Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Melkstal

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Ou Melkstal
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lorene S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorene S

Dut was 'n vreeslike lekker wegbreek net 'n entjie uit Pretoria. D.

Dit was vreeslik lekker om die plaasstilte te beleef. Dankie aan die gasheer vir die heerlike vars brood, jogurt, plaasbotter en vars melk wat julle vir ons gelos het.

Mariska P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska P

Rustige, lekker plaaskuier.

Ons het so lekker gekuier. Die kommunikasie was baie goed en Danie was baie tegemoedkomend. Die varsgebakte piesangbrood was 'n ekstra bonus. Die dekor en afwerkings van die plekkie is pragtig. Daar is alles wat mens nodig het in die kombuis en goeie gehalte beddegoed. Ons sal definitief terug wees.

Elmarie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Wonderlik, rustig, pragtige en uniek.

Ons het heerlik gebly, so mooi gedekoreer, goeie bed en beddegoed, als wat mens nodig het. Baie dankie vir heerlike vars brood. Sterk aan te beveel vir die karakter en rustigheid. 10 uit 10. Dankie.

Wicus B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus B

Peace and quiet.

The attention to detail is out of this world, one of the most family finishes. Just far away from town not to be a hassle if something is needed.

Eva N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva N

Peaceful and clean.

Quiet and very nicely decorated. Comfortable beds. Well equipped with everything we needed.

Colyn D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colyn D

Wat 'n lieflike plek om tot stilstand te kom. Ek en my verloofde het die romantiese rustige plek terdeë geniet.

Wonderlike mense. Julle plek is waarlik besonder. Awesome gasvryheid.

Peet L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet L

Baie oorspronklike detail in al die klein dingetjies. Opregte boeregasvryheid.

Opregte boeregasvryheid van almal wat ons ontmoet het. Aandag is gegee aan al die klein dingetjies. Die Ou Melkstal was baie netjies en baie skoon met die lekkerste beddegoed. Danie en Edna was baie toegeeflik met my versoek om later uit te boek weens omstandighede en het ons regtig welkom laat voel. Ons sal vir seker weer by die Ou Melkstal oorslaap.

Christo N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N

Dit was heerlik rustig.

Dit was net wat ons nodig gehad het. Sal weer gaan. Dis pragtig en netjies en baie stil. Ideaal om te gaan afsonder en tyd met Vader te spandeer.

Angela L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela L

Comfy stay.

Loved the quirky finishes and the little treats. Made us feel very welcome. Nice location close to the Nan Hua Temple.

Adil A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adil A

Perfect.

Everything was perfect. The owner helped with everything I needed.

Jh C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh C

Very nice and neat place to stay.

Very nice unit on farm, very nicely decorated and very neat. If you are looking for a quiet place, this is ideal. I would prefer it if there was TV and MNet channels and wifi. May I also suggest a lamp or 2 to use during load shedding at night.

Anja S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anja S

Plaaslewe.

Ja, baie rustig. Die eienaar is baie behulpsaam.

Roenie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roenie D

Baie lekker.

1ste klas. Plattelandse mense.

Sune G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune G

Stil en rustige plek.

Was heerlik om so na aan die natuur te wees. Netjies, skoon en baie vriendelik. Die self-gebakte beskuit was 'n wenner.

Manti L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manti L

Dit was een van die lekkerste kuiers.

Dit was super. Sal oral aanbeveel. En die tuisgebakte broodjie was hemels. Die decor is so eg plaas. Sal sommer daar wil bly. Als wat nodig is. 10 uit 10 vir julle.

Corné S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné S

Nostalgiese plaasverblyf.

Unieke dekor en silwerskoon. Kombuis goed toegerus met hoë gehalte breekware en linne. Eerlike uitbeelding van die plaaslewe. Gemaklike beddens en stoele.

Tesca S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tesca S

Baie lekker plekkie.

Baie mooi, netjiese, skoon plek. Die gasvryheid was uit 'n boek uit. Sal definitief weer daar bly.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Plaas Onverwacht, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e160e02f9f2e425767dc395f5d9b9b6e88c148279d197960a18f1a6a19f9ca998626f71faf79adadbd209f35b6fb60e4e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 R104 Plaas Onverwacht 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.789772409495 28.663308029311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang