Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otters Den

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Giants Castle Mooirivier Mbabazane, Tierhoek Trout and Natuurreservaat, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Otter's Den is 'n ruim kothuis wat selfsorgverblyf in die skilderagtige Kamberge in die rustige Tierhoek Trout en Natuurreservaat. Dit is die perfekte toevlugsoord vir families of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe.

Die kothuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 6 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer en die vierde slaapkamer het het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vyfde solderslaapakmer is spesifiek ontwerp vir kinders en het 2 stapelbeddens geskik vir kinders sowel as 2 enkelbeddens. Verder is daar 'n vierde badkamer met 'n stort. Elke kamer lei na die stoep met asemrowende uitsigte oor die 4 foreldamme en die kothuis se privaat foreldam aan die voorkant.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die gemaklike sitarea grens aan die kombuis en het 'n houtvuur-kaggel en knus sitplek. Gaste kan etes by die etenstafel geniet.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek. Die landgoed bied uitsonderlike geleenthede om vis te vang en mooi fiets- en voetslaanroetes.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

6

2 x Kinderbed vir 1

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Giants Castle Mooirivier Mbabazane, Tierhoek Trout and Natuurreservaat, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Otters Den het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Giants Castle Mooirivier Mbabazane, Tierhoek Trout and Natuurreservaat, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc64b18e8cc41ce63cba20d8e84aafde8621a921cde821522fe8660470b9d85fc45701ecb60b4a57ec6542417326d24c3c073?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 14) 2 5 1 5 Giants Castle Mooi River Mbabazane Tierhoek Trout and Nature Reserve 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 08:00-21:00 14:00 -29.280704674583 29.647435247898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang