Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otters' Haunt

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Heinrich O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

It was a great stay. It was a lovely venue which was very secure. The owners were very friendly and accommodating. They provided access to streaming accounts such as Netflix without any additional charges which was a pleasant surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Ticks all the boxes for an amazing family break. peace & tranquil, yet all the adventure sports if requied. I would deffinately recommed Ottors Haunt to anyone interested in a break from the city stress. A great family holiday with something for everyone and any age. We had the best time. I just loved kayaking on the river, walks to the quarry and just relaxing around a warm fire. Next time I will do the river rafting. I will certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnara V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Gesellig en vreedsaam. Damian is baie vriendelik. Die bad is amazing. Gastoestel vir kosmaak werk lekker. Wifi beskikbaar. Visse was skaars weens al die rëen, maar oor die algemeen baie lekker gebly. Amazing bad in ons kamer. En ons hondjie was welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Salig so by die waters. Baie lekker gekuier. Het veilig gevoel, kinders het die eiland oorkant die rivier verken. Vars lug, mooi sterre en klomp voël geluide.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Otters' Haunt
It was wonderful seeing your family appreciating and exploring the nature. Thank you

Armandt B
Kort verblyf
4.0
Jun 2024

Ultimately it catered to our needs but a little bare bones. We had a good time but the place was a little more run down than we expected. We explicitly asked if the TV in the house could connect to DStv, but the TV is too old to even load the application. It's not supported anymore. Only one outside shower is available, and there is low pressure for warm water in the main house. Even with all these drawbacks, we still had fun staying there for the weekend. It was just a little more bare bones than we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Karen
Otters' Haunt
Thank you for your visit, Armandt. You were able to watch the rugby on another TV. DStv has recently stopped servicing Hisense TV models. The Otters Den river house is advertised as having bathrooms. Our staff went above and beyond cleaning behind you guys. You clearly enjoyed your stay. We will look into your other points.

Janet L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2024

Teleurgesteld. Die huis is baie naby aan die Vaalrivier en die atmosfeer is rustig en vriendelik. Die hele plek lyk vervalle en die fotos is beslis baie jare terug geneem.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Karen
Otters' Haunt
Dear Janet, The photos were taken in August 2022, prior to the flood that came through the house in February 2023. There are still a few things to attend to. Otters Haunt's advertising is rustic and close to nature.

Nico V
1 nag Gesin met tieners
2.8
Mrt 2024

Oornag (gelukkig). Nie noodwendig fantasties nie. Nie regtig nie. Te veel muskiete en die yskas en kombuis is op die stoep. Die plek is bietjie verwaarloos.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Roelene R
Kort verblyf
1.6
Aug 2024

Area was nice. Not clean. Cobwebs. Dirty cupboards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Corne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Ideaal vir 'n kort wegbreek - Gerieflik en waarde vir geld. Daar is genoeg om te doen, anders as swem, kano, stap en rus. Net om in die prag van die natuur te kon vertoef het beslis ons batterye herlaai. Daar ontbreek niks aangaande die gasvryheid, vriendelikheid en hulpvaardigheid van die eienaars. Dit was 'n voorreg.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 114

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppieskraalstraat, Erfdeel 18 van Kopjeskraal, Buite Parys, 2050, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA130ed52248738e755cfc3f51535ccaf51e8414e2af16e1b4d1907ae15a17d4c79c5608c2a1c5a225f3d4ab474dbe2a6fc4f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag (plek vir 3) 100 5 1 4 Koppieskraal Road Portion 18 of Kopjeskraal 2050 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.910150492426 27.428749453506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang