Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otters' Haunt

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Porcupine-kamer
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is geannekseer met die Otters Den-gastehuis, maar deel nie die geriewe van die rivierhuis nie. Die eenheid het ’n kombuisie op die veranda wat toegerus is vir selfsorg met ’n tweeplaatgasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed en ’n en suite-badkamer. Daar is 'n slim-TV met Netflix, asook gratis WiFi. Kyk oor die grasperke, rivier en braaiplek uit. Daar is 'n gasverwarmer beskikbaar teen 'n ekstra koste. Doen asb. navraag by ontvangs. Indien die eenheid as ’n aparte eenheid bespreek word, is dit ideaal vir natuurliefhebbers en avonturiers, maar gaste het nie toegang tot die swembad nie. Groter groepe (7 of meer mense) kan die Porcupine-kamer saam met die Otters Den bespreek wat toegang tot alle geriewe het.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die sonkragstelsel is ontwerp om kragverbruik te outomatiseer en snags skakel die stelsel outomaties tussen 22:00 en 22:30 af. Die stelsel skakel dan elke oggend weer voor 07:00 aan.

Gaste word gevra om hul asb. hul deel te doen om die sonkrag te bestuur en te herwin. Bring asb. battery-aangedrewe ligte vir laat aande saam, aangesien die krag om 22:30 afgaan en om 06:00 weer aangaan.

Daar sal sekere tye van die jaar insekte wees en gaste moet asb. insekweerder saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Otters Den-huis
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n basiese en rustieke huis op die oewer van die rivier. Dit het 3 slaapkamers, 1 met ’n dubbelbed, enkelbed en 'n dubbelstapelbed, 1 met ’n dubbelbed, en 1 met 2 enkelbeddens. Die eenheid het 2 badkamers met ’n toilet, wasbak en baddens. Die groot hoofslaapkamer het ’n uitsig op die rivier. Die ruim oopplankombuis het alles wat jy nodig het vir selfsorgverblyf. Daar is ’n sonstoe' en 'n privaat swembad. Die sitarea het 'n kaggel en 'n slim-TV met Netflix en die groot patio het 'n pooltafel en 'n buitebraai wat oor die rivier uitkyk. Hierdie eenheid het slaapplek vir 7 gaste. Bring asb. ekstra komberse in die winter. Ekstra eenhede vir groter groepe is beskikbaar. Groepe van 8 - 10 gaste kan die Porcupine-kamer bespreek wat vas is aan die Otters Den-huis. Groepe van 10 - 12 gaste kan die Guinea Fowl-kothuis bespreek wat net 'n entjie se stap oor die grasperk is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die sonkragstelsel is ontwerp om kragverbruik te outomatiseer en snags skakel die stelsel outomaties tussen 22:00 en 22:30 af. Die stelsel skakel dan elke oggend weer voor 07:00 aan.

Gaste word gevra om hul asb. hul deel te doen om die sonkrag te bestuur en te herwin. Bring asb. battery-aangedrewe ligte vir laat aande saam, aangesien die krag om 22:30 afgaan en om 06:00 weer aangaan.

Daar sal sekere tye van die jaar insekte wees en gaste moet asb. insekweerder saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppieskraalstraat, Erfdeel 18 van Kopjeskraal, Buite Parys, 2050, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA130ed52248738e755cfc3f51535ccaf51e8414e2af16e1b4d1907ae15a17d4c79c5608c2a1c5a225f3d4ab474dbe2a6fc4f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag (plek vir 3) 100 5 1 4 Koppieskraal Road Portion 18 of Kopjeskraal 2050 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.910150492426 27.428749453506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang