Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oubaai Villa by Raw Africa Collection

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aloe Hills 1116, Oubaai Gholflandgoed, 3,5 km vanaf Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oubaai Villa by Raw Africa Collection is 'n Villa wat bo die boomtoppe in die Oubaai Gholflandgoed dryf en daardie spesiale wegbreekvakansie bied.

Slegs die roep van visarende en die sing van die voëls sal jou geselskap en uitsonderlike uitsigte oor die Outeniekwaberge en die Gwaiingrivierkloof wees.

Die veelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die 3 badkamers is toegerus met storte en 2 van die badkamers is en suite.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief.

Die huis maak oop op 'n dek wat skouspelagtige uitsigte oor inheemse fauna en flora bied waar gaste kan ontspan en warm somersdae en -aande in en om die privaat, randvloei-swembad saam met familie en vriende kan geniet.

Die eiendom is die ideale wegbreekplek vir gholfspelers, voëlliefhebbers en gesinne wat op soek is na 'n ontspanne vakansie, daar is iets vir almal.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Oubaai Villa by Raw Africa Collection
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Spanish Farm Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Aloe Hills 1116, Oubaai Gholflandgoed, 3,5 km vanaf Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oubaai Villa by Raw Africa Collection het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aloe Hills 1116, Oubaai Gholflandgoed, 3,5 km vanaf Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApLTT6ZxhEVT2fimAipIpmHoDqpWsVmlRLNETae6KPYWUV7iq7U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1116 Aloe Hills Oubaai Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.049982446867 22.427591813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang