Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otters' Haunt

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppieskraalstraat, Erfdeel 18 van Kopjeskraal, Buite Parys, 2050, Noordwes
  • Vanaf R1 240 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Otters' Haunt is 'n natuurliefhebber se paradys en is op die oewer van die Vaalrivier, 2 km vanaf Parys en 120 km vanaf Johannesburg en O.R.Tambo Internasionale Lughawe, geleë. Dit is 'n gerieflike oornagplek, onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het sonkrag en 'n uitsig oor 'n kanaal met otters, groot akkedisse en watervoëls. Die eiland se stap- en kano-roetes is veilig om te verken en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Verblyf word in verskeie kamers gebied wat elk gemaklike beddens met verskillende slaapplek het. Elke eenheid het sy eie badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is verskeie aktiwiteite, soos kunsvlieghengel, voëlkyk, vlot- en kanovaart, asook bergfietsry, Vredefortkoepel se staproetes en eilandstaproetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Wat gaste dink
Heinrich O
Saam met lewensmaat
5.0
It was a great stay. It was a lovely venue which was very secure. The owners were very friendly and accommodating. They provided access...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Jan T
Saam met vriende
5.0
Ticks all the boxes for an amazing family break. peace & tranquil, yet all the adventure sports if requied. I would deffinately recomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Barnara V
Saam met lewensmaat
5.0
Gesellig en vreedsaam. Damian is baie vriendelik. Die bad is amazing. Gastoestel vir kosmaak werk lekker. Wifi beskikbaar. Visse was skaars weens al d...
Sien meer
Apr 2023
Corne W
Saam met lewensmaat
4.6
Ideaal vir 'n kort wegbreek - Gerieflik en waarde vir geld. Daar is genoeg om te doen, anders as swem, kano, stap en rus. Net om in die prag van die n...
Sien meer
Okt 2023
Juan V
Gesin met tieners
4.4
Salig so by die waters. Baie lekker gekuier. Het veilig gevoel, kinders het die eiland oorkant die rivier verken. Vars lug, mooi sterre en klomp voël ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 114

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Koppieskraalstraat, Erfdeel 18 van Kopjeskraal, Buite Parys, 2050, Noordwes
  • Gaste dink Otters' Haunt het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppieskraalstraat, Erfdeel 18 van Kopjeskraal, Buite Parys, 2050, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA130ed52248738e755cfc3f51535ccaf51e8414e2af16e1b4d1907ae15a17d4c79c5608c2a1c5a225f3d4ab474dbe2a6fc4f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag (plek vir 3) 100 5 1 4 Koppieskraal Road Portion 18 of Kopjeskraal 2050 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.910150492426 27.428749453506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang