Otters Edge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkerspasweg, Rhenosterpoort Plaas, Rankinspas, 0512, Limpopo
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Otters Edge is 'n kenmerkende eko-kothuis op Syringa Sands Privaat Wildplaas in Rankinspas. Dit bied afgesonderde, gerieflike selfsorgverblyf wat deur asemrowende natuurskoon omring word. Hierdie toevlugsoord is perfek vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis is onafhanklik van die tradisionele netwerk en maak van beperkte sonkrag gebruik.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel en 'n gemaklike rusbank. Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek en 'n buitebraai.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en die kothuis is gerieflik sowat 1 km vanaf die Syringa Sands-hek, 800 meter vanaf die hoofplaashuis en sowat 3 km vanaf die Forest Cottage en -kampeerterrein.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alex Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 91
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Bakkerspasweg, Rhenosterpoort Plaas, Rankinspas, 0512, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkerspasweg, Rhenosterpoort Plaas, Rankinspas, 0512, Limpopo