Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Meul Farm Cottage

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Meul-plaas, Van der Stel-pas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ou Meul Farm Cottage is op 'n plaas aan die voorheuwels van die Houw Hoek-berge langs die Van Der Stel-pas in Botrivier geleë. Dit stel gaste in staat om die natuurskoon van die natuurlike omgewing te ervaar, met baie voël- en wildlewe in die area.

Ou Meul Farm Cottage bied slaapplek aan 4 volwassens en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 kinderbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, gasoond en -stoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n rusbank en ekstra sitplek. Daar is ook 'n binnebraai en 'n kroeg. Die skuifdeure lei na 'n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bas, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n woonstel teen die huis met slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbek en 'n toilet. Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n klein leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof en -oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, Nespresso-masjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, 'n binne- en buitebraai, pizza-oond en 'n kaggel. Die huis het gratis WiFI en 'n TV met die volle DStv-pakket. Buite op die stoep is daar 'n swembad met buitemeubels en 'n houtvuurwarmbad.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Neem asb kennis dat geen musiek toegelaat word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lourens S
Gesin met tieners
5.0
I love it and will definitely go again. I will go again; it is very nice and clean. The owners are wonderful and nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Dalene H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly en ons het die area geniet. Skoon en netjies met alles wat mens nodig het.
Sep 2024
Raquel C
Gesin met tieners
5.0
Perfect holiday getaway to have peace and unwind and enjoy nature. It was absolutely peaceful, the house has everything you need, beds ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Glenton S
Saam met lewensmaat
5.0
Onspannend. Ek het my vrou dit baie geniet. Die rustigheid, die hottub en mooiste uitsigte van die natuur. Ons sal beslis weer teruggaan.
Jan 2024
Michala G
Saam met lewensmaat
5.0
Escape from the city rush. Amazing views and the sweetest visitor (the farm dog).
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Ou Meul-plaas, Van der Stel-pas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ou Meul Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Meul-plaas, Van der Stel-pas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58657ab7c7afd450c508e3c717bc9ed62c365a4162030b371f4548905a90769ee342b45412def11e7a9dc19e81acfcb0e2d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Ou Meul Farm Van der Stel Pass 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.175813535265 19.225940939606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang