Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otters Creek

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterrylaan, Erfdeel 80 van Plaas 559, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Otters Creek is 'n selfsorgkothuis wat op 'n privaat erf geleë is wat aan die Buffelsrivier en Pringlebaai grens. Die eiendom bied 'n rustige wegbreek van die stadslewe en gaste is welkom om in die rivier te swem.

Hierdie rustieke dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 persone en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed; die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens, en die solderslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die solderslaapkamer het ook 'n gastetoilet, en die badkamer op die onderste verdieping het 'n bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n omheinde warmwaterstort buite.

Die goed toegeruste kombuis op die onderste verdieping het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n klein skottelgoedwasser en ander basiese toebehore om te gebruik. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n houtkaggel en lei na die tuin en rivieroewer. Die tuin spog met 'n speelarea vir kinders en 'n buitebraai-area vir gaste om te gebruik, in skaduwee deur bome naby die oewer van die rivier.

Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie voor die kothuis. Otters Creek is ook binne 3 km vanaf Pringlebaaistrand en ongeveer 71,7 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Otters Creek
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Porterrylaan, Erfdeel 80 van Plaas 559, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Otters Creek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterrylaan, Erfdeel 80 van Plaas 559, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFdtVbCm6JNyWeyxJkvDuUtrJIvpnYz93gvWmH94t611kA5IMbE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 Porter Drive Portion 80 of the Farm 559 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.340501 18.836302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang