Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudam Overnight accommodation

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hannalie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitsteukend. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Stefan het uit sy pad gegaan om ons te gaan haal by die rugby. Puik diens. Netheid. Vriendelike mense. Besonders mooi. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

It was everything we needed. Quiet and relaxing place. Friendly people. Will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige verblyf, pragtige omgewing. Netjiese, pragtige verblyf! Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Our stay over was very pleasant and comfortable. Very comfortable stay. The hosts were very hospitable and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenise Lindy E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Beautiful, quiet and tranquil. The self-catering chalet we stayed in was absolutely beautiful, and the gardens stunning. It was such a nice, quiet, tranquil place to stay to break up our trip home, and my son loved it! I would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlik, mooi omgewing, pragtige tuin en baie gasvrye mense. Vir seker, net soos Desember 2023.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Absoluut lieflik. Sal vir seker weer daar bly wanneer ons weer in Bloem is. Dit was 'n wonderlike ervaring en ons is so bly dat ons by Oudam kon bly. Ons het oorspronklik beplan vir een aandjie, maar het ons verblyf verleng na 3 aande weens die goeie prys en waarde vir geld. Die tuine, voëltjies, omgewing en pragtige woonplekkie was eenvoudig verfrissend. Top klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Uitstekend, vriendelik, rustig. Die beste. Uitstekende verblyf en sal definitief aanbeveel. Vriendelike ontvangs en hartsmense. Netjies, skoon, selfs beter en mooier as wat die pragfoto's wys. 'n Ware paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Wonderlike ervaring gehad en die gasvryheid was ongekend. Wat 'n juweel, met aankoms is ons dadelik verwelkom deur die gasheer en na ons verblyf geneem, asook vir ons die rusarea gaan wys en waar die braai- en kuierarea was. Ons het gou afgepak en ons het die Springbok se wedstryd gaan kyk waar 'n warm vuur vir ons gemaak is en komberse aangebied was. Ons het lekker gesit en gesels en toe gaan braai waar ons verras was met 'n lekker tuisgebakte brood. Later die aand het ons tafelgebed gehad en verder gesels en toe later gaan stort en geslaap. Wat 'n lekker gemaklike en warm bed met 'n veerduvet. Die volgende oggend het ons opgestaan en bietjie rondgeloop op die perseel en was regtig verbaas en verwonder met al die oudhede asook die pragtige tuin. Ek en my gesin sal vir seker weer daar gaan oorslaap. Sal dit regtig vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezette S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Ons was baie beindruk met die hele atmosfeer. Pragtige vakansieplaas, lieflike tuine. Ons is vriendelik verwelkom, het tuis gevoel en het baie, baie lekker oorgeslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudamlaan 118, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf73311c2176bcecf786c7d0a5b752a61c1dcdc09d98175cf82f85f4b062ee0cd99cf198b3b3cdfaa2e7bffead25cbaaa76cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 118 Oudam Avenue Roodewal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.103135753327 26.343931443087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang