Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Hoek 106

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Tanja L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Het soos huis gevoel - lieflike woonstel. Een van die beste woonstelle waarin ons nog gebly het in Stellenbosch. Ruim. Netjies. Sentraal geleë. Stapafstand van meeste winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yorik W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Puik. Netjies, skoon en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wat 'n ongelooflike lekker blyplek. Ons het baie lekker gebly. Die blyplek is sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
Oude Hoek 106
Dankie vir die positiewe terugvoering.

Melaine W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Sentraal geleë, waarde vir geld, pragtige woonstel. Oude Hoek 106 het ons verwagtinge oortref. Baie netjies, ruim en sentraal geleë. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

We had a great stay and would definitely consider it for future visits. Great location and very spacious. It was unclear whether the unit would be serviced, and upon asking, we were informed that servicing is available on request but not daily. The unit requires a little TLC with a few things to be repaired, but it was a nice touch to receive coffee, tea, milk, and water for the first day. The unit can be noisy at night, especially over the weekends, but if you wish to be central, then this is to be expected as you can walk to most locations in town with restaurants, coffee shops, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendri V
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Verassend en aangename verblyf. Baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mynie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Pragtige woonstel. Het heerlik gebly. Pragtige woonstel. Baie sentraal en kon orals heen loop. Daar was wel spinnerakke bo in die hoeke van die plafon in die 2 slaapkamers. Nelius is die persoon wat vir ons die sleutels gegee het. My dogter het haar kussing daar vergeet en toe ek hom daarvan in kennis stel toe kry ek die volgende onaangename boodskap van hom: Die woonstel was slordig agtergelaat en daar is geen kussing nie. Ek weet dat daar skottelgoed in die wasbak gelos is wat ek nie gewas het nie, maar slordig was die plek verseker nie! En vreemd dat die kussing nou verdwyn het!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marle D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2023

Perfekte wegbreekplek in die pragtige Stellenbosch, gerieflik, gemaklik, netjies en veilig. Oude hoek 106 is 'n skoon en netjiese plek met alles wat jy nodig het om Stellenbosch ten volle te geniet en verken.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Donna-lida V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Ligging perfek. Skoon, veilig en puik diens. Skoon. Puik diens. Ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fernando T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Uitstekende akkommodasie, luuks, gerieflik, ruim, veilig, sentraal. Ons wou weer op ons studente-roetes gaan stap. Die ligging van Oude Hoek is perfek. Geen bekommernis oor parkering nie. Die restaurante in Andringastraat en Kerkstraat skep saans 'n vrolike atmosfeer. Ons het die oop stoep baie geniet. Die woonstel is ruim, luuks en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die sekuriteit van die woonstel en parkering is ook baie goed. Ons kon Oude Hoek as basis gebruik en daagliks die wynplase, Rupert Museum en vele meer besoek. Sal weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
Oude Hoek 106
Baie dankie vir julle ondersteuning en die resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 131

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringastraat 16, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e317b66406a491aa7a9df3073b96e9446d3312432e89592901801ea65b527ba0d846cbcdcf3307f068b041e656bb6807ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 16 Andringa Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.937819 18.861301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang