Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Skool Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 189 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Morag M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect. Delightful accommodation - room was perfect. Had dinner from a limited menu and breakfast the following morning - all very acceptable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Ou Skool Guest House
Good day, Sir. Thank you for this beautiful review. Hope you guys will visit again. Regards, Muriel

Janine W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

My favourite plekkie! My favourite Northern Cape stopover! We were there several years ago with our children, and now it's even better with great improvements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Ou Skool Guest House
Good day Janine, thank you for this beautiful review. Hope to see you soon. Regards, Muriel.

Riaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great place to stop for the night! What a pleasant surprise, a wonderful stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Comfortable and peaceful. Lovely, peaceful, friendly, and beautiful surroundings of the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Ou Skool Guest House
Baie dankie vir die kuier, dit was heerlik om jul hier te kon host.

Naomi L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gasheer het baie mooi na ons gekyk! Baie lekker en rustig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elda K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Lovely. Very comfortable and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pest Control Specialists West Coast J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die Ou Skool Gastehuis in Keimoes - puik, pragtig en beslis waarde vir geld. Ons een nag oorslaap by die Ou Skool Gastehuis was regtig iets besonders. Die diens was puik en die aandete wat vir ons voorberei en bedien is in die (Koshuis) was uit die boeke! Daar was sagte, gemaklike winter lakens op die bed (tot 'n bo-laken wat baie min gastehuise deesdae op die beddens sit), waaroor ons baie bly was. Die (Houtwerk klas) waarin ons oornag het was pragtig en goed toegerus, die stort stort heerlik. Ons sal beslis die Ou Skool Gastehuis aanbeveel en weer daar oornag. Ons wou eintlik graag langer daar bly maar is oppad terug Weskus toe so ons moes ongelukkig uitboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great guest house. Great venue, great service, I would definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Ou Skool Guest House
Thank you for the quick visit. See you soon.

Zandria V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon en gerieflik. Heerlik, voel skoon tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Ou Skool Guest House
Baie dankie. Was so lekker om jul by ons te hê.

Zandria V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Ou Skool Guest House
Goeie dag Zandria Baie dankie vir die resensie, kom kuier weer. Groete Muriel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Muriel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenhardt-hoofstraat, Keimoes, Upington, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeec970feaa239c938faef129e517b198527e46371b6b3ecc27f4b9028389747783ba3d30d80b3c4168d657b1c1e19bba966d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 189 5 1 5 Kenhardt Main Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.745977136546 20.990536641699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang