.

Die villa is op een vlak bo 'n dubbelmotorhuis geleë en beskik oor 4 slaapkamers en 4,5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en en suite-badkamer met 'n bad en aparte stort. Glas-skuifdeure maak oop op die patio met see- en berguitsigte. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n straalbad, 2 wasbakke en 'n aparte stort. Glas-skuifdeure maak oop op die patio met see- en berguitsigte. Die derde slaapkamer bied uitsigte oor die agtertuin en beskik oor 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en see-uitsigte.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond en mikrogolf-kombinasie, aparte oond en yskas, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien en tuimeldroër-kombinasie. Die kombuis maak oop na die eetarea met 'n 10-sitplektafel, 'n groot oopplan-sitkamer, gastetoilet en 'n sonkamerarea met 2 dagbeddens. Opvouglasdeure maak oop na 'n patio met see- en berguitsigte.

Die villa beskik oor 'n swembadarea op die boonste verdieping, met 'n swembad, 'n swembadkamer met ingeboude braai, plasma-TV, klankstelsel, WiFi, 'n kombuisie met 'n yskassie en wasbak, 2 rusbanke, 'n 8- sitplek etenstafel en 4 sonstoele, en 'n gastetoilet. Gaste kan see- en berguitsigte vanaf die swembad en die swembadkamer geniet.

Bykomende kenmerke sluit in 'n alarm gekoppel aan gewapende reaksie, klein digitale kluis vir waardevolle items in die hoofslaapkamer, haardroërs, plasma-TV's met DVD-spelers in die sitkamer en swembadkamer, verwarmers en vrystaande lugversorging in al die slaapkamers, 'n ingeboude- in lugversorger en verwarmer in die eetarea en sitkamer, en motorhuisparkeerplek vir 2 voertuie. Alle linne, handdoeke en swembadhanddoeke is ingesluit, asook vloeibare seep en stortjel.

Die V&A Waterfront is net 9 km van die villa af geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Spa-bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Esta-Marita Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Ottawa-weg 15, Kampsbaai, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 208
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 208
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ottawa-weg 15, Kampsbaai, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNmNjMzZiLTQ5N2QtNGZmZC1iYjQ0LTNmZjBlYjUzMDZiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 208 per nag (plek vir 8) 15 Ottawa Road Camps Bay 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.965107775435 18.378187084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang