Ou Werf
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mierkraalplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Ou Werf is 'n bekoorlike sonkrag-kothuis op die Mierkraalplaas aan die voet van die Heuningberg net 12 km vanaf Bredasdorp.
Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-slaapkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die kamers het 'n semi-aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n knus kaggel en 'n lekker kombuis wat met 'n stoof, oond en 'n yskas-vrieskas toegerus is, en daar is 'n eetarea.
Groot houtdeure lei na die stoep waar gaste die sonsondergang en uitsig op die Overberg kan geniet. Buite is daar 'n braai-area perfek vir warmer aande en om sterre te kyk. Troeteldiere is welkom, mits dit vooraf gereël word. Ou Werf het 'n uitsig oor 'n dam en die huis bied asemrowende uitsigte op die berg en landskap. WiFi word voorsien.
Daar is tientalle doendinge in die omgewing, soos voetslaan, fietsry, visvang, kanovaar, swem, voël- en dierekyk. Perdritte moet vooraf bespreek word. Gaste wat hul eie perde wil saambring, kan stalle teen 'n ekstra minimumbedrag huur. Daar is ook verskeie besienswaardighede hier naby soos Elim, Struisbaai, Arniston, die mees suidelike punt van Afrika, en die De Hoop- en De Mond Natuurreservaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Corlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 123
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Mierkraalplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Ou Werf het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bredasdorp Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mierkraalplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang