Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otters Den Self-catering Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 68 resensies vir Otters Den Self-catering Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michele M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M

Thoroughly enjoyed the quiet and comfort.

Absolutely loved our stay at Otters Den. Perfect comfort and spaciousness. Absolute tranquility with a lovely view. Lovely area to walk.

Wayne J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne J

Great weekend.

Great place for a weekend getaway.

Kerry J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry J

A perfect place for a quiet getaway.

This is a beautiful and peaceful location. The place was clean, and the owners were very approachable and helpful.

Teri M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teri M

My fiancé and I absolutely loved our stay!

We absolutely loved our stay. We will definitely be back.

Ilze D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D

Heerlike wegbreek in die Midlands.

Dit was ons tweede keer by Otters Den en dit was net so lekker soos die eerste keer. Dit is perfek geleë naby Nottingham Road en ons het elke oggend wakker geword met die pragtigste uitsig. Baie dankie aan die eienaars wat seker gemaak het ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer gaan!

Otters Den Self-catering Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit opreg! Ons sien uit om julle weer hier op Otters Den te verwelkom.

Otters Den Self-catering Cottages
Hayley B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley B

Excellent service and great views.

From arrival you feel welcomed into the Otters Den Self Catering accommodation. The cottages are tastefully decorated. The kitchen has been upgraded to gas since our last stay, which is great for load shedding. The owners are friendly and welcoming and are willing to assist with anything you require. We will definitely be back for sure.

Otters Den Self-catering Cottages se terugvoer

Thank you for your great review and feedback. We strive to provide our guests a wonderful, relaxing and tranquil stay and are taking small steps to improve and update the cottages even more.

Otters Den Self-catering Cottages
Ludwick O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwick O

Rustige private chalets.

Baie lekker gebly by Otters Den Self-catering Cottages, het die Midlands Meander roetes gevolg. Die grondpad is in baie goeie kondisie. Enige sedan sal die pad kan volg.

Sarah H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah H

Highly recommend!

We had a wonderful stay in the beautifully appointed chalet. Views are gorgeous, and the picnic spot by the river was lovely.

Leandri K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri K

Baie romanties en rustig.

Ons het verskriklik lekker gebly, sal definitief weer teruggaan, keer op keer. Diens was puik en dit is die pragtigste romantiese plek.

Hayley B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley B

Perfect escape from the city.

Neat cottage with lively furnishings and attention to detail. Our stay was relaxing and a nice escape from the city for the weekend. The host outdid themselves with champagne waiting for my husband after me mentioning it as the reason for our visit. It was so good we have already booked another stay at Otters Den. Hopefully we get to see the otter next time.

Chris G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

'n Lieflike plek om af te skakel met alles wat jy nodig het.

Hierdie plekkie is pragtig geleë op die oewer van die Lionsrivier, met uitsig oor die vallei. Goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die plek is oorgeneem deur Christine en haar eggenoot ongeveer 'n jaar gelede en hulle is besig om dit stelselmatig te verbeter. Die huidige projek is om die elektriese stoofplate met gasplate te vervang. Met kragonderbrekings is daar kragopwekkers beskikbaar wat aangesit word wanneer nodig. Daar is 'n houtbrandstofie om die koue te verdryf, en hout is beskikbaar. Die beddens is heerlik gerieflik en met elektriese warmkomberse toegerus. Christine is 'n baie bedagsame gasvrou wat haar gaste se gerief eerste stel. Otters Den Self-catering Cottages is hoogs aanbeveel vir 'n rustige kuier in 'n pragtige omgewing.

Otters Den Self-catering Cottages se terugvoer

Baie dankie Christo, ons waardeer jou terugvoering. Ons gaste is ons prioriteit en wil seker maak almal is gerieflik en goed uitgerus wanneer hulle weer vertrek!

Otters Den Self-catering Cottages
Charl R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R

Asemrowend.

Dit was ons 2de keer hier. Dit is 'n pragtige plek met alles wat mens nodig het.

Lisa V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Really wonderful experience, the owner was so welcoming and friendly really a great pleasure.

Wonderful, warm, clean, private facility with the necessary amenities and a spectacular view, would recommend it for business or holiday stayovers.

Charl R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R

Fantasties.

Die cottage is baie mooi en privaat. Daar is alles wat jy nodig het. Ons het net een nag oorgebly. Sal volgende keer langer wil bly.

Juanita S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Peaceful and extremely relaxing.

Otters Den is our escape from the hustle and bustle of city life. Even just a 2-night stay at Otters Den leaves you feeling like you've had a break. The views are fantastic, and the hosts go out of their way to ensure your stay is comfortable. Our unit was also very well equipped.

Wayne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V

Absolutely amazing.

A well kept and maintained lodge with beautiful gardens and service.

Dideray V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dideray V

Was rustig, sal beslis weer gaan kuier.

Ons was op ons 28ste "honeymoon". Was baie lekker rustig - sal beslis weer daar gaan huisves.

Izak B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak B

Very clean and beautiful surroundings.

Loved our stay. Host was very friendly. Our cottage was super clean and had all that we needed.

Ottilia M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ottilia M

Nice, relaxing, and very friendly hosts.

I was with my 6-year-old, and we enjoyed our stay. The cottage was nice, clean, and very comfortable. The hosts were very friendly, as well as their staff. We will definitely go back.

Tommie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie S

Asemrowende natuurskoon.

Pragtige, skoon, netjiese chalets en baie rustige, ontspannende omgewing wat cater vir al jou behoeftes. Nuwe eienaars ongelooflik gasvry. Omtrent lekker gerus en sal weer soontoe gaan.

Andre B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Baie aangenaam in 'n baie rustige skoon omgewing.

Eienaars baie aangenaam en vriendelik.

Riaan O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan O

Uitstekend.

Dit was ń heerlike ontspanningstyd en baie rustige omgewing.

Jan B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Bair rustig.

Dit is die tipe verblyf waar jy niks doen nie en net kan rus. Nie rerig vir kinders nie maar heerlik gebly.

Christiaan L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan L

Baie lekker.

Kamers is lekker koel en ruim.

Emma H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emma H

Lieflike plekkie in die berge.

Otters Den is 'n pragtige plekkie net buite Nottingham Road. Pragtige omgewing en uitsig oor rivier.

Monica V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica V

Mooi cottage, Christine baie hulpvaardig.

Pragtige plek, mooi chalet, luuks en netjies. Vir 'n klein karretjie is die grondpad net nie goed nie. Christine was baie behulpsaam met die TV. Verder heerlik gekuier, dankie.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Antoinette M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Uitsonderik.

Asemrowende uitsig, rus en vrede vir die siel. Beslis 'n juweel in die midlands wat ons met opgewondenheid aan ons vriende aanbeveel. Die katte wat met soveel liefde versorg word deur die eienaars, is te oulik.

Lorraine B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B

Elke sent werd, en sal weer teruggaann.

Ligging was perfek, veral tussen al die roetes, t.o.v. besienswaardighede. Uitsig en omgewing, fasiliteite kon nie 'n beter keuse maak nie. WiFi, borrelbad, kaggel ens. wat meer kan mens vra?

Denise K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise K

Baie gerieflik en goed toegerus.

Stanley se vriendelikheid het ons welkom laat voel. Die kaggel gee 'n gesellige atmosfeer en die elektriese komberse het bygedra vir 'n goeie nagrus. Die stoep buite het 'n mooi uitsig en sal in die somer goed gebruik kan word.

Ilze D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D

Wonderlike kuier.

Otters Den is 'n pragtige plek met asemrowende uitsigte. Alhoewel dit koud en reënerig was, het ons steeds heerlik gekuier. Dit is slegs 15 minute weg van Nottingham Road en ons kon vinnig deurry om die besienswaardighede te besoek. Die chalets was toegerus met alles wat ons nodig gehad het insluitend 'n elektriese kombers. Ons sal beslis weer plek daar bespreek.

Jan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Romantiese wegbreek.

Otters Den is 'n baie lekker basis om die Midlands Meander omgewing te verken en sommer net lekker te ontspan. 'n Pragtige stroompie en waterval loop deur die perseel en sus mens lekker aan die slaap.

Chris V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Best short break we had, just the place to go to for reloading.

Clean, comfortable and beautiful setting. Host very friendly and accommodating. We will definitely go back.

Karen D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Lovely weekend away.

The host was very friendly and welcoming. Fireplace and electric blankets was a great touch and really helped with the freezing weather. Would love to go back, highly recommend Otters Den for a peaceful weekend away.

Elmo L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo L

Baie vriendelike diens met die eienaar, Stanley, wat die ekstra myl geloop het om seker te maak ons verblyf is gemaklik.

Otters Den Self-catering Cottages is baie goed geleë met 'n rivier-uitsig in 'n privaat selfsorg-cottage. Daar was mense wat die kaggel kom skoonmaak het en die netheid van die cottage verseker het. Omring deur natuur beeldskoon en bobaasdiens. Sal Otters Den voorstel vir enige tipe wegbreek.

Lelanie R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie R

Heerlik!

Ons is ontvang met absolute vriendelikheid en die plekkie is vreeslik spesiaal!

Eddie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie V

Baie lekker en ontspannend.

Die ligging is perfek, natuurskoon is mooi en al die dorpies in die Midlands Meander is maklik bekombaar vanaf hier. Dit is privaat en baie netjies. Sal bietjie meer fokus op detail waardeer. Vervang van seep en skuimbad daagliks sal lekker wees. 2 Punt prop vir selfoon herlaai en haardroër sal waardeer word. Die kaggel is 'n goeie idee maar om dit aan te kry is 'n ander storie, baie rook binne in die vertrek as gevolg van die skoorteen stelsel, aanbeveling is om 'n klep aan die buitekant aan te bring wat oop en toe kan maak.

Lekita S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lekita S

Wonderlike wegbreek.

Otters Den is beslis 'n plek waarna ek sal terugkeer. Die kaggel was by ver my favourite. Die plek is ook baie oulik en ruim. Dan is die view ook nog 'n hoogtepunt met die rivier daar onder. Baie dankie vir julle gasvryheid!

Jackie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie K

Pragtig en rustig.

Goed geleë om rond te ry in die meander, rustige atmosfeer en mooi uitsig oor die rivier. Baie vriendelike diens, en 'n katliefhebber se droom.

Wessel N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel N

Baie lekker gebly en geslaap.

Netjiese eenheid, maar begin bietjie aandag kort. Klein goedjies wat oornaggaste nodig kry bv. ys was 'n probleem.

Allan M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Allan M

Comfortable, cozy, scenic.

Unfortunately, we had rain, it was cold and the fireplace did not work well.

Cecilia G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G

Net oornag-akkommodasie maar puik plek.

Die ligging van die chalets net bokant die rivier met uitsonderlike uitsigte was baie mooi. Eienaar baie vriendelik en die fasiliteite was fantasties.

Nyika B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nyika B

Fantastiese ligging, pragtige eenheid!

Ons het baie lekker by Otters Den gebly. Sal dit aan enige iemand aanbeveel. Pragtige verblyf, ongelooflike view!

Catharina Jacoba B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina Jacoba B

Rus vir jou siel tydens Covid.

Pragtige plek, privaat, wonderlike vars lug en goed ingerig. Personeel is vriendelik. Keenan is 'n wonderlike gasheer. Covid-veilig. Ons gaan definitief in die toekoms terug.

Gigha K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gigha K

Such a beautiful part of the country! Gorgeous little cottage - and great hosts and staff.

My husband and I spent a lovely few, quiet and peaceful days at Otters Den. We just loved it and shall certainly be back. Thank you so much for a super stay!

Philip K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K

Uitstekende waarde vir geld. Foto's op hul webwerf, is hoe dit werklik lyk.

Dis 'n juweel in die Natal Midlands. Ideaal geleë vir besoeke na plekke, soos kaas winkels, wewers, bagel winkel, plaaslike markte en vele meer. Anders kan jy net ontspan by jou huisie en luister na die Lions rivier se gekabbel. Daar is 'n heerlike vuurherd wat snoesig is, veral op reënerige dae. Die eienaars is baie vriendelik en sal uit hulle pad gaan om te help waar nodig. Die spa behandelings is hemels en beslis aan te bevele. Ons sal definitief weer hierheen gaan. Dit was ook vir ons 'n kans om ons siel en liggaam te rus, na' n baie stresvolle jaar. Plaas 'n besoek aan hierdie kosbare plekkie op jou vakansie lys.

Christine L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine L

Mooiste uitsig, baie privaat.

Die chalet is pragtig skoon en netjies. Die spa-bad is heerlik, maar net vir 1 persoon. Onthou om hout te koop vir die kaggel.

Frances J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frances J

Heerlik gekuier in die pragtige omgewing.

Vriendelike diens. Skoon en netjiese verblyf. Ons het dit baie geniet. Dankie, sal weer wil gaan.

Jacqui B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqui B

Expected more.

As a preferred partner I expected a little more! We were give 1 teabag each for the weekend which is unusual as most self catering provide tea coffee milk etc daily. Enjoyed the views and walk. However was told if needed just to shout on both occasions the messages were answered late or unable to assist. DStv wasn’t working however only informed of this on my way down and told it wasn’t their fault. WiFi (as I had to send a few email as for work) was shocking available but didn’t actually work.

Natashia G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia G

Net die perfekte plek om te rus en weg te kom van die gejaagde lewe.

Alles was perfek, van kliëntediens tot netheid. Natuurskoon op sy beste. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand.

Petro P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P

25ste huweliksherdenking - kon nie vir 'n beter bestemming vra nie!

Ongelooflik intieme gevoel oorweldig jou soos jy by die eenheid se deur instap en mens kan net nie anders om deur die venster te staar na buite. Die stoepie is heerlik en natuurskoon omvou jou met beide arms, so mooi! Die TV en DStv kan maar verwyder word, want dit is totaal onnodig. Ons het natuurlik die borrelbad tot die uiterste geniet! Die stilte en privaatheid is al wat ons nodig gehad het en dit is beslis een van ons top-10-wegbreke.

Venessa D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Rustig, skoon, goed gelee en ongelooflik mooi

Die eenhede is baie goed toegerus. Die natuur is pragtig. Baie rustig en nie 'n oorloop van mense en besoekers nie. Moeite vry en 'n lekker rustige naweek wegbreek.

Michael P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P

Pragtige stil en rustige verblyf

Baie dankie vir die uitstekende klientediens. Die kothuis hs pragtig, luuks en baie skoon. Die omgewing is ook baie mooi en rustig.. Ons het dit baie geniet. Dankie vir die verwelkomings pakket. Dit was baie lekker. Sal beslis weer terug gaan

Elmarie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Pragtige rustige plek

Pragtige rustige plek in natuur. Tuine is baie netjies en goed versorg. Chalets is netjies en modern met als vir selfsorg. Heerlike Jacuzzi in chalet. Bed is baie gemaklik ons het baie lekker gselaap. Ons sal Otters Den beslis aanbeveel.

Gary W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W

Very pleasant accommodation, location, and friendly hosts.

Enjoyed our stay very much.

Gerda S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Ons het baie lekker gebly. Dit is rustig met pragtige natuurskoon.

Ons is vriendelik ontvang. Die woonplek word goed onderhou en die eienaars is voltyds betrokke by hul besigheid. Die ekstra bonus was beslis die opsie van 'n spa behandeling. Ons kan Otters den aanbeveel as jy hou van rustigheid en as jy die natuurskoon kan waardeer. Dit is geleë weg van die toeriste bedrywigheid, maar naby genoeg as jy wil deel wees van die Nottingham ondervinding.

Natasha Venter V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha Venter V

Pragtige omgewing, silwerskoon blyplek en vriendelike ontvangs.

Alhoewel dit gereeld gereën het, het ons elke oomblik geniet. Die wooneenhede is silwerskoon, die uitsig is asemrowend en die atmosfeer is heerlik rustig. Ek beveel Otters Den aan vir enige paartjie wat 'n blaaskans wil vat of iemand wat net alleen wil wees en kop skoon wil maak.

Abrie C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie C

Baie aangenaam , goeie ligging en netjies

Die diens was werklik goed. Verblyf netjies met baie mooi omgewing. Ons sal graag weer daar kuier.

Judy G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy G

Fantastiese diens. Uitsig is wonderlik. Baie rustig.

Dit is so rustig en mooi daar. Ek sal vir seker enige tyd teruggaan.

Ernst R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst R

Baie netjiese en pragtige omgewing.

Die huisie waarin ons gebly het was pragtig, netjies en skoon. Alles wat mens soek was daar. Rustig en stil en het baie veilig gevoel. Ons was daar om die omgewing te verken en kon maklik al die paaie in die omgewing bereik. Die grondpad na Otters Den is in 'n goeie toestand. Ek sal weer daar gaan bly.

Koos J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos J

Vrede, mooi, ultra skoon, rus, prima.

Baie mooi netjies skoon. Perfek vir wegbreek en rus. Goed geleë vir Meander besoek.

Jennifer R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer R

Beautiful cottages, magnificent views and good service.

Very well maintained cottages, high quality linen and towels, excellent daily service and a magnificent location!

Gerhard B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Uitstekend.

Alles was reg, netjies en gerieflik.

Charlotte M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M

Warm, pretty and comfortable stay.

We had a 2 night stay for a wedding close by. It was warm, clean and comfortable.

Chere G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chere G

Lovely place with beautiful view.

Our stay was really lovely, we enjoyed the views, the peaceful area, the cottages are set out quite well. Loved the bathroom. Quite spacious. Perfect for a couple.

Peet G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet G

Baie rustig.

Rustige atmosfeer met uitstekende uitsig.

Gary L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary L

Very pleasant and quiet.

Our stay was a pleasant one. We liked the location and quiet.

Elizabeth N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth N

Mooiste uitsig, rustige, skoon, netjiese en gemaklike huisie!

Heerlik rustig. Pragtigste natuurskoon. Voeg daarby 'n netjiese, gerieflike huisie en jy het 'n wenner!

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg 10, Fort Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a861c76dd1de89ed089111ce1efd9fc8aed3aaa3799e01fbc10a5fe5787fb8291798f661d18908f24658827ea16b043e415?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 10 Dargle Road Fort Nottingham 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.440656753957 29.937322451062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang