Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Kerkie Cottage @ Baviaanskloof Guest Cottages

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste kan ys en braaihout by die Bavijaans-plaasstalletjie aanskaf.

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Gaste word aangeraai om van die Patensie-kant af in 'n 4x4 te reis, maar dit is steeds moontlik met 'n 4x2-voertuig. Van Willowmore se kant af is daar 'n grondpad van sowat 70 km, wat vir enige voertuig geskik is, maar gaste word aanbeveel om in 'n hoëgrondvryhoogte-voertuig te reis.

Troeteldiere is welkom indien reëlings vooraf getref word, maar hulle word nie op die meubels toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab4ccfb883056670cb01b04910c5979d7cc62d8517679b59354b46f79d808cc528c9c8def4d18439df3e89530ade0728a2f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R332 Baviaanskloof Guest Cottages 6453 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.52422366383 23.923244476318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang