Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Melkstal

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Plaas Onverwacht, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ou Melkstal is 'n opgeknapte melkskuur wat rustieke selfsorgverblyf op die Onverwacht-plaas, net 48 km oos van Pretoria, bied. Die werkende plaas is ideaal vir 'n gesinswegbreek of vir gaste wat op pad na Mpumalanga is.

Die huis is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 opslaan-beddens. Daar is ook 'n bababed indien nodig. Die hoofslaapkamer word via die badkamer bereik. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Let asb. dat 'n sonkrag-projek tans in aanbou is en dat die verblyf tydelik slegs 2 gaste kan akkommodeer.

Die kombuis is volledig met 'n yskas-vrieskas, 'n oondjie, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank met stoele geniet. Die ou pakkamer is in 'n sitarea vernuwe waar gaste flieks kan kyk of bordspeletjies kan speel.

Verder kan gaste die 196 hektaar-plaas te voet of met 'n bergfiets verken, of hulle kan net op die stoep ontspan en na die voëllewe luister. Plaasdiere maak ook gereeld 'n draai by die eenheid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lorene S
Saam met lewensmaat
5.0
Dut was 'n vreeslike lekker wegbreek net 'n entjie uit Pretoria. D. Dit was vreeslik lekker om die plaasstilte te beleef. Dankie aan die gasheer vir d...
Sien meer
Apr 2024
Mariska P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, lekker plaaskuier. Ons het so lekker gekuier. Die kommunikasie was baie goed en Danie was baie tegemoedkomend. Die varsgebakte piesangbrood w...
Sien meer
Des 2023
Elmarie D
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik, rustig, pragtige en uniek. Ons het heerlik gebly, so mooi gedekoreer, goeie bed en beddegoed, als wat mens nodig het. Baie dankie vir heerl...
Sien meer
Aug 2023
Colyn D
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n lieflike plek om tot stilstand te kom. Ek en my verloofde het die romantiese rustige plek terdeë geniet. Wonderlike mense. Julle plek is waarli...
Sien meer
Jul 2023
Peet L
Gesin met klein kinders
5.0
Baie oorspronklike detail in al die klein dingetjies. Opregte boeregasvryheid. Opregte boeregasvryheid van almal wat ons ontmoet het. Aandag is gegee ...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R104, Plaas Onverwacht, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Ou Melkstal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bronkhorstspruit Gauteng
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Plaas Onverwacht, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e160e02f9f2e425767dc395f5d9b9b6e88c148279d197960a18f1a6a19f9ca998626f71faf79adadbd209f35b6fb60e4e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 R104 Plaas Onverwacht 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.789772409495 28.663308029311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang