Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Roy S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy S

Comfortable accommodation and friendly helpful hosts. To be recommended.

Extremely friendly and helpful hosts. The accommodation was comfortable, and the braai area was good - particularly sheltered from the strong wind. The wind disappeared after sunset. Pleasant evening stroll on a farm track and a morning amble at sunrise at the farm dam. Braai wood burned well, and the braai pack was good. It was interesting to learn about ostrich rearing.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Roy and Linda, we're glad that you found the accommodation comfortable and enjoyed the farm. You were wonderful guests and are welcome to visit again! Thank you for the review!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Pierre F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

N kopskoon maker plek.

Die stilte en Karoo plaasgevoel is onbeskryflik.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Pierre, dit was aangenaam om jou hier te kon huisves!
Ons is bly dat jy die stilte en Karoo plaasgevoel geniet het.
Jy’s enige tyd weer welkom om te kom 'kop skoonmaak'!
Dankie vir die resensie!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Glenda P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda P

Comfortable, everything we needed.

A lovely place to camp along the road near Fraserbusg, on a quiet Karoo farm. Private ablution was beautifully decorated, neat and clean.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Glenda, we're glad that you found the Camp Site comfortable and lovely. Thank you for the review! You're welcome to come again.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Paulette T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulette T

As jy rus en stilte benodig is hierdie verseker die plek vir jou, puik 10/10.

Dit was 'n heerlike afskakel wegbreek, net wat mens nodig het van die hastige en besige lewe. Besonderse mooi plaas en woning, asemrowende uitsigte.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Paulette, ons is bly dat julle julle verblyf aangenaam gevind het en kon afskakel! Julle is enige tyd weer welkom!
Dankie vir jou review!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Ian O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian O

Ons is baie hartlik ontvang.

Ons het baie lekker gebly. Hulle was baie hulpvaardig toe ek 'n pap wiel gehad het.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Ian, ons is bly dat julle julle verblyf lekker gevind het. Dit was aangenaam om julle hier te kon huisves! Dankie vir die resensie!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Estelle T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle T

Het Karoo gasvryheid geniet.

Was hartlik ontvang. Het lekker gebly en het die Karoo sterehemel met die geluid van windpomp in die agtergrond geniet.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Estelle, ons is bly dat julle julle verblyf by ons geniet het. Dit was aangenaam om julle te kon huisves. Julle is altyd weer welkom! Dankie vir die resensie!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Riaan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N

Baie lekker, sal beslis weer gaan.

Ons het 'n ongelooflik lekker tyd by Ou Klipskuur gehad. Dit was baie stil en rustig en waarde vir geld. Die oom en tannie het ons baie tuis laat voel, en hulle is baie gasvry.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Riaan, ons bly dat julle die verblyf by Die Ou Klipskuur aangenaam gevind het en die rustigheid geniet het! Julle is enige tyd weer welkom. Dankie vir die resensie!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Bridget R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget R

A lovely overnight stop as we stayed in the annex.

The limited kitchen was fully explained and a light breakfast was provided. We were given the option of upgrading if we wanted to. Very caring and informative hostess. Worth a longer stay.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Bridget, it was a pleasure to host you! I’m glad that you loved your stay at the Ou Klipskuur Annex unit.
Thank you for the review!
You’re welcome to visit us again.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Maryke D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D

Ons het heerlik gebly en sal verseker weer daar bly.

Tannie Annemé het soveel moeite gedoen om ons vriendelik te verwelkom. Ons kamer en beddens was reeds warm gemaak en sy het ons baie spesiaal laat voel. Die kamer is pragtig en ons sal graag weer daar bly.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Maryke, dit was aangenaam om jul hier te kon ontvang.
Bly jul het die kamer pragtig gevind en die verblyf geniet. Jul is altyd weer welkom.
Dankie vir die resensie!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Antoinette V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Vriendelike eienaars met net die beste geriewe. Net waarna ons soek.

Die eenheid was fantasties. Dit is ‘n baie mooi Karooplaas en net waarna ons gesoek het. Die fossieltoer op die dorp wat Annemé aanbeveel het is iets wat enige iemand moet doen as hulle in die omgewing is. Marinda, wat die toer aanbied het, is passievol en het soveel inligting wat sy met ons gedeel het. Definitief die moeite werd.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Antoinette, ek is bly dat die plaas en die eenheid jul geval het. Die fossieltoer is altyd ‘n wenner.
Dankie vir die resensie.
Jul is altyd welkom.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Gert V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

I loved it.

Farm accommodation as I love it.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Gert,
Ek is bly dat jy die plaas-akkommodasie geniet het.
Dit was aangenaam om jou as gas te kon hê.
Dankie vir die resensie.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Hennie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Heerlik rustig en lekker plaas atmosfeer.

Alles baie mooi skoon en netjies en goed ingerig. Wonderlike gasvryheid en vriendelike diens het ons gou tuis laat voel.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Hennie,
Ons is bly dat jul die rustigheid en plaas atmosfeer geniet het.
Jul is enige tyd weer welkom om te kom afskakel.
Dankie vir die resensie.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Stan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stan H

One night stay over.

Great farm welcome. The room lacked a stove/hot plate to cook food on. Microwave was provided as well as a braai.

Theresa B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa B

Baie mooi en netjies. Stil en rustig op die plaas.

Lekker verblyf in die Karoo vir oorslaap. Die plek was baie lekker ingerig vir selfsorg en baie skoon.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Theresa en familie
Ons dankbaar dat jul, jul verblyf by ons rustig gevind het en die stilte geniet het.
Jul is altyd welkom.
Dankie vir die resensie.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Danie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Warm gasvryheid op 'n pragtige plaas.

Ons het heerlik gekamp tussen pragtige bome op hierdie pragtige plaas in die Karoo. Die ontvangs en gasvryheid het ons baie welkom laat voel. Daar is 'n heerlike dam om in te swem en in die oggend maak die ryk voëlsang jou wakker. Die ablusiehut is super skoon en kunstig versier. Ons wil weer by hierdie lushof kom kuier!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Danie,
Ons is bly dat jul jul verblyf by ons geniet het, so, saam met die lieflike reën in ‘n dankbare Karoo!!
Jul is enige tyd welkom om weer by “hierdie lushof” te kom kuier!
Baie dankie vir die resensie!!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Cyril P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril P

Ongelooflike plek, ongelooflike gasvryheid.

Ongelooflike lekker bly, net jammer dit was te kort - dankie vir oom Johan en tannie Anneme vir die ongelooflike gasvryheid. Lekker plaasgevoel, stil en rustig.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Cyril, dit was net ‘n plesier!
Ons is bly dat jy jou verblyf by die Ou Klipskuur geniet het.
Jy is enige tyd weer welkom!
Dankie vir die resensie!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Josey D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josey D

Fantastiese ervaring om op die plaas te kon kuier.

Plek was so lekker toegerus met melk in die yskas, beskuit, olie, en verseie geurmiddels - dit is spesiaal! Heerlik op die plaas gaan stap. Braaipak en tuisgebakte broodjie was 'n wenner!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Josey,
Dit was aangenaam om jul hier te kon akkommodeer.
Ek is bly dat jul Die Ou Klipskuur en die plaas ervaring geniet het.
Julle is enige tyd welkom.
Dankie vir die resensie.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Hennie S E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S E

Sommer baie lekker in die Karoo.

Baie vriendelike ontvangs en Karoo-gasvryheid van die beste af.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Hennie, dit was aangenaam om jul hier te kon akkommodeer!
Ons is bly dat jul die Karoo geniet het. Jul is enige tyd weer welkom! Baie dankie vir die resensie!!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Garry W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garry W

A small slice of heaven in the Karoo.

If you're looking for peace and tranquility in the Karoo, this is the place to be. I was pleasantly surprised by how well the cottage was furnished. Excellent value for money. The one regret I had, was not staying longer. One night was not long enough.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Garry, I’m glad that you enjoyed your stay in the Ou Klipskuur. Maybe you can visit us in the future, for longer than one night’s stay!
Thank you for the review.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Leon T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon T

Fantastiese, rustige aand op die plaas.

Baie skoon en netjies, vriendelike ontvangs. Heerlik gekamp.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Leon, baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat jy lekker gekamp het.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Mari K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari K

Pragtige gastehuis, met gesellige kaggelvuur en alles wat ons nodig gehad het.

Ons het donker eers aangekom, geen sein gehad om GPS te gebruik nie. Ons is ingewag, al was dit al laat. Die detail in die dekor en wat aangebied word, het my asem weggeslaan. Bordspeletjies, battery-lig vir in geval die sonkrag 'n probleem het, selfs 'n noodhulp-sakkie in die laai. Pragtig skoon en netjies. Ons het die plekkie baie geniet - het net 1 aand oorgeslaap.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Mari, dit was ‘n plesier om jul te akkommodeer! Ek’s bly dat jul Die Ou Klipskuur Selfsorg Akkommodasie geniet het!
Die plekkie is ‘n lewenslange droom wat verwesenlik is!
Dankie vir die review!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Fouche L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche L

Ons sal weer gaan, en weer.

Soms is eenvoud meer bevredigend as al die prag en praal - die kuns is in die skep van 'n ryk ervaring.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Fouche, dit was ‘n plesier om jul te akkommodeer. Baie dankie vir ‘n besonderse resensie! Jul is weer en weer welkom!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Andria E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria E

'n Heerlike en rustige ervaring in die Karoo.

Puik akkommodasie, pragtig en netjies met vriendelike diens en die gashere gaan daardie ekstra myl verder om regtig die ervaring spesiaal te maak. Ons het dit baie geniet en sal beslis vriende en familie daarheen verwys.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Andria,
Dit was aangenaam om jul hier te kon akkommodeer! Ek is bly dat jul die Karoo heerlik en rustig ervaar het. Jul is altyd weer welkom. Baie dankie vir die resensie.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Calsie C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calsie C

Amazing.

Hartlik verwelkom die kaggel was 'n groot pluspunt. Kan dit vir enige een aanbeveel. Vleis is van baie goeie gehalte.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Calsie, ek’s bly jul het jul verblyf by Die Ou Klipskuur “amazing” gevind en die kaggel en vleis geniet.
Dit was aangenaam om jul hier te kon akkommodeer.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Carien L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien L

Regte egte plaaservaring!

Ons het en route gestop, maar hierdie plek sal 'n fantastiese einddestinasie ook wees. Perfekte plek om behoorlik te ontspan!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Carien, ek is bly jul het die plaaservaring geniet. Jul is altyd welkom om te kom ontspan en net af te skakel.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Martin M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M

Gerieflik, gemaklik, rustig en volledig toegerus.

Anemé en Johan is uitstekende gashere, en hul kothuis, oftewel Klipskuur, is toegerus soos min. Enige moontlike benodigdhede word voorsien en boonop stylvol vertoon. Die Karoo rustigheid en stilte was wonderlik, en die aantal sterre in die aand asemrowend. Die beddens was warm en snoesig op die koue wintersaand, en die vuurmaakplek was heerlik. Kombuis het als was mens kan nodig kry, met 'n beskutte braaiplek buite. Ons sal enige tyd weer kom bly. Uitstekend!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Martin, ek is bly dat jul Die Ou Klipskuur en die Karoo, met sy rustigheid en sterreprag, geniet het. Julle is altyd weer welkom.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Hantie P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie P

Rustigheid en stylvolle verblyf.

Dit is 'n ware juweel in die hartjie van die Karoo, en die moeite werd om 'n breek by die Ou Klipskuur te neem as jy so ver gereis het. Die gasvrou en gasheer is baie aangenaam en sien om na al jou behoeftes. Hulle het ekstra moeite vir ons gedoen sodat ons kan braai.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Hantie, ek is bly dat jul jul verblyf hier by Die Ou Klipskuur geniet het. Dit was ‘n plesier om jul hier te kon akkommodeer.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Marius D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Wonderlike ervaring.

Die akkommodasie was puik. Ons het heerlik gebly. Die braaipak wat vir ons op versoek voorsien is was puik met heerlike Karoo-lamtjops. Die Cloetes het ons nie net heerlik laat bly nie, hulle het ons te hulp gesnel in 'n krisis toe my seun van sy motorfiets afgeval het en sy sleutelbeen gebreek het. Hulle onbaatsugtige gebaar het sommer my vertroue in my medemens herstel! Ek kom beslis weer!

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer

Marius, ek is bly julle het jul verblyf geniet. Julle is altyd welkom. Ek is dankbaar dat ons jul kon help tydens die ongeluk.

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Janika L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janika L

Stilte, kalmte, net wat die siel nodig het.

Mense ... die plek is superskoon (die huis en die werf) en die dekor so so mooi. Annemi en Johan is baie gasvry en gesels opreg. Regte Karoo plaas met skaaphond en ander diere wat jou kom groet. Die voëltjies fluit heeltyd gelukkig en spelerig. Daar is aan alles gedink vir jou gerief. Die dakwaaiers is presies geplaas dat jy heerlik koel bly en die beddens slaap heerlik. Kom braai gerus jou tjoppie hier. Die stofpad is deel van die lekker. Sal beslis weer gaan.

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Helpmekaar, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f275f299af78269ee58476ec7d56815112e126e7861a4d8664bfad8c34003fd1f728f5ea1f08f2105841705268bb660d70c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Helpmekaar Farm Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.783569 21.706965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang