Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otterskloof Private Game Reserve

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 47 resensies vir Otterskloof Private Game Reserve
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Katherine H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine H

What a hidden gem!

We had a fantastic stay. The staff went above and beyond to look after us, and we will definitely be back.

Natasha V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Baie lekker bestemming met vriendelike staf en lekker kos.

Vriendelike staf en besonderse lekker kos.

Bridget S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget S

A beautifully quiet place to stay.

There seems to be a lot to do in the area. We were looking for a quiet place to overnight on the way back to Johannesburg. A little way off the main route. This is a beautiful part of the Northern Cape.

Anele D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele D

Pragtige Plek! Baie Rustig!

Lieflike ontvangs en baie mooi plek om te oornag!

Natalie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie K

Great for an overnight stay.

Perfect for an overnight stay and dinner if you're not a hunter - otherwise there is nothing much to do here.

Gerrit V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Heerlike kuier.

Goeie diens. Uitstekende kos en gasvryheid.

Michael S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michael S

Otterskloof is vir jagters.

Goeie verblyf vir jagters, maar nie vir gewone reisigers nie. Kamers klein en bymekaar met geen uitsig nie. Kan baie meer luukse verblyf kry vir dieselfde prys op ander plekke (ongelukkig nie in Philippolis nie).

Theresa K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theresa K

We had an unpleasant incident with the bill, charged us more when we were leaving on accommodation and blamed LekkeSlaap.

Lovely venue, peaceful, seems new. Dinner was a set menu which is a challenge if you don't know that, and a little pricey.

Amanda M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda M

Tranquil, very laid back.

Nice and laid back, nice area to relax, no noise.

Jacques R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques R

Not what I was expecting, self-catering unit had no images.

Place looked amazing but the self-catering unit was horrible and had to pay the same price. Toilet leaking and I was told over the phone that breakfast was included when I have to pay the total amounted to R2600 for 1 night stay, dinner and breakfast, what a ripoff.

Tracy H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy H

Peaceful and beautiful. Good for the soul.

We had a lovely stay. It was peaceful and beautiful. The hosts were very kind and the food delicious!

Henno V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno V

'n Plek wat ek graag verder sal wil verken

Die stilte van Otterskloof is aangrypend.

Zurita M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zurita M

Ek sal beslis weer besoek. Dit is pragtig, en die mense is so gasvry.

Die kos is uit die boeke. Ek sou beslis aanbeveel dat gaste daar eet. Ek het ook my eie wyn saamgevat omdat dit so kort na die verbod was.

Neil K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil K

Wat 'n fonds.

Otterskloof is nie op die N1 nie, maar voeg so uur of wat by jou rit vanaf die Kaap na Gauteng. Maar absoluut die moeite werd. Soveel lekkerder as net nog 'n B&B op die N1.

Otterskloof Private Game Reserve se terugvoer

Hi Neil,

Dankie vir die goeie terugvoer - ons sal die span in kennis stel.

Groete,
Abel

Otterskloof Private Game Reserve
Michelle C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Fantastic stay from beginning to end!

The moment we arrived, we were welcomed by friendly staff with refreshments and hot towels to re-energise ourselves. We were personally shown our room and where we would be having dinner and breakfast. We were asked when we would like breakfast to be served in accordance to our travel schedule. The admin and payment process at the end of our stay was simple and seamless. Staff were always well-presented, well-mannered and helpful.

Andri D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri D

Ongelooflik!

Ons verblyf was uitstaande, die akkommodasie en etes was uitstaande, asook die gasvryheid en diens. Om oor te bly op Otterskloof is 'n onvergeetlike ervaring.

Adri T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri T

Beste diens

Ons het 'n ongeluk gehad oppad na Otterskloof, maar die liefde, empatie, hulp en ongelooflike diens wat ons van die gashere en die res van die span gekry het, het 'n aaklige dag omgedraai in 'n lieflike aand in die mooiste mooiste lodge en omgewing. Ons sal beslis terug wees!

Carien F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien F

Heerlike oornagverblyf.

Ons was so vriendelik ontvang. Heerlik gerus. Aandete en ontbyt was heerlik gewees. Baie dankie Carina en span.

James V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Net wat ons nodig gehad het.

Vriendelike professionele bekwame personeel.

Sandri D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sandri D

Bietjie teleurstellend.

Vir 'n 4 ster was die diens en fasiliteite teleurstellend. Dalk goed genoeg vir net oor slaap, maar definitief nie vir tyd daar spandeer nie.

Gerhard V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard V

Ontvangs teleurstellend.

Aandete baie karig vir wat ons ontvang het. Nie oornagplaas, meer jagplaas.

Lize-mari P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari P

So so mooi! Voorwaar 5-ster-akkommodasie!

Ek wil jul graag net bedank vir die opgradering wat jul vir ons gegee het, dit was glad nie nodig nie, maar word baie waardeer! Otterskloof is 'n baie spesiale plek, ons het heerlik daar gebly en jul het 'n wenresep daar beet. Alles was perfek van die warm verwelkom tot die mooi kamers en wonderlike beddegoed en styfgerolde handdoeke! Die kamers is goed uiteengesit en het alles en meer wat jy nodig het, asook pragtig versier. Jul personeel is tops en het die ekstra myl vir ons gegaan met die kinders. (Waar kry mens dit nog dat iemand die vuur vir jou aansteek) Dit was voorwaar 'n wonderlike bederf en ons het lekker ontspan by julle. Die heerlike grasperk onder die bome, speelarea en swembad was voorwaar 'n bonus. Dankie vir jul wonderlike gasvryheid!

Carelia S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carelia S

Baie lekker oornag-bestemming.

Ons het hier oornag op pad terug vanaf Stellenbosch na Secunda. Grondpad was goed. Die aandete was wonderlik. Die beddegoed was van baie goeie gehalte. Sal beslis weer gaan.

Otterskloof Private Game Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer - groete Otterskloof Personeel.

Otterskloof Private Game Reserve
Michelle V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle V

Baie bedagsame en hulpvaardige personeel, maar die foto's is beter as die plek self.

Dit was ook adverteer met 'n braaiplek en klein kombuis wat ons eenheid toe nie gehad het nie. Die personeel het ons mooi gehelp met 'n kamer toe ons op die laaste minuut ons datums moes verander. Vreeslik vriendelik en hulpvaardig. Ons het braaivleis gekoop, omdat die advertensie gesê het ons het 'n braaiplek en kombuis, maar dit was toe nie die geval nie. Mooi uitsig en lekker swembad, maar ek het so bietjie meer verwag.

Otterskloof Private Game Reserve se terugvoer

Beste Michelle, dankie vir die terugvoer, ons neem alle terugvoer ter harte. Ons sal kyk na die webtuiste se verwysing en dit duideliker stel vir toekomstige besoekers dat die fasiliteite beskikbaar is met vooraf reeling.

Groete
Die Otterskloof span.

Otterskloof Private Game Reserve
Sternberg D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sternberg D

The best place to relax.

I will tell all my friends about the place and I will go there again. It was worth every Rand.

Janine C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C

Dit was a baie lekker rustige plek om te bly. Die wildrit was definitief die moeite werd.

Sal definitief weer daar oorbly. Die personeel is almal baie vriendelik en behulpsaam. Kosie het die wildrit baie lekker gemaak. Kos was smaaklik en net een dag daar kon ons die stadsstres voel ons lywe verlaat.

Esme V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Fantasieste ervaring.

Personeel en bestuur so vriendelik en akkommoderend! Fasiliteite baie goed. Chef se kos uit die boonste rakke! Wildrit was 'n onvergeetlike ervaring. So baie verskillende tipe wild gesien. Sterk aanbeveel.

Otterskloof Private Game Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment, ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Otterskloof Personeel

Otterskloof Private Game Reserve
Sharne C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne C

Uitstekende plek!

Otterskloof het die vriendelikste personeel wat jou dadelik tuis laat voel met puik diens, lekker kos, asemrowende uitsigte en die beste wegbreekbestemming.

Otterskloof Private Game Reserve se terugvoer

Beste Sharne,

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle op die plaas te ontvang.

Groete,
Otterskloof personeel

Otterskloof Private Game Reserve
Pierre T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre T

Buitengewone luukse verblyf op 'n wildsplaas.

Otterskloof Private Game Reserve verskaf besondere luukse en ruim kamers, hartlike ontvangs en regtig uitstekende kos. Daar is geleentheid om lekker te kan stap op die plaas en troeteldiere is ook welkom. Reisigers moet net kennis neem dat dit 'n redelike draai is wat gery moet word om op die plaas uit te kom. Alhoewel dit 'n uitstekende grondpad is, is dit ongeveer 25 km uit die dorp. Dit sal goed wees as die plaas op die webwerf as 'n jagplaas beskryf word en nie as 'n natuurreservaat nie. Vars melk in plaas van Cremora in die kamer sal ook welkom wees. Daar is baie beperkte selfoonontvangs en WiFi beskikbaar.

Willem V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V

Baie lekker en gerieflik.

Net een probleem, die eenheid waarin ons gebly het het net een badkamer gehad vir 4 mense om te deel in die een slappkamer, sonder 'n toiletdeur.

Roselin D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roselin D

Wat 'n fantastiese plek om te bly!

Dit was waarlik 'n fantastiese ondervinding gewees. Die diens is puik en baie vriendelike personeel. Baie dankie.

Otterskloof Private Game Reserve se terugvoer

Hi Roselin,
Dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit.
Groete,
Otterskloof Personeel

Otterskloof Private Game Reserve
Lezandri V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandri V

Karoo Paradys waar jy slaap in styl.

Ons sal Otterskloof altyd aanbeveel en sal beslis weer 'n draai daar maak. Die staf is vriendelik en gasvry. Ons aandjie daar was beslis 'n belewenis. Nogmaals dankie.

Otterskloof Private Game Reserve se terugvoer

Hi Lezandri,
Dit was vir ons 'n voorreg om julle op die plaas te ontvang.
Hoop om julle gou weer te sien
Groete,
Otterskloof Personeel

Otterskloof Private Game Reserve
Tammy V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy V

'n Stukkie rustigheid.

Dit was 'n ongelooflike plek. Ons het dit vreeslik baie geniet. Kos was heerlik en die personeel was baie vriendelik. Sal beslis weer eendag ons gesigte kom wys.

Otterskloof Private Game Reserve se terugvoer

Hi Tammy,
Dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit baie. Kan nie wag vir julle volgende kuier nie.
Groete,
Otterskloof Personeel

Otterskloof Private Game Reserve
Dirk S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Asemrowende, vreugdevolle, geseënde tyd!

As 'n ouer met klein kindertjies is dit baie moeilik om 'n plekkies te kry waar ek as ouer ook kan ontspan en nie die hele tyd agter my kinders moet aan hardloop en raas nie! Hierdie is 'n plek waar ons as ouers kon ontspan en rustig verkeer terwyl ons oor die skone vlaktes kon uitkyk en die stilte kon geniet! Die kos was heerlik en die diens wat wonderlik! Almal met wie ons te doen gehad het, was vriendelik en behulpsaam! Hulle het my kinders so mooi hanteer en welkom laat voel! Ons sal Ottterskloof definitief weer sien en het alreeds dit aanbeveel vir familie en vriende! Ons voel skoon geseënd na ons kuier daar!

Otterskloof Private Game Reserve se terugvoer

Ons is baie bly julle kon ontspan en so bietjie uitrus.
Almal sien uit na julle volgende kuier
Groete,
Otterskloof Personeel

Otterskloof Private Game Reserve
Kobus D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D

Fantastiese diamant in die Bo-Karoo het ons regtig verras.

Ons sal julle weer sien!

Otterskloof Private Game Reserve se terugvoer

Hi Kobus,
Ons is opgewonde om julle weer op die plaas te ontvang.
Groete,
Otterskloof Personeel

Otterskloof Private Game Reserve
Christelle B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B

Het heerlik gekuier en gerus.

Het heerlik gekuier en oornag gerus tydens ons reis van Kaapstad na Pretoria. Was effens ver van die N1 af vir 'n oornag bestemming, maar het die diens en geriewe uitstekend gevind.

Otterskloof Private Game Reserve se terugvoer

Hi Christelle
Baie dankie vir die terugvoer, dit is 'n riem onder die hart om te hoor dat julle dit geniet het. Ek hoop om julle weer Desember te sien. Interessant genoeg is die ompad net 55.8 km langer (Colesberg-Otterskloof-Trompsburg teenoor Colesberg-Trompsburg. Dit het altyd vir my verder gevoel. Voorspoed vir 2017 en kontak ons gerus weer, dit was 'n voorreg om julle op die plaas te ontvang
Vriendelike groete
Marida
Otterskloof Private Game Reserve

Otterskloof Private Game Reserve
Ilona V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona V

Rustig.

Hulle was baie tegemoetkomend met die hondjie wat saamgereis het.

Marina N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina N

Dit het gevoel of ons by 'n oase aankom.

Pragtige plek. Ons is aangenaam verras met die kwaliteit van die verblyf.

Arnold V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V

Heerlike kos, voortreflike gasvryheid, pragtige natuurskoon.

Ons het drie nagte gebly by Otterskloof op pad na die kus. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die natuurskoon verruklik, ten spyte van die droogte en die akkommodasie baie keurig. Ons sal beslis weer besoek.

Otterskloof Private Game Reserve se terugvoer

Hi Arnold,
Dit het gereën en ons is almal baie opgewonde om die plaas weer op sy mooiste te sien en te ervaar. Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die terugvoer te gee, dit is vir ons 'n voorreg om die natuurskoon met julle te deel en niks maak dit meer die moeite werd as 'n heerlike bord kos nie.
Ons sien daarna uit om julle weer te sien.
Groete,
Marida
Otterskloof Private Game Reserve

Otterskloof Private Game Reserve
Johan V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker al was dit baie droog is die omgewing steeds pragtig.

Sien sterre.

Otterskloof Private Game Reserve se terugvoer

Hi Johan,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bevoorreg om in so 'n mooi deel van ons land te mag werk. Dit is met 'n dankbare hart wat ons kan sê dit het gereën. Tot en met die sewende het ons so 20 mm gehad en ons kan nie wag dat die velde moet groen skyn van die gras wat groei nie. Ons hoop nog vir opvolg reën en dat die plaas op sy mooiste sal wees wanneer ons julle weer sien.
Vriendelike groete,
Marida
Otterskloof Private Game Reserve

Otterskloof Private Game Reserve
Lenette V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenette V

Verrassende belewenis.

Rustig vir siel en liggaam. Skoon en netjies. Aandete nie te goed nie.

Ronel C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Ons was vir `n naweek daar en het net gerus.

Ons was nog nooit in ons lewe so bederf nie. Die personeel is wonderlik!

Koos A - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Koos A

Rustige verblyf op 'n privaat wildreservaat.

Dit het aan ons behoeftes voldoen, naamlik rustige verblyf in die natuur. Ons moes egter wag vir ons kamer (na die aangeduide aankomstyd). Die vlieë tydens etes was geweldig lastig. Ek persoonlik reken ook die bedrag wat betaal moet word om wild in jou eie motor te gaan besigtig, is te duur, gegewe die koste vir die verblyf.

Joanie S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie S

Vreedsaam en baie mooi!

Kamers ruim en luuks. Lekker swembad en wildrit!

Pieter S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Baie rustig op die plaas, weg van die woelige pad.

Baie gerieflike verblyf vir oornag of jagtoere. Nie ver uit die pad (N1) nie en met 'n skoon swembad om in af te koel.

Hannes D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D

Gerieflik met lekker kos en pragtige landskap!

Die kamers is mooi en gerieflik. Die aandetes is meestal wildsvleis en baie lekker. Die wildroetes is die moeite werd - het self gery en renosters gesien en 'n trop van omtrent 30 kameelperde. Landskap is mooi. Het 'n ekstra dag geboek nadat ons gesien het dis lekker hier, maar is ook gerieflik as 'n halfpad-stop op pad na die Kaap.

Deidre A - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre A

Beautiful setting - our welcome was warm and hosts were hospitable and friendly

A beautiful game reserve, fresh air and a stunning full moon escorted us to our destination. Loved it! Will most definitely return.

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knapzakrivier-pad, Philippolis-distrik, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb245b09eea2daed501f3b7f6873199dd7f082a7aaf7341dbcafbdcf3786fbb2d4dc58eac2eb277b90bf03a760c5b328ab59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Knapzak River Road Philippolis district 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.154311804532 25.046446323395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang