Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Queen's Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 6, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Old Queen Cottage is 'n onopgesmukte knus selfsorg-vakansiehuis vir 6 gaste in Mossel Baai, gelee omtrent 500 meter vanaf die hawe en stap afstand na Santos Strand en die bekende Mossel Baai Punt.

Die oorspronklike huisie is 100 jaar gelede gebou en is in die laat sestiger jare vergroot.

Dit beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en klein leef area.
Elke slaapkamer het 'n dubbelbed .

Alhoewel gaste een badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet deel is daar ook n buite toilet in die tuin naby die Braai Area beskikbaar.

Hoofslaapkamer uitleg is uniek met n groot tafel wat gebruik word as n kantoor werk spasie ideaal vir die besoeker wat moet rekenaar werk verrig gedurende hul verblyf.

Die uitleg van die huisie is uniek en daar is nie 'n sitkamer nie, maar wel 'n klein leef area en die oopplan-kombuis het 'n Glasblad Hob, 'n mikrogolf, oond en yskas, tee- en koffie maak geriewe, eetgerei en breekware.

N groot stoep aan die noorde kant van die huis is baie gewild by besoekers want oud en jonk geniet die veer pyltjie bord area aan die einde van die stoep.

Die beskutte braai area gelee langs die kombuis is goed vir n Braai Meester want daar word gebraai in die vuurherd en die Weber gas braai word ook aangewend as n oond en braai plaat.

Tussen die leef Area en die badkamer is daar n klein opening vir die Bosch wasmasjien en skottelgoed wasmasjien.

Buite is daar n enkel motor huis met baie parkering voor aan die ooste kant op die grasperk.

Die ou gevestigde tuin met sy 60 jaar oue akker bome gekoppel aan die lekker braai area wat gebruik word eintlik as eet kamer en leef spasie maak die huis by uitstek gewild as n buite leef plek.

Parkeerplek is in die motorhuis of op die groot grasperk beskikbaar.

Die blyplek kan beslis beskou as ideaal vir gaste wat buite wil leef en ontspan.

Vir die gaste wat nie hou van self kos maak nie is die groot voordeel die ligging van die huis in die sin dat daar gestap kan word na al die gewilde restaurante en eetplekke in en om die Hawe asook die Punt area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Queen-straat 6, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old Queen's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 6, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f8a0c5b55f5b1bf6e773f7ace235046572a24c8675f69841c041528b9797f873373192ecfebfdf45e38c34c1ed5f6dba581?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 6 Queen Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.183244828668 22.146833939467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang