Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Kraal Tente Lodge

Tentekamp
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R565, Boshoek, 0301, Noordwes
  • Vanaf R1 680 R1 428 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ou Kraal Tente Lodge bied tentverblyf in Boshoek, Noordwes, sowat 13 km vanaf Pilanesberg Nasionale Park en Sun City.

Die verblyf bestaan ​​uit 3 gestruktureerde tente wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Elke gestruktureerde tent het houtvloere, privaat badkamers met 'n stort, wasbak en toilet en 'n kombuisarea.

Die tente bied slilderagtige uitsigte en ver genoeg van mekaar om privaatheid te verseker. Gaste kan die natuur op hul voorstoep geniet.

Elke kampeerplek het elektriese toevoer, 'n braai, 'n kombuisarea en sy eie boma-area.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anton Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • R565, Boshoek, 0301, Noordwes
  • Gaste dink Ou Kraal Tente Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 680
R1 680 R1 428
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 680
R1 680 R1 428
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R565, Boshoek, 0301, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b3f084dd9892c8615a28b487666c6359b22cd1613e833f590ec93775ca94faa147d8c4f6bb3e3c0479d5045d2018b2f47f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 680 nouVanaf R1 428 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R565 Boshoek 0301 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.465344460308 27.081573566001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang