Ou Kraal Tente Lodge
Kry 15% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R565, Boshoek, 0301, Noordwes
-
Vanaf
R1 680R1 428 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ou Kraal Tente Lodge bied tentverblyf in Boshoek, Noordwes, sowat 13 km vanaf Pilanesberg Nasionale Park en Sun City.
Die verblyf bestaan uit 3 gestruktureerde tente wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Elke gestruktureerde tent het houtvloere, privaat badkamers met 'n stort, wasbak en toilet en 'n kombuisarea.
Die tente bied slilderagtige uitsigte en ver genoeg van mekaar om privaatheid te verseker. Gaste kan die natuur op hul voorstoep geniet.
Elke kampeerplek het elektriese toevoer, 'n braai, 'n kombuisarea en sy eie boma-area.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R565, Boshoek, 0301, Noordwes
- Gaste dink Ou Kraal Tente Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R565, Boshoek, 0301, Noordwes