Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudam Overnight accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Oudam Overnight accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hannalie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie V

Uitsteukend.

Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Stefan het uit sy pad gegaan om ons te gaan haal by die rugby. Puik diens. Netheid. Vriendelike mense. Besonders mooi. Waarde vir geld.

Sean P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean P

It was everything we needed.

Quiet and relaxing place. Friendly people. Will come again.

Charmain P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain P

Rustige verblyf, pragtige omgewing.

Netjiese, pragtige verblyf! Goeie waarde vir geld.

Louise C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Our stay over was very pleasant and comfortable.

Very comfortable stay. The hosts were very hospitable and accommodating.

Lenise Lindy E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenise Lindy E

Beautiful, quiet and tranquil.

The self-catering chalet we stayed in was absolutely beautiful, and the gardens stunning. It was such a nice, quiet, tranquil place to stay to break up our trip home, and my son loved it! I would highly recommend.

Retha N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha N

Heerlik, mooi omgewing, pragtige tuin en baie gasvrye mense.

Vir seker, net soos Desember 2023.

Jade E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade E

Absoluut lieflik. Sal vir seker weer daar bly wanneer ons weer in Bloem is.

Dit was 'n wonderlike ervaring en ons is so bly dat ons by Oudam kon bly. Ons het oorspronklik beplan vir een aandjie, maar het ons verblyf verleng na 3 aande weens die goeie prys en waarde vir geld. Die tuine, voëltjies, omgewing en pragtige woonplekkie was eenvoudig verfrissend. Top klas.

Amanda G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Uitstekend, vriendelik, rustig. Die beste.

Uitstekende verblyf en sal definitief aanbeveel. Vriendelike ontvangs en hartsmense. Netjies, skoon, selfs beter en mooier as wat die pragfoto's wys. 'n Ware paradys.

Johan L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Wonderlike ervaring gehad en die gasvryheid was ongekend.

Wat 'n juweel, met aankoms is ons dadelik verwelkom deur die gasheer en na ons verblyf geneem, asook vir ons die rusarea gaan wys en waar die braai- en kuierarea was. Ons het gou afgepak en ons het die Springbok se wedstryd gaan kyk waar 'n warm vuur vir ons gemaak is en komberse aangebied was. Ons het lekker gesit en gesels en toe gaan braai waar ons verras was met 'n lekker tuisgebakte brood. Later die aand het ons tafelgebed gehad en verder gesels en toe later gaan stort en geslaap. Wat 'n lekker gemaklike en warm bed met 'n veerduvet. Die volgende oggend het ons opgestaan en bietjie rondgeloop op die perseel en was regtig verbaas en verwonder met al die oudhede asook die pragtige tuin. Ek en my gesin sal vir seker weer daar gaan oorslaap. Sal dit regtig vir enigiemand aanbeveel.

Lezette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezette S

Ons was baie beindruk met die hele atmosfeer.

Pragtige vakansieplaas, lieflike tuine. Ons is vriendelik verwelkom, het tuis gevoel en het baie, baie lekker oorgeslaap.

Hannetjie L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie L

Pragtige gastehuis.

Ons het heerlik gebly. Baie dankie.

Naomi S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S

Die plekkie en tuin is ongelooflik mooi en netjies. Dankie vir die gasvryheid.

Het die verblyf geniet. Die plekkie is pragtig asook die tuin.

Amanda G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Heerlik, ontspanne, mense mens.

Absoluut fantasties, sal dit weer en weer gebruik. Vriendelike diens en skoon geriewe.

Suzelle H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle H

Baie lekker oornag plek!

Puik plek om te oornag!

Johan G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Absoluut fantasties. Voorwaar 'n juweel.

Ek is 'n gesoute reisiger en Oudtshoorn tel onder my top 3 beste oornagplekke. Die aandag aan detail is 'n bewys van passie. Die tuinuitleg is karaktervol en is definitief 'n oase vir 'n besorgde reisiger. se eienaars is ougat en dit voel asof ek nuwe vriende gemaak het. Hulle doen ook klein trouonthale in 'n pragtige setting. 10/10.

Annamarie O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie O

Waarde vir geld.

Was vreeslik lekker en netjies - en uit hulle pad gegaan om ons laat in die nag te ontvang. Vreeslik dankie daarvoor.

Oudam Overnight accommodation se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle as gaste te hê, ons hoop om julle weer te sien.

Oudam Overnight accommodation
Heidi V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Baie aangename ervaring!

Pragtige plek, netjies, skoon en mooi. Veilige perseel, pragtige tuin. Gasvryheid is noemenswaardig! Dit voel soos om by ou vriende oor te slaap! Doen jouself 'n guns en stop daar as jy deur Bloemfontein reis!

Anje D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje D

Baie lekker gebly, kan dit aanbeveel, sal weer gaan.

Baie lekker om jouself te vind.

Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudamlaan 118, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf73311c2176bcecf786c7d0a5b752a61c1dcdc09d98175cf82f85f4b062ee0cd99cf198b3b3cdfaa2e7bffead25cbaaa76cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 118 Oudam Avenue Roodewal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.103135753327 26.343931443087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang