Ou Tol Cango Retreat
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No. 28, Erfdeel 49, De Kombuys Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ou Tol Cango Retreat is 'n lodge wat B&B- of selfsorgverblyf bied. Dis aan die oewer van die Grobbelaarsrivier 6 km vanaf die Kangogrotte en 21 km vanaf Oudtshoorn geleë. Die selfsorg-eenhede is ideaal vir vriendegroepe en families wat rustig wil wegbreek en hul batterye wil herlaai, maar tog naby aan al die opwindende doendinge wil wees.
Verblyf by Ou Tol Cango Retreat sluit al die luukshede in wat jy by die huis kan geniet. Daar is dubbel- of enkelbeddens, lugversorging, kombuisies met mikrogolfoonde, tweeplaatstofies, eetgerei en breekware. Elke badkamer beskik oor 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit sekere DStv-kanale en braaigeriewe in.
Ou Tol Cango Retreat se pragtige ligging noop gaste om op die grasperk langs die rivier piekniek te hou of die tuine op die erf te verken. Die lodge is gerieflik naby aan Roete 62 geleë waar 'n hele rits aktiwiteite soos 4x4-roetes, volstruisplase, kajavaar, kunsvlieghengel, wynplase en die alombekende Kango-grotte verken kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariska & Inge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- No. 28, Erfdeel 49, De Kombuys Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Ou Tol Cango Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No. 28, Erfdeel 49, De Kombuys Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang