Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudam Overnight accommodation

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Alet V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ons het net een nag oorgbly. Lieflike ervaring saam met die familie gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantasties! Dit was 'n fantastiese ervaring. Die plek is pragtig en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Exceeded our expectations. We absolutely loved it! Traveled with a 14-year-old and a four-year-old. The photos do not do it justice. The beds are extremely comfortable, the host(s) are friendly and accommodating. The shower pressure is perfect. Cannot recommend it enough! Absolute value for money. We will definitely return any opportunity we get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Beautiful and well worth the visit! Wonderful from start to finish. Beautiful cottage run by warm, hospitable people, who went out of their way to make us feel welcome. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Serena J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig, mooi. Baie mooi rustige plekkie. Definitief 'n weggesteekte juweel in daai area. Lekker stil en die gasheer was baie vriendelik en hulpvol. Ons het een aand na 'n lang reis oornag, maar ek dink dit kan 'n lekker plekkie wees vir 'n stadspaartjie wat die plaas veilig wil ervaar vir 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmut L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Die beste gasheer en gesin. 'n Uitmuntende groen oase. As jy nog nie by Oudam oorgeslaap het nie, mis jy uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elnett G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Sal Oudam beslis weer sien en aanbeveel. Ons was heerlik verras met die eenheid en die pragtige tuine. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitsteukend. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Stefan het uit sy pad gegaan om ons te gaan haal by die rugby. Puik diens. Netheid. Vriendelike mense. Besonders mooi. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

It was everything we needed. Quiet and relaxing place. Friendly people. Will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige verblyf, pragtige omgewing. Netjiese, pragtige verblyf! Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudamlaan 118, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf73311c2176bcecf786c7d0a5b752a61c1dcdc09d98175cf82f85f4b062ee0cd99cf198b3b3cdfaa2e7bffead25cbaaa76cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 118 Oudam Avenue Roodewal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.103135753327 26.343931443087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang