Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Rietdak

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Willie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Heerlik! Die pad soontoe is nogal rof!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2021

Pragtige ou huis in 'n rustige omgewing. Ons het heerlik gekuier in die Ou Rietdak Gastehuis. Die dae was effens windering, maar ons kon heerlik stap op die grondpaaie in die omgewing, en het baie lekker om die groot kombuistafel gekuier, en die sonsondergange op die stoep geniet. Die huis kon 'n paar mense baie gemaklik akkommodeer. Net wat ons nodig gehad het na 'n rowwe jaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tessy A
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2021

Rustig. Slegs 2.5 km van die trouvenue Beloftebos. Lieflike natuurskoon. Netjies en skoon plaashuis, toegerus met meer as genoeg breekgoed en fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Loni E
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2021

Ou Rietdak is sentraal in die Stanford-vallei. Ons wou graag staproetes in die Stanford vallei verken. Ou Rietdak het ons in staat gestel om Phillipskop, Sandberg reservaat en ander roetes in die omgewing te verken.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jennifer S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

A beautiful Farm home surrounding by Soul fulfilling beauty We were delighted to discover this hidden gem. We could not have asked for a better place to celebrate a Birthday with our family. The Host was warm and accommodating. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2020

Lekker rustic plaashuis met alles wat nodig is, great swemarea en oorgenoeg slaapplek en spasie. Nooit met eienaar direk gepraat nie, so kan nie regtig kliëntediens oordeel nie, als was perfek. Enigste wat ek sou verander, is om instruksies te los vir byvoorbeeld alarmstelsel, daar is een, maar nie gesê ons moet aktiveer nie. Sou veiliger gevoel het as ons dit wel kon aansit. Dis 'n afgesonderde plaashuis en vir stadsjapies sou alarm 'n vereiste wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Suzani R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2019

Lieflik! Pragtig, skoon, en gemaklik. Ons was 8 vriende wat hier gebly het, en die enigste slegte ding van ons verblyf was dat dit te kort was. Die huis is ruim, vreeslik skoon en netjies, en het alles wat jy kan nodig kry. Die linne en beddegoed is sag en van goeie gehalte. Ons het selfs die Famous Grumpy Cat ontmoet, en hy was die vriendelikste, skaam kat. Sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret B
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Ou Rietdak had wonderful top of the range bedding. Snug, crisp, clean. Our daughter's wedding was at Beloftebos. So Ou Rietdak was perfect accommodation for us. Spacious, clean, comfortable for the group of us. Only 2.5 km from the venue. But would perfect for a tranquil weekend getaway too. Gravel road from Beloftebos to Ou Rietdak not the greatest. Lots of potholes. Coffee and delicious rusks provided. I judge a place on their beds and bedding. This was 5 star. There is an indoor braai in the large kitchen if needed. Every appliance is provided. Even two fridges. Really enjoyed sitting on the stoep with coffee and rusk enjoying the morning peace and quiet and watching the neighbouring sheep frolic across the road. Country life at its best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Uitstekende waarde vir geld. Ou Rietdak is 'n pragtige ou plaashuis wat jou sommer laat tuis voel. Die huis is netjies en skoon met baie ruimte. Dit is heerlik om op die stoep te sit en koffie drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria E
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2019

If you need time away, this is the place. We enjoyed our stay, very relaxing. Loved the view. Would go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardenberg-plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA657f771d7089a2afe4539cb4cddc47a0798be1d01c6487b974d2181eca148e7de997412262efb778570d8a22f5ea88c5b2a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
22 5 1 5 Paardenberg Plaas Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.458999507091 19.596075795968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang